David Kramer en V.I.T.O. - Stoksielalleen
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 3 ต.ค. 2024
- Hou vas - hierdie gaan waarskynlik jou nuwe gunsteling tune word. Wat gebeur wanneer jy 'n Namakwa geur aan 'n David Kramer treffer maak kleef. Iets besonders - dis wat. David Kramer en die kletsrymer van Namakwaland, V.I.T.O. het nuwe lewe in die lied, Stoksielalleen geblaas.
Kan nie glo dis alweer 7 jaar terug, onthou dit soos gister
Briljant! Groete uit LIma Peru!
Ons roep hom Afrikaans. Hierdie is hy op sy beste. Kry n helse "smile"op my gesig as ek dit luister.
Wow - ek is mal hieroor. Bring sulke memories terug toe ek nog na die song geluister het as hoorskool laaitie.
Brilfreakinjant. Halleluja aan Coenie de V wat hierdie projek geinisieer het!
Al te lekker! Hou van die rap daarby... gee nuwe lewe soos bo genoem. Well done V.I.T.O
V.I.T.O ek moet se dis n befokte song,kan nie op hou smile ni..die song gee my woema..
Bravo Vito, jy bring 'n vars briesie na 'n musiek video wat al sy glans begin verloor het.
Baie geniet. Bly V.I.T.O is so trots op sy taal.
awesome buddy keep up the good work!!
Greatest song ever made
Lekker man! ❤🇿🇦
vito nice 1 with david kramer who would though it with be lke this never though yu would make a song with david kramer yur a insrireing
trots om te se dat ek daai namakwalander ken. GO VITO!!!
Van waar is hy.
+Conrad Smit Springbok-Okiep namakwaland
o thanks Erin. ek is gebore en groot geword in alexanderbaai.
waat n baie leker song om op te dans....heerlike music
hop hop hy skop gat, love dit!!!
my hart...pragtig man!!!!!!!!!!!!
Kwaai song....v.i.t.o
Bedonnerd Masekind !!!
dis een lekker treffer dit
Cool! 👍
Vito jy rock saam met David
cool music
Memories
Great people great country
Lekkerste treffer ooit
Go Vito😉
Lekker om te hoor !! #NetStoopid #NetRap #NetAfrikaans
Yster! V.I.T.O
Dam man very nice song
Oh nicley done you ous. Love it.
V.I.T.O jy ken my Ivan se peetkind Vito jys ligit my bru
Lag klip hard van lekker kry
Befok goed.
bedonerd! of moet ek se awe kwai hehe
Kom os maak n nama liedtjie
fuck that after this one appeared on youtube the original one disappeared.... wtf
Lekker jy
RESPEK!
Hierdie kak is warm! Lekkerrrrr!
Leka Vito
Nou ja toe...hys definitief nie xhouboe nie
Cool, even wat anders :)
Where can I find the original song video I can’t find it anywhere
Leka taal musiek
8 people who down-voted this video se dinges moet pyn lol
I Agree
Befok
Thom king
Dj dall
Jy iz nt kwaai
Wtff lol