Cape Town to Tiffindell Day 6 Rhodes Loop Volunteershoek, Lundeans @WAVOLTADVENTURES

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 พ.ย. 2021
  • This video is Part 6 of our #WAVOLT #TIFFINDELLTOUR, including the #BEN10 challenge. (Unfortunately the Tiffindell Resort was closed so we could not get access to #BenMacdui )
    We rode mostly through beautiful backroads and almost all dirt roads towards #RHODES where we spend three days exploring surrounding passes.
    We give all our gratitude to #MICHAELCOWLEY for organizing a fantastic tour and leading the way through some hairy situations. We were very well taken care of and could focus all our attention on only enjoying the experience to its most!
    We rode the following passes: No particular order:
    #JoubertsPass
    #OttoduPlessisPass
    #BarkleyPass
    #BastervoetslaanPass #BastervoedpadPass
    #PotrivierPass
    #ElandshoogtePass
    #NaudesnekPass
    #CarlisleshoekspruitPass
    #VolunteershoekPass #BidstonePass
    #LundeansnekPass #LundinsnekPass
    #HexrivierpoortPass
    #DuToitskloofPass
    #HexrivierPass
    #TurcksePass
    #VerlatenkloofPass
    #RooipoortPass
    #DroogvoetspoortPass
    #KiewietseHoogtePass
    #ElandspoortPass
    #AmandelhoogtePass
    #GrondnekPass
    #KraairivierPass
    #FetcaniPass
    #PerdenekPass
    #GreylingsPass
    #KilliansPass
    #HarbeesnekPass
    #Groot-DoringhoekPass
    #WapadsbergPass
    #NaudesbergPass
    #GoliatskraalsehoogtePass
    #PerrieshoogtePass
    #MunnikspoortPass
    #WindheuwelpoortPass
    #PerdepoortPass
    #HuisrivierPass
    #WildehondskloofhoogtePass
    #Meiringspoort
    #Tenaheadroad
    #TenaheadTiffendellTraverse #TTT
    #TradouxPass
  • วิทยาศาสตร์และเทคโนโลยี

ความคิดเห็น • 3

  • @shaungraham1756
    @shaungraham1756 2 ปีที่แล้ว +1

    Hi Hennie. Ek het ook n AC GSA 30th wat ek onlangs gekoop het om in die Adventure riding ding in te kom...ek kom maar van n superbike en track ry agtergrond, so die offroad ry is nuut vir my. My vraag is, wat is jou settings aangaande ABS en ASC vir grondpad ry?
    Oja, like jou channel, hou so aan.

    • @BCD7seg1
      @BCD7seg1  2 ปีที่แล้ว

      Hi Shaun, baie geluk met jou nuwe fiets. Ek glo jy gaan hom baie geniet!
      Die AC model se ASC is nie so ver ontwikkel as die nuwer LC modelle nie. Hy pas homself nie 500 keer elke sekonde aan by wat jou omstandighede in die presiese oomblik is nie. Hy werk ook deur die ignition af te sluit sodra jy traksie verloor waar die LC met :Fly by Wire throttle sal die throttle self aanpas om traksie te herwin. So op die AC is dit maar n pre set vlak waar hy die ignition af sit.
      Daar is n tweede S mode wat jou meer verlies in traksie sal toelaat as op die standaard setting maar ek verkies om dit eerder self te beheer.
      Die rede is soos volg:
      Sodra jy oor los klippe of sand beweeg gaan jou wiel bietjie traksie verloor en bietjie spin, in daai oomblik sny hy jou krag en dit is juis wanneer jy meer krag nodig het. Sonder krag toe voer gaan jy momentum verloor, om val of tot stilstaand kom.
      Dit is n probleem as jy teen n opdraande ry want dan verloor jy al jou momentum en om weer weg te trek teen n opdraand is baie moeilik waar daar geen traksie is nie. Momentum is jou vriend!!
      So sit eerder die ASC heeltemal af op die AC model.
      Soortgelyk met die ABS.
      As jy teen n afrdraend ry op los klippe en jou wiel verloor traksie wat dan die ABS inskop gaan jy geen brieke he nie want jy gaan aanhou traksie verloor en die ABS gaan aanhou om brieke te sny. Jy gaan dus nie kan stop nie.
      Met die GS adv is dit moeilik want hy is swaar en jy bou baie vinnig baie momentum op n afdraende.
      Jy gebruik ook jou briekke wat sleep om jou te stuur.
      As jy in my video :Tiffendel Day 6" kyk by die 4:00 tot :4:18 sal jy sien ek sluit die agter briek en counter steer om die fiets links te draai in die rigting wat ek wil gaan. Die afdraend helling is bietjie meer as wat dit op video vertoon en ek het minder risiko deur met agter wiel te laat uit gly as wat ek het om met voor briek aan te probeer le na links om om die draai te gaan. Jou voorwiel gaan eerder uit gly en dan val jy.
      Sluit agter briek wat ook jou spoed verminder, hou fiets meer regop, counter steer en die fiets glip mooi in die rigting waar ek wil gaan.
      Hoop die raad help, indien jy nie veel ervaring op die grond het nie, bele dalk in n kursus soos by Country Trax. Daai manne leer mens baie interresante dinge en baie veilige maniere om die fiets te geniet. Ek het ook al die jare superbikes gery so dit is nogal n aanpassing. Bv. om n draai le jy nie in die draai in soos op teer nie maar jou lyf le buite toe om meer traksie te gee.
      Groete

    • @shaungraham1756
      @shaungraham1756 2 ปีที่แล้ว +1

      @@BCD7seg1 Dankie vir die terugvoering en inligting ek waardeer; dit help baie. Ek gaan definitief n kursus doen. Mooi ry, ons praat weer.