Deon Groot - O'Lyfie

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 10 ก.พ. 2025
  • Geniet Deon Groot se musiekvideo van O'Lyfie!
    Luister die enkelsnit op die platform van jou keuse en sit dit op jou playlist -- linktr.ee/deon...
    Kitaar Idees:
    Dirk Klut
    Production idees:
    Louwrens Bezuidenhout
    Lirieke:
    Gesiggie so mmm-mmm-mmm
    Dit wat jou bekkie doe-oe-oen
    En as jy my soe-oe-oen
    Dan wil ek jou...
    Jy wil laat ek bly
    'n Bietjie meer van jou kry
    Jy maak my hart bly
    Jyt my verlei
    Ooooo lyfie lyfie jy't my hart ontpop
    Lyfie lyfie hierdie siel omgedop
    Ooooo lyfie lyfie ek wil vir jou sê
    Hoe baie hierdie mens,
    Vir jou wil...
    (Fluit) hê
    (Fluit)
    Jou bekkie so mmm-mmm-mmm
    Dit wat jou lyfie doe-oe-oen
    En as jy my soe-oe-oen
    Dan wil ek jou...
    Jy wil laat ek bly
    'n Bietjie meer van jou kry
    Jy maak my hart bly
    Jyt my verlei...
    Ooooo lyfie lyfie jy't my hart ontpop
    Lyfie lyfie hierdie siel omgedop
    Ooooo lyfie lyfie ek wil vir jou sê
    Hoe baie hierdie mens,
    Vir jou wil...
    Hoe baie hierdie mens vir jou wil
    (Fluit) hê
    (Fluit)
    Jou bekkie, gesiggie, jou lyfie as ons twee soe-oe-oen.
    Ooooo lyfie lyfie jy't my hart ontpop
    Lyfie lyfie hierdie siel omgedop
    Ooooo lyfie lyfie ek wil vir jou sê
    Hoe baie hierdie mens,
    Vir jou wil x 2
    (Fluit) hê
    (Fluit)
    Skrywer / Publiseerder: Deon Groot / Vonk Uitgewers CC
    Regisseur
    Quintin van der Merwe
    Kameras
    Quintin van der Merwe
    Redigeerder
    Quintin van der Merwe
    Kleur Redigeerder
    Quintin van der Merwe
    Musiekvideo Konsep
    Deon Groot & Quintin van der Merwe
    Produksie Bestuurders
    Quintin van der Merwe
    Musiekvideo Vervaardiger
    Quintessential Photo & Video Worx
    Liedjie opname:
    Tertius Human - CoolerBox Studios
    www.realmusic.c...
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

ความคิดเห็น • 27

  • @jacquesmeyer9467
    @jacquesmeyer9467 10 หลายเดือนก่อน +6

    Een van die beste stemme in Afrikaanse musiek!!!

  • @tiernosoldado
    @tiernosoldado ปีที่แล้ว +5

    Nou die is lekker! Dankie man! So amper brand my vleis soos ek luister na die!!!

  • @francoisesterhuysen996
    @francoisesterhuysen996 ปีที่แล้ว +4

    Alweer n treffer....gaan voort, luister al jou snitte hier in New Zealand. Wens ons kon ṅ vertoning van jou bywoon, in Februarie as ons kom kuier, maar lyk nie of daar enigiets in Weskaap aan is nie. Groetnis en Blessings 🙏

    • @deongrootmusiek
      @deongrootmusiek 9 หลายเดือนก่อน

      🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @TineshaBlinx
    @TineshaBlinx ปีที่แล้ว +5

    Baie oulike liedjie
    God Bless you in all you do.🎵🦋

  • @lizavandervyver48
    @lizavandervyver48 ปีที่แล้ว +4

    Deon se musiek is great

  • @ChristiaanRock
    @ChristiaanRock ปีที่แล้ว +6

    daar loop hy , lekker vibe

  • @meganvonkleist817
    @meganvonkleist817 ปีที่แล้ว +5

    Dit is mooi

  • @lozannevanzyl3164
    @lozannevanzyl3164 8 หลายเดือนก่อน +2

    Cool video! 💃🏻

  • @mariettetheunissen2543
    @mariettetheunissen2543 ปีที่แล้ว +4

    Love it❤

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez ปีที่แล้ว +5

    Titel is skerp!
    Het sy 'n lyfie soos 'n o'lyfie😅🔥🥳of is sy jou o'lyfie of wat??? Maar ek love dit😄♥️🎵🤪💃

    • @deongrootmusiek
      @deongrootmusiek ปีที่แล้ว +2

      Feel good song!!!😂😂😂🎉🎉🎉

  • @williambenade5270
    @williambenade5270 4 หลายเดือนก่อน +1

    Eu amo sua música

  • @Goodnan33
    @Goodnan33 4 หลายเดือนก่อน +1

    Wow

  • @gerdacope9331
    @gerdacope9331 ปีที่แล้ว +4

    ❤❤❤❤

  • @swart003
    @swart003 ปีที่แล้ว +5

    Go juffrou

  • @mandaengelbrecht1940
    @mandaengelbrecht1940 5 หลายเดือนก่อน +1

    Se🎉😢😅❤😂

  • @elingenfelder
    @elingenfelder 8 หลายเดือนก่อน +2

    👯 💃🕺💃🕺💃🕺👯

    • @DeonGroot
      @DeonGroot 4 หลายเดือนก่อน

      Dankie!!!!

  • @mandioosthuizen1
    @mandioosthuizen1 2 หลายเดือนก่อน

    LOVE YOU SO MUCH AND I LOVE YOUR FACE TOO.

  • @chris-chebotha8062
    @chris-chebotha8062 9 หลายเดือนก่อน +2

    Uhmmm…

  • @spykerdb
    @spykerdb 11 หลายเดือนก่อน +4

    ❤❤❤❤❤❤