KLASKEPADES: Episode 1 (Wees daar vir ander)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ก.ย. 2024
  • Klaskepades is 'n reeks kort video's wat geskryf en opgeneem is deur Gideon Swarts. Hierdie reeks videos wat skoolkinders bevat, is daarop gemik om vermaak en onderrig aan die kyker te bied met die doel om die kyker 'n les uit elke episode te leer.
    Hierdie Afrikaanse video wat in Villiersdorp opgeneem is, is ook daarop gemik om leerders drama vaardighede aan te leer, asook om die belangstelling om voor die kamera toneel te speel, te prikkel. Dit is egter NIE PROFESSIONEEL nie.
    In hierdie episode (EPISODE 1) is die karakter Charné wat gespeel word deur Tracey-Lee Potberg, die enigste persoon in die klas wat nie geld het om saam met die res van die klas op 'n uitstappie te gaan nie. Haar klasmaats neem egter die inisiatief in om geld bymekaar te maak sodat sy ook saam met hulle op die uitstappie kan gaan.
    #Klaskepades #Episode1 #Villiersdorp #KosieDeWetPrimer #Laerskool #AfrikaanseVideos #Afrikaans #InDieKlaskamer #MoralOfTheStory #LesUitDieStorie #SnaakseVideos #Snaaks #FunnyVideos #VideosVirKinders #VideosForKids #SkoolVideos #SchoolVideos #ToneelSpel #Acting

ความคิดเห็น • 1