René se kaping (Hijack - Opvolg)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ก.พ. 2025
  • René was net buite Pretoria gekaap (hijack) oppad na 'n tolhek. Sy vertel hoe hulle met haar rondgery het en al haar goed so stuk stuk verkoop het.
    Dan die skok van wat hulle met haar wou doen na die tyd, maar die Lig was daar ...
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    Musiek:
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    TH-cam Library
    A Quiet Thought
    by Wayne Jones
    / @waynejonesmusic
    Photo by form PxHere
    pxhere.com/en/...

ความคิดเห็น • 21

  • @facerdas
    @facerdas 3 ปีที่แล้ว +1

    Dankie René dat u u getuienis met ons gedeel het. Dit is 'n groot seën om na u te luister. God seën jou

  • @AletLocke
    @AletLocke 4 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie Abba Vader dat U ons beskerm dankie vir die awesome getuienis mag God Jou altyd seen👏👏

  • @evelynmeyer2227
    @evelynmeyer2227 2 ปีที่แล้ว +1

    Dankie Vader vir die beskermer vir Rene alle lof en eer Dankie U haar gered het virman en kinders🖐🖐

  • @josephinemadikiza9900
    @josephinemadikiza9900 3 ปีที่แล้ว +1

    Duisend dankies René vir hierdie boodskap jyt my oorreed om nie meer stil te bly nie maar om te praat

  • @schouliecampher3136
    @schouliecampher3136 4 ปีที่แล้ว +6

    Wat "n pragtige, rustige vrou is jy René. Dankie dat jy jou ondervinding met ons gedeel het Prys die Heer 🙏🙏

  • @judydeklerk4044
    @judydeklerk4044 4 ปีที่แล้ว +3

    Loof die Here o my siel en alles wat binne my is Sy Heilige Naam! ❤

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 2 ปีที่แล้ว +1

    Baie dankie vir hierdie pragtige getuienis.

  • @Woman_in_the_Wilderness
    @Woman_in_the_Wilderness 3 ปีที่แล้ว +1

    Beautiful testimony - hallelujah!!!

  • @SarieDuToit
    @SarieDuToit 9 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie Jahshua U is Wonderbaar.

  • @LeonieGrove-mo7ht
    @LeonieGrove-mo7ht 6 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie vif julle wonderlike werke Juanita rn Peter.

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  6 หลายเดือนก่อน

      Dankie Leonie, als tot Eer aan VADER

  • @Aletta-ThisMoment
    @Aletta-ThisMoment 4 ปีที่แล้ว +4

    Baie dankie René en Juanita, jou getuienis is n groot seëning vir my en my familie René. Mag die Here jou ryklik seën.

  • @magdalenathurston8341
    @magdalenathurston8341 4 ปีที่แล้ว +4

    Sjoe ek is dieselfde deur in 2016 BMW steeds weg maar Jesus het my lewe gespaar. En toe 2 plaas aanvalle ook oorleef sonder ñ skraapie. Was baie traumaties maar Abba Vader was in beheer. Al die lof, dank en eer aan Hom ALLEEN 🙌🏻🙌🏻🙌🏻

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  4 ปีที่แล้ว +2

      Goeie dag Magdalena, mag ek vra dat u ons asb sal kontak op on Whatsapp nr:
      0714806886

    • @evelynmeyer2227
      @evelynmeyer2227 2 ปีที่แล้ว

      Shoe Rene jy is so pragtig vrou. Dankie vir die deel van jou getuienis ek leer al weer iets daaruit. .Hoeveel keer se mens nie Here ek wil nie meer hier wees so dis net weer getuie dat mens versigtig moet wees wat ju met die tong spreek apreek.

  • @maureenschrader9876
    @maureenschrader9876 4 ปีที่แล้ว +3

    Dankie Vader vir Redding vir beskerming in Jesus se naam.Amen.🙏🙏

  • @susanswartz2546
    @susanswartz2546 4 ปีที่แล้ว +2

    Baie dankie vir hierdie boodskap ..ek het ook soortgelyk deur gegaan maar net in my huis ...die VADER is altyd getrou .. het nooit oor dit gepraat maar vandag genees .. HY is getrou

  • @christiehedin3729
    @christiehedin3729 4 ปีที่แล้ว +2

    Amen

  • @ansieswanepoel5127
    @ansieswanepoel5127 4 ปีที่แล้ว +2

    Dankie prys die Here

  • @bernadettelebereki8709
    @bernadettelebereki8709 4 ปีที่แล้ว +2

    🇨🇩❤️🙏

  • @magdalenathurston8341
    @magdalenathurston8341 4 ปีที่แล้ว +3

    Hulle gee niks om nie met kaping hoë kaliber wapens gehad my omgestamp op grond 2 bo my rug met hul knieë gesit ñ wapen aan albei kante van my kop. Ekt net gelê en bid vir Sy beskerming. Gebed is kragtig en ons Abba Vader ALMAGTIG