Excellent. "Ek is" is the best and most anointed song in Afrikaans gospel I've ever heard. The song makes you cry and softens even the hardest of hearts.
Dit voel vir my of Shannon word onderddruk deur haar man. Sy kry glad nie n spreek beurt nie. En liedjies wat Sharon se stem beter sou pas word vir Anita gegee. Arme Sharon en sy is so pragtig.
Is so great om te weet dis my kinders 💕 lief jul baie Hou aan om Vir God te sing amen mag Vader jul nog meer seën Amen 💕
Baie dankie vir baie mooi gospel musiek.
Excellent. "Ek is" is the best and most anointed song in Afrikaans gospel I've ever heard. The song makes you cry and softens even the hardest of hearts.
Amen to that!!!
Is ñ pragtig lied Ek Is so mooi Dankie 🙏♥️
julle musiek is great iets om na te luister en verheerlik te word

Joe...lol.