Bosklets Episode 4 // Jakkals Klop

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 ต.ค. 2024
  • Ons klets saam Abrie Nel oor ongediertebeheer - spesifiek Jakkals Jag. Die jong plaasjapie van Wesselsbron in die Vrystaat help ons om te verstaan hoekom ons die “katvoet” probleemdiere jag en hoe presies om dit te doen.
    Abrie het ‘n beroep van ongediertebeheer gemaak en vertel ons bietjie van al die plaas-dinge. Sy klientebasis bestaan meestal uit wilds- en skaapboere.
    Abrie se Kit:
    Safari Hunt dubbel skietstoel
    Rico RH50 Thermal optic
    .243 kalieber / 6mm
    Jag bakkie met kamovlering
    Foxpro X24 Game Caller
    Probleemdiere is slim, het goeie gehoor, ken die gebied beter as jy en sal al hul skelmstreke op jou uithaal. So die kriks van die saak is: Moenie te vinnig tou opgooi nie. (Gary Laubscher, Landbou.com, 2005)
    Is jy ‘n wilds- of skaapboer wat sukkel met probleemdiere? Kontak Abrie gerus.
    Hunters Highway Africa
    084 627 0370
    Email: abrienel22@outlook.com
    Instagram: @legacy_abrie
    Instagram: @hunters_highway_africa
    Facebook: Abrie Nel
    Skakel in op ons kanaal om Die Bosklets Podcast Episodes te volg.
    #HierRaakDingeWild

ความคิดเห็น • 2