Die Radio Raps Show: Bietjie Liedjie - Hadida

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 16 เม.ย. 2019
  • Bietjie Liedjie is ’n segment uit die Radio Raps Show.
    Seisoen 1 en 2 van DIE RADIO RAPS SHOW is op Showmax: bit.ly/2IXZ6RM
  • ตลก

ความคิดเห็น • 70

  • @deonkriel6583
    @deonkriel6583 5 ปีที่แล้ว +16

    Afrikaans is Groot hier kom ons.

  • @janhendrikbouwer4576
    @janhendrikbouwer4576 5 ปีที่แล้ว +12

    Wanneer kom jy op itunes van bietjie dis die beste

  • @chrissteenkamp5508
    @chrissteenkamp5508 5 ปีที่แล้ว +23

    Doen 'n song oor potholes in rap...👐

  • @christoffdewet4988
    @christoffdewet4988 5 ปีที่แล้ว +8

    Damn... beste song ooit! Love die sout!

  • @Skallywax
    @Skallywax 5 ปีที่แล้ว +6

    Ek voel jou pyn Jonathan ! Jou voël klink n bietjie siek though. Soos n hybrid tussen n yorkie en n hadida. Mile high club pappa.

  • @arendkeyser7969
    @arendkeyser7969 5 ปีที่แล้ว +14

    @radioraps asseblief sing oor studente in 'n opera tema?

  • @sailinginstructor
    @sailinginstructor 3 ปีที่แล้ว +1

    Ek lag myself nogsteeds f up elke keer as ek hierdie kyk! Lekker boys, groete uit Malta!

  • @bobbybob3681
    @bobbybob3681 5 ปีที่แล้ว +29

    how is it ????? that your guitarist does not burst out laughing??????.....

    • @Radioraps
      @Radioraps  4 ปีที่แล้ว +9

      He doesn't speak Afrikaans, or English, or funny... He only speaks Regie...

    • @FedoraNation
      @FedoraNation 3 ปีที่แล้ว

      @@Radioraps 🤣🤣

  • @etiennes1
    @etiennes1 5 ปีที่แล้ว +2

    Wie is die 7 mense wat die song nie like nie?? dis seker Steve se laaitie en al sy tjommies wat nou sommer die moer in is vir almal oor hulle uit die Ghoemmas gegooi is.

  • @JBOutdoorliving
    @JBOutdoorliving 5 ปีที่แล้ว +8

    Wie ookal die n thumbs down gegee het is vokken dom, lag net n bietjie😹
    Vok Johnathan jy's snaaks

  • @zabiker8858
    @zabiker8858 5 ปีที่แล้ว +8

    Anyone notice it's the rhythm of hotel California-the eagles

  • @cheriebonnin-goetz6081
    @cheriebonnin-goetz6081 5 ปีที่แล้ว +3

    Jy is Absolutely F-ing FABULOUS!!!! Xxxx!

  • @tK-qq4uc
    @tK-qq4uc 5 ปีที่แล้ว +2

    Hierdie is amazing😂😂😂😂

  • @johanspies8807
    @johanspies8807 3 ปีที่แล้ว

    Uitstekend gedoen!!!!!!!

  • @xmcnugz4948
    @xmcnugz4948 5 ปีที่แล้ว +1

    Lekker bois klink 🔥🔥🔥

  • @kgcobalt2030
    @kgcobalt2030 4 ปีที่แล้ว

    Waar is dit die meeste seer?😂 You're brilliant!

  • @shimonayclaassen5863
    @shimonayclaassen5863 5 ปีที่แล้ว +2

    😂🤣😂🤣😂 Verstik ek aan my koeldrank 😂🤣 Mal snaaks!

  • @Vodk4401
    @Vodk4401 5 ปีที่แล้ว +1

    Hahaha Genius 👏🏻

  • @chilli8179
    @chilli8179 5 ปีที่แล้ว +5

    Nehhhhh raps jy is n ander tiepe😂😂😂🤣🤣🤣 wat van n song oor rugby en braai in n romance tema
    Aseblief man

  • @bcoetzee8625
    @bcoetzee8625 5 ปีที่แล้ว +3

    Volgende tema:die stad

  • @bigg16
    @bigg16 5 ปีที่แล้ว +1

    HAHAHAHAHAHAHAHA!!!Brilliant.

  • @meganviljoen8384
    @meganviljoen8384 2 ปีที่แล้ว

    Myself dood gelag 😂

  • @stefanvanniekerk268
    @stefanvanniekerk268 5 ปีที่แล้ว

    Dis te snaaks

  • @IceBergMaximus
    @IceBergMaximus 4 ปีที่แล้ว

    Afrikaans rock!!🦆

  • @hermienvandermerwe188
    @hermienvandermerwe188 4 ปีที่แล้ว +2

    my f@k jy het n goeie stem

  • @adriaanlouw6376
    @adriaanlouw6376 3 ปีที่แล้ว +1

    Wat is die punt van die, wat wil hy bewys?

  • @jean-jacquesholtzhausen4889
    @jean-jacquesholtzhausen4889 5 ปีที่แล้ว

    Doen n song oor Tortelduiwe in n eksotiese tema asseblief

  • @riavanrensburg5690
    @riavanrensburg5690 4 ปีที่แล้ว

    Liewe hemel,ek het al hierdie song vrek gekyk en elke keer lag ek my klaar. En julle is so vreeslik ernstig😄

  • @plankalicious
    @plankalicious 5 ปีที่แล้ว

    Hierdie bietjie liedjie is fokken snaaks. My hulle lewe soek ek vir n oomblik waar ek hierdie liedjie soos hadida kan geniet!

  • @pwvangraan5064
    @pwvangraan5064 5 ปีที่แล้ว +1

    Rugby liekie

  • @nicomyburg4678
    @nicomyburg4678 5 ปีที่แล้ว +1

    Die wat nie like nie is seker n Hadida 😂

  • @michelleventer3113
    @michelleventer3113 3 ปีที่แล้ว +1

    Baie talentvol om daai sout so te maak sing. Verseker meer challenging as die kitaar 🤣🤣🤣🤣🤣

  • @luvbear4432
    @luvbear4432 4 ปีที่แล้ว

    😂😂Vandat my neef die vir my gewys het neh kyk ek nooit weer die selfde na ñ hadida nie😂😂

  • @goal7779
    @goal7779 4 ปีที่แล้ว

    😂😂👍

  • @jacquescronje1575
    @jacquescronje1575 5 ปีที่แล้ว

    Sing oor n kwaga maar met n snaakse tema asseblief

  • @jomarieoosthuizen2714
    @jomarieoosthuizen2714 5 ปีที่แล้ว +3

    Maak asb een oor skottelgoed was

  • @lynette599
    @lynette599 5 ปีที่แล้ว

    Hahahaha As hy dit so met 'n ernstige gesig doen...kudos aan die kitaarspeler, hy is net so 'n goeie komediant (behalwe vir sy uitmuntende kitaarspel)!

  • @bigg16
    @bigg16 5 ปีที่แล้ว

    LMGA!!!!

  • @alexcynsteenkamp7440
    @alexcynsteenkamp7440 5 ปีที่แล้ว

    Sing asb n liedjie oor laerskool kinders maak dit asb skreeu snaaks
    Toedels radioraps

  • @shaunsnyman5107
    @shaunsnyman5107 5 ปีที่แล้ว

    Wtf

  • @pieterprinsloo007
    @pieterprinsloo007 2 ปีที่แล้ว

    Daar kak my breuk, moer snaaks

  • @pieterprinsloo007
    @pieterprinsloo007 2 ปีที่แล้ว

    Daar kak my breuk...dis moer snaaks

  • @mikeonthetube79
    @mikeonthetube79 4 ปีที่แล้ว +1

    This dude is the afrikaans Ricky Gervais, except way more talented.

  • @henryvanwyk3935
    @henryvanwyk3935 5 ปีที่แล้ว +1

    Genade.. dis super kak..