Daardie brood, appelkooskonfyt, knieskottel, ketel, buitetoilet, seeppot, kerse, lampe, boerseep, sinkbad, ens is alles goeie ou dae gewees. Ek onthou dit soos gister, maar is vandag regtig dankbaar dat ek daarmee grootgeword het. Dit help dat ek vandag nie net agter goud en diamante aanhardloop nie. Dankie Liewe Jesus vir daardie goeie jare wat so onskuldig was.
Charity begins at home. Ons almal weet waar daar nood is, onder vriende, familie, jou bure, kollegas, jou kinders se vriende, die boemelaar wat buite jou plaaslike winkel sit en dis daar waar jy moet saai. Jy moet saai sodat jou likerhand nie weet wat die regterhand doen nie, dit is wat God raaksien, jy moet dit doen uit naasteliefde, sonder om erkenning daarvoor te ontvang of te verwag. Dit is nie nodig om by enige pastoor/evangelis se rekening in te betaal nie, die pastoor en sy familie trek salaris uit daai rekening. Waar kry pastoor se pastoor kinders die geld om oorsee te reis, fancy karre te ry, met vakansie te gaan, golf te speel gereeld uit te eet en bo gemiddeld gemaklik te lewe? Nie een van hulle het 'n vaste werk nie so waar kry hulle salaris? Ek is net bly dat ek vir myself kan dink en te saai onder die wat naby my en en waar daar nood is. Mense begin dink vir jouself en hou op om jou geld in 'n bodemlose put te gooi en te val vir meel wat verkoop word van mielies wat verniet gekry is en deur "sendelinge" wat die arbeid doen.
JY hoef regtig nie by ons in te betaal as jy reeds armes help nie. Die kerk is veronderstel om dit te doen, maar ongelukkig is dit nie altyd meer wat gebeur nie. Asb moenie ophou om die armes te help wat jy reeds doen nie en dankie dat jy reeds help waar daar nood is.
Daardie brood, appelkooskonfyt, knieskottel, ketel, buitetoilet, seeppot, kerse, lampe, boerseep, sinkbad, ens is alles goeie ou dae gewees. Ek onthou dit soos gister, maar is vandag regtig dankbaar dat ek daarmee grootgeword het. Dit help dat ek vandag nie net agter goud en diamante aanhardloop nie. Dankie Liewe Jesus vir daardie goeie jare wat so onskuldig was.
Prys God dankie pastoor Rooies vir die waarheid wat jy verkondig mag God Jou altyd ryklik seen dankie vir wat jy vir Jesus doen 👏👏👏
Amen
Jesus laaik jou.
Liewe Jesus is altyd met jou.
Baie lekker.
Ek is liewer saam Jesus as enige ander plek in die wêreld.
Charity begins at home. Ons almal weet waar daar nood is, onder vriende, familie, jou bure, kollegas, jou kinders se vriende, die boemelaar wat buite jou plaaslike winkel sit en dis daar waar jy moet saai.
Jy moet saai sodat jou likerhand nie weet wat die regterhand doen nie, dit is wat God raaksien, jy moet dit doen uit naasteliefde, sonder om erkenning daarvoor te ontvang of te verwag.
Dit is nie nodig om by enige pastoor/evangelis se rekening in te betaal nie, die pastoor en sy familie trek salaris uit daai rekening.
Waar kry pastoor se pastoor kinders die geld om oorsee te reis, fancy karre te ry, met vakansie te gaan, golf te speel gereeld uit te eet en bo gemiddeld gemaklik te lewe?
Nie een van hulle het 'n vaste werk nie so waar kry hulle salaris? Ek is net bly dat ek vir myself kan dink en te saai onder die wat naby my en en waar daar nood is. Mense begin dink vir jouself en hou op om jou geld in 'n bodemlose put te gooi en te val vir meel wat verkoop word van mielies wat verniet gekry is en deur "sendelinge" wat die arbeid doen.
JY hoef regtig nie by ons in te betaal as jy reeds armes help nie. Die kerk is veronderstel om dit te doen, maar ongelukkig is dit nie altyd meer wat gebeur nie. Asb moenie ophou om die armes te help wat jy reeds doen nie en dankie dat jy reeds help waar daar nood is.
Eina.
🕯️🪔⛪ons. Suip.ons vol..van .die .almagte.dis.lekker.🪕🎸🎻