Deon Groot - Die Een
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 10 ก.พ. 2025
- Geniet Deon Groot se musiekvideo van Die Een!
Luister die enkelsnit op die platform van jou keuse en sit dit op jou playlist -- linktr.ee/deon...
Lirieke:
Voel nie meer die donker
Voel nie meer die seer
Dit wat ons gehad het
Daars nog baie om te leer
Voel jy nog die hartklop
Voel jy hoe dit brand
As ons saam loop in die strate
Saam loop hand aan hand
Jys vir my die een
Al is die tyd vir ons geleen
As die dinge om ons swaar raak
Is jy al wat vir my saak maak
Laat my hart oor joune reen
Jys vir my die een
Jys vir my die
Een wat langs my lê
Daars soveel meer wat ek wil sê
As ons die stukkies bymekaar maak
Sal ons lewens ook meer sin maak
Soveel meer sin maak
Jys vir my die een
Al is die tyd vir ons geleen
As die dinge om ons swaar raak
Is jy al wat vir my saak maak
Laat my hart oor joune reen
Jys vir my die een
Jys vir my die bloed hier in my bors
Ek het my tyd te veel gemors
As die dinge om ons swaar raak
Is jy al wat vir my saak maak
Jys vir my die een
Vir my die...
Jy haal die sout hier uit my wonde
Maak my heel maak my gesond
Jy is die soet hier in my mond
Jys vir my die een
Al is die tyd vir ons geleen
En As die dinge om ons swaar raak
Is jy al wat vir my saak maak
Laat my hart oor joune reen
Jys vir my die een
Jys vir my die bloed hier in my bors
Ek het my tyd te veel gemors
As die dinge om ons swaar raak
Is jy al wat vir my saak maak
Jys vir my die een
Jys vir my die
Ooooooo hooooooo hooooooo hooooooo
Jy haal die sout hier uit my wonde
Ooooooo hoooooooo hooooooo hooooooo
Jy maak my heel maak my gesond
Oooooooo hoooooo hoooooo hoooo
Laat my hart oor joune reen
Jys vir my die een
Jys vir my die een
Regisseur
Quintin van der Merwe
Kameras
Quintin van der Merwe
Redigeerder
Quintin van der Merwe
Kleur Redigeerder
Quintin van der Merwe
Musiekvideo Konsep
Deon Groot & Quintin van der Merwe
Produksie Bestuurders
Quintin van der Merwe
Musiekvideo Vervaardiger
Quintin van der Merwe
Liedjie opname:
Jake Odendal
Liedjieskrywer en liedjie publikasie
Deon Groot / Vonk Uitgewers CC
www.realmusic.c...
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek
Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek
Dankie vir almal van julle...hier is my hart!!!!!!!!!!!!❤
Ek is mal trots op jou!! Dis 'n GREAT song♡
Groete uit New Zealand. Nog n treffer. Mal oor jou musiek, dankie.
Deon jy lyk baie na die Israelse Eerste Minister en jou stemtoon is ook baie eenders. Altwee manne wat kan vasstaan.
Lekker song, goeie song. 💯
Wow wow wow ! Nog n amazing Song!
Sjoe Deon jy doen uitstekend die is Nou n mooi liedtjie my vriend
Beste wat ek al gehoor get
Wow dis nou regtig n blerrie stunning song, welldone
Baie mooi en praat diep met n mens se hart
Wow what a show thank you Deon Groot and Heroes and for our photo together . Cant wait for the next show love tannie Sylvia ❤
Ooh my ek love die liedjie 😮😮😮😮😮😮😮😮❤🎉Die een 👌100%
Lekker Deon mooi een !
Uitstekend.woorde wat die hart raak.
'n Mens kan die passie in jou stem hoor en in jou oe sien. Ek kan jou woorde voel. As 'n man so vir 'n vrou behandel soos die woorde in jou liedjie sal sy die gelukkigste vrou in die heelal wees, en ek hoop sy besef dit.
Mooiste stem Deon..pragtig
Dis beautiful Deon!!! 🤩🥰🤩😍 baie dankie
Pragtige song!
Jy praat uit my eie hart❤ daar is NET EEN... HOU AAN WAT JY DOEN!!!
Super cool. Great om deel te wees van die!!
Hemel...die song is my new all time favourite! DEON jy het een amazing stem.😊
Hierdie Lied raak DIEP & HARD! Dankie Deon.
Wow. Is al wat ek kan sè…😮 @Deon, die is awesome
Wow Deon dis n absolute amazing song. Die woorde is wat ek nog altyd vir my wederhelfte wou se maar nooit die woorde kon kry nie...
Jammerte die song het nou eers uitgekom. Want as dit 2 jaar terug was, dan was die my trou song!!! Amazing song.. ongelooflike stem!!!
Love dit great comment dankie my skatball ❤😊
Pragtig, het nie woorde.......... 🙏🏻🙌
😅😅😅 NIE man hoekom is Jy say like dit
Mooiste liedjie Deon ❤
AMAZING AMAZING AMZING VERBY !!!! Jy sing werklik die perfekte love songs 😍
Wow Wow dis n stunning liedjie en baie na aan die hart❤
Baie mooi!!!
Excellent Deon!!!
Great song Deon❤
Awesome verby! Jy mag maar Deon. Mag God jou met nog meer liedjies se woorde seën.
Ohhhhh Dis nice comment ❤❤❤
Wow stunning liedjie Deon❤❤❤
Ek hou van Oom se musiek🎉
Wow dis mooi Deon, mag jou pad van sukses vorentoe geseend wees♥️j verdien dit🙏🏻
Amazing song!!! 🕺🏻🎶🎶
dankie deon ek die lied ook vir my hart gestuur wens was my trou song gewees sal ma skei en weet trou net om die song v ha te speel dit baie mooi woorde .
❤❤❤
Beautifull!!
Beslis een van my gunsteling musiekvideo projekte waaraan ek nog gewerk het tot dusver. Dankie Deon! Jy is 'n yster!!!
Dis so mooi defnitief n gunsteling ek kan nie ophou luister
Deon music is so so good ❤
Baie dankie vir nog 'n uitstekende liedjie. Lekker ritme en goeie video.
Amazing song en mooi musiekvidoe.
Awesome song ❤
Pragtig song love dit ❤
Skitterind ou maat! Welgedaan!
Baie mooi liedjie ❤
Great song
Beautiful song love dit ❤
Super awesome song Deon, daar is soveel gevoel in hom. Rene my engel, ek kan nie beter beskryf wat jy vir my beteken as die lied se woorde nie❤ Dankie Deon
Definitief my nuwe fav song
Op repeat. Al heeldag!! Baie mooi.
Sooo Mooi 🥰🥰🥰🥰
Wow dis beautiful ❤
Cant wait to see him tonight at Heroes Restaurant ❤
Pragtig dankie
Ongelooflik mooi!
I love love it ,I just found my wedding video song ❤❤
Die Een Is Vir Ons Speakers🔥🔥🔥Soos al jou ander tunes ook is💥❤️ "Die Een" is 'n lekker een.
❤❤❤
🥺🥺🥺 so pragtig ❤
👌🏻👌🏻👌🏻
DEON WHEN ARE COMING TO HEROES RESTAURANT OR DIE BOER DURBANVILLE CANT WAIT TO SEE YOU AGAIN AFTER SEEING YOU ON THE BOK BOAT. YOU ARE EXCELLENT 😊
Jy mag !!!!
❤
Die liedjie gaan jou dalk nie toekenings laat wen nie,(niks fout met die liedjie nie) maar jy het n goeie stem en ek glo met die "regte' song gaan jy ver kom ..baie sterkte en alles van die beste, ek dink jy het n goeie toekoms voor jou 👏🏻👏🏻
Weereens ń wenner
Maar dit is n baie nice song. Dankie. Ek glo jy sal nog n LEGEND word. Sterkte
Waneer hoor ons jou tenoor sing
Da is n kroone opnaame op youtube wa n paar van julle n gristelike medlie gesing het en almal se dis jou stem deon so wil net hoor hoe dit klink om daai ongelooflike stem te kan hoor elkekeer sit dit trane in my oe
jy kort n baard as jy JO BACK wou wees. Askies try weer. Nice song maar jy kort.........IETS.
Dankie...sal loer om n IETS aan te skaf😂
𝓔𝓵. I❤❤❤❤❤🎉🎉🎉