Musgrave eg Suid Afrikaanse geweer.

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 10 ม.ค. 2025

ความคิดเห็น • 17

  • @bravofoxable
    @bravofoxable 29 วันที่ผ่านมา

    my heel eerste geweer in 1983 was 'n Musgrave K98 in 30-06, en ek was gelukkig met net daardie geweer vir baie jare en duisende rondtes. Regtig top kwaliteit

  • @kosiekoos9408
    @kosiekoos9408 ปีที่แล้ว +2

    Accidentally stumbled across Musgrave. Thank you very much. Buy South-🎉African.

  • @Henk6772
    @Henk6772 2 ปีที่แล้ว +1

    Baie goeie oorsig, dankie.

  • @jjstreicher2723
    @jjstreicher2723 5 หลายเดือนก่อน

    Kan julle video doen oor musgrave M21 aksie en die modulere chassis.

  • @michaelrandall5992
    @michaelrandall5992 8 ปีที่แล้ว +5

    baie goeie video. Ek voel trots om te se ek is n Suid Afrikaner, en voel ge-eerd om met n Musgrave te kan skiet

  • @karllangner1579
    @karllangner1579 4 ปีที่แล้ว +1

    Ek het n Musgrave mod 83 Kal.270. Jy hoef nie 'n ander fabrikaat te soek nie. Musgrave het als.

  • @wilburburger6155
    @wilburburger6155 3 ปีที่แล้ว

    Is die nuwes 308 ook so gemaklik met oom PW en Seuns se patrone soos die oues?

  • @hansie157
    @hansie157 4 ปีที่แล้ว

    watse ammo het julle geskiet?

  • @hersenskim
    @hersenskim 4 ปีที่แล้ว

    Het my eerste vark met n 6mm Musgrave geskiet wat destyds aan my Oupa geskenk is deur die weermag. Ek hoop die manne in Secunda doen goed!

  • @michaelmeyer1538
    @michaelmeyer1538 2 ปีที่แล้ว

    Naand ek opsoek na musgrave ken tekrn onder kolf ..Musgrave medalion.Braas plaat asb

  • @ansebbianvonhessen7570
    @ansebbianvonhessen7570 7 ปีที่แล้ว

    Ek wonder of mens rerig kan se of die Musgrave eg Suid Afrikaans is as die Aksies in die Czech Republiek en die lope in Oostenreik onderskeidelik vervaardig word, is Die Musgrave nie net n hoë volume verpersoonlike Jag geweer nie?

    • @coenraadkuipers6590
      @coenraadkuipers6590 6 ปีที่แล้ว +1

      My oupa het vir my sy Musgrave gegee blykbaar was die eerstes in bloemfontein vervaardig,ek weet nie of dit nou nog daar gemaak word nie maar die ontwerp van die geweer is definitief SA.

    • @neelsmuller3716
      @neelsmuller3716 5 ปีที่แล้ว +2

      Al weer!!!!!! Jy het die kommetaar op alle Musgrave videoes, wat is fout met jou man!!!

    • @hersenskim
      @hersenskim 4 ปีที่แล้ว +2

      @@neelsmuller3716 los hom man. Die sot het seker sy eerste bok gekwes met n Musgrave😁😁

    • @baasjan9488
      @baasjan9488 4 ปีที่แล้ว +1

      Bißchoff 😂😂 seker maar

  • @abrienieuwoudt2705
    @abrienieuwoudt2705 4 ปีที่แล้ว

    Ons het n 308 musgrave