Four enemies of marraige - Gretha Wiid

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ก.พ. 2025
  • Gretha describes four enemies of marriage.

ความคิดเห็น • 22

  • @chonellpretorius4333
    @chonellpretorius4333 3 ปีที่แล้ว +2

    Dankie. Lief jou.

  • @PietM749
    @PietM749 2 ปีที่แล้ว +4

    Jy maak so baie se seer gesond deur die Groot Geneesheer. Ek weet net nie wie plak die pleisters op jou eie seer nie. Ek stem nie noodwendig altyd met jou saam nie, maar het so waardering vir jou reguit en eerlike oortuigings.

  • @attiescheepers9178
    @attiescheepers9178 ปีที่แล้ว

    Amen so true from zim lekker dag 🙏🙏

  • @marynvanwyk76
    @marynvanwyk76 2 ปีที่แล้ว +1

    Dankie ons wens jou net die mooiste toe

  • @hanzelnienaber2852
    @hanzelnienaber2852 2 ปีที่แล้ว +3

    Wow dit maak n mens dink.. love die video!*

  • @karllangner1579
    @karllangner1579 ปีที่แล้ว +1

    Ja Gretha, dis baie waar; dankie. Maar kom ons verander Hopetown se naam na Wiidsdorp ! Komaan, ek daag jou uit.

  • @Leon-qb3nw
    @Leon-qb3nw 2 ปีที่แล้ว +2

    Dis baie waar wat jy daar se.

  • @annavermmaak2649
    @annavermmaak2649 2 ปีที่แล้ว +3

    Waars die Gees van onderskeiding,vroue moet mos weet hul man's verneuk hulle.

  • @japiebloementhal3885
    @japiebloementhal3885 2 ปีที่แล้ว +1

    Amen

  • @schylahschreuder3973
    @schylahschreuder3973 ปีที่แล้ว +2

    Jy't my verloor toe jy nie jou eie huwelik kon maak werk nie. Jammer.

    • @Palmstreet-u7x
      @Palmstreet-u7x 5 หลายเดือนก่อน

      i was trying to think if i was making a mistake about her, didn't she look over the fence or was it her husband which had an affair, I agree with you,

    • @meganvisagie3182
      @meganvisagie3182 วันที่ผ่านมา

      And yet she made it her life's mission to save marriages. I can only imagine how humbling that experience must have been for Greta and I love what she had done in response: got up and went to help others with the same problem. God bless you my friend

  • @ronelsnyman930
    @ronelsnyman930 ปีที่แล้ว +1

    So waar... ek het in n huwelik ingestap waar die man maar 6 maande geskei is,2 jaar uitmekaar...maar 6 maande geskei en dit het n helse negatiewe inpak in die huwelik..ek en my kinders het hel gehad vir jare,al het ons die Here gedien...maar wat ons gered het,is ons liefde vir die Here. Daar us n gesegte wat sê.."people that pray together,stay together.. nou ja..dis nou al amper 28 jaar later en baie geestelike groei en my man intussen n pastorale kurses gedien en n Master degree in pastorale sielkunde...was nie maklik nie. Inteendeel as ek dit moet oordoen sal ek defnitief nie...ek gee net die Here al die eer vir krag en wysheid en lyding.

    • @Palmstreet-u7x
      @Palmstreet-u7x ปีที่แล้ว

      statistics show that 75 % of second marriages never last longer than 5 years, the main reason is that hidden secrets from the past come out, or that the man is hiding his past, abuse is big reason

  • @rudolfthegardener6105
    @rudolfthegardener6105 ปีที่แล้ว

    Pragtig Greeta

  • @Tsumebleraar
    @Tsumebleraar 2 ปีที่แล้ว +3

    Leer eers spel.... vyande

    • @MrBeamerguy
      @MrBeamerguy  2 ปีที่แล้ว +1

      gekorrigeer dankie

  • @sallyharmse8195
    @sallyharmse8195 2 ปีที่แล้ว +2

    Groot waarhede...korrekte spelling van vyande nie vyhande

  • @jollyroger4699
    @jollyroger4699 ปีที่แล้ว

    Praat Engels aseblief , ek kan nie Afrkaans verstaan of praat nie ! Thanks !!!

  • @esthersmith538
    @esthersmith538 2 ปีที่แล้ว +1

    vyande. asb

  • @hannesviljoen641
    @hannesviljoen641 ปีที่แล้ว

    Amen