Rus in Vrede Theuns Jordaan, ons as Suid Afrikaners gaan jou diep woorde en lirieke ontsaglik baie mis. Jou musiek sal bly lewe in ons harte en lippe. JY IS 'N LEGEND MY MAAT jou musiek sal nog no. 1 treffers wees by elke braai. Tot ons weer ontmoet. Rus in vrede
RIP THEUNS! You will be missed by so many , but no more suffering. Thank you so much for the amazing music and beautiful words, sir! May God Give you Eternal Peace and Rest.
Stunning you were the only afrikaans person that could actually sing and to me are a legend but it was time that God relieved you and give you everlasting peace
this song is incredibly special.. as Engelsman, min gedink van Afrikaanse music, until my new, beloved *Afrikanervrou* dragged me to Theun's live concert in Graaff Reinet, in 2011. Wat 'n wonderlike aand was dit nie, Theuns se musiek, my sielsgenoot in my arms, onder daardie mooiste Karoo-sterre.. RIP, die musiek never dies
Ai ou Theuns. Ek sit en luister na al jou songs. Jy gaan n legende vir ons Afrikaners en Suid-Afrikaners wees. Nes ou Bles en Koos Doep. Nes Johnny en al die ander. Ek weet jy sou wou he ons moenie hartseer wees nie. Ons moet "gooi jou hartseer vir die reenboog" soos jy sou sing. Dankie vir alles. Terloops. Jy sing :'So long Marianne' beter as Leonard Cohen." Rus in vrede.
Listen to this song makes me remember my life in South Africa when my son an husband was still alive sokkie dance even my brother in law who passed this year how I miss you all I was listening to the song and was dancing in my flat in Scotland tonight sokkie by myself remembering bringing back such wonderful memories next is Teuns Jordaan and Steve Hofmeyer
Singing with angels. Safe in God's promised land, Singing with angels, walking hand in hand. Singing with angels, it's part of God's master plan. There's so many angels walking hand in hand. What a beautiful voice. RIP jy is net na die oor gang van die ewige lewe
Liefste Theuns. Vandag is vir 2de slegte in 3mde my ouman 💔 is gevat met covid ek kan dit nie verwerk en nou loop jy ook vooruit my kind baie dankie vir 💔al die jare se op offerings by Superbowl ons het elke jaar by gewoon baie fotos geneem van ons 2 my vriend 💔 vandag is ek alleen en stukkend sal altyd bly wees vir die ete saam met jou Pa, Ma en ons nou besef ek watter voorreg dit was Theuns ek wili die woorde se nie maar ek wil Rus in Vrede 💔
Wat n algehele verlies vir SA musiek. RIP theuns jou musiek Sal jou nog jare saam ons wees. My hart so seer. Simpatie aan sy Familie, geliefdes, medesangers en Juanita
Dis totsiens aan a kunstenaar wat Afrikaans a karakter gegee het wat gestrek het oor kleur en kultuur lyne. Dankie dat jy jou talent en wonderlike stem met ons gedeel het. Rus in sagte Vrede...
RIP Theuns... Been listening to all your songs and they've had me in tears... Your beautiful raspy voice... I'll never forget the first time I attended one of your concerts at Adam Gaste Huis just outside Rustenburg... You will be sorely missed but we will still have your beautiful music to listen to 🥺💔🙏🏻
Ek mis jou growwe, rustige stem, Theuns. Soos Bloed is seker 1 van jou mooiste treffers nog. Dankie vir al jou mooi musiek. Ek gaan dit mis. RIP. Ronelle Coetzer
Ek voel die koue ek voel die vuur,met n ou ou liedjie is die woorde vergete met skadus teen die muur. Ons groet jou Theuns Jordaan sonder woorde, maar nooit ooit sal ons jou vergeet.
Ou Theuns, deur die moeilike tye van my lewe was jy daar, maar vandag is jy nie. Rus in ewige vrede. Ons sal jou mis, maar gun jou die rus. Tot ons weer ontmoet
Die liedjie het rerig waar bekend gemaak....Chomma ek mis jou rerig waar baie jy was n legend en jou musiek was fol liefde mag jy sag rus oom Theuns........😎
Dankie Theuns vir jou prag liefdes liedjies. Jy gee my woorde om te gee vir die een vir wie ek nou lief kry. Bang vir seerkry en ek hoop hy sal soos bloed binne my klop. Reen en trane is dieselfde, want niemand kan my sien huil as dit reen nie. Dalk sal hy by my bly, vir liefde. 🐆❤🐗. Theuns jou songs raak aan my hart, jy is voorwaar die beste in SA. Dankie Maria du Preez.
My afrikaans is not so great and I struggle at times, but this dude made me love a Afrikaans song and a movie, even if I had to watch it with subtitles or have hubby explain the words in the song. RIP Theuns Jordaan. #Jahkaldans #soesbloed
Dit is a hartseer dag. Jou musiek het ons trots gemaak om Afrikaans te wees. Jy was en is altyd in ons harte. RIP Theuns. Jy sal in ons harte en gebede bly.
Eerste keer hierdie song by die Rittelfees in Vredendal gehoor en van daardie dag af het ek al sy songs geluister! Inderdaad 'n legende... soos ons in Xhosa sê: aluhlangalungahlanga (Rus in vrede).
Niks was vir my beter as om aan die slaap te raak in die kar terwyl my ouers braai en die man se musiek in die agtergrond. R I P groot deel van my kinder lewe. Totsiens oom Theuns.
Theuns - my oorlede DAD het SOOS BLOED gesing uit sy diepste BORS toe ons Broer selfmoord gepleeg het - ons het saam gesing - want ons wou so graag he ons broer moes net by ONS BLY! Maar hy is in die Hemel en EK HOOP EN GLO dat my oorlede DAD en BROER saam jou gaan SING uit VOLLE BORS - jy gaan so welkom voel daar BO! Stuur liefde vir my TRIBE daar bo!
So dankbaar vir TH-cam waar jou stem verewig sal voort leef. Jou stem is soos bloed vir my 🥰 Mis jou elke dag. Ek is bly jy is nou op ñ beter plek sonder pyn, by ons Hemelse Vader 😘
SO paar keer op "Pas" (weermag tyd in Oudtshoorn) te doen gehad met hom as hy saam met sy vriende kom kuier het in Roberson - Sexy verby en dan praat ons nie eens van sy stem !!!! Ek kan nie oor die kom ! MAAAAAR hy LEWE steeds met sy musiek wat hy met ons kan deel - Sien jou nie, maar jy is steeds lewendig vir ons ! sal aangaan met lekker dans en sing met jou liedjies ! DANKIE vir JOU !
sal altyd jou musiek luister jy krap diep in my hart met jou musiek.jy vat my altyd op n trip en bring goeie herinneringe terug in lewe.rus in vrede legende👐
Luister dié nou in herinnering van Theuns en die emosies wat sy songs opgekikker het. RIP Theuns!
Rus in Vrede Theuns Jordaan, ons as Suid Afrikaners gaan jou diep woorde en lirieke ontsaglik baie mis. Jou musiek sal bly lewe in ons harte en lippe. JY IS 'N LEGEND MY MAAT jou musiek sal nog no. 1 treffers wees by elke braai. Tot ons weer ontmoet. Rus in vrede
En die ander wat ook sy musiek altyd sal koester
RIP THEUNS! You will be missed by so many , but no more suffering. Thank you so much for the amazing music and beautiful words, sir! May God Give you Eternal Peace and Rest.
Stunning you were the only afrikaans person that could actually sing and to me are a legend but it was time that God relieved you and give you everlasting peace
I'm not an afrikaans music van, but Theuns Jordaan really was one of a few that have a unique voice. RIP Theuns Jordaan. You will be missed😔🌹
For me too but i loved Theuns Jordan music. RIP to this legend.
Amo
Ai Theuns soos blood sal jy binne in ons as n nasie se are bly. Your music will live on in our collective conciousness
this song is incredibly special.. as Engelsman, min gedink van Afrikaanse music, until my new, beloved *Afrikanervrou* dragged me to Theun's live concert in Graaff Reinet, in 2011. Wat 'n wonderlike aand was dit nie, Theuns se musiek, my sielsgenoot in my arms, onder daardie mooiste Karoo-sterre.. RIP, die musiek never dies
So hartseer dat ons jou as mens verloor het! Rus sag Theuns! Baie sad dag vi SA!!!
❤meu ídolo ❤
My hart is stukkend - jy was my hero - hierdie song het soveel betekenis 😢😢
Rus Sag. Legendaries. Vandag is ń hartseer dag.
Ai ou Theuns. Ek sit en luister na al jou songs. Jy gaan n legende vir ons Afrikaners en Suid-Afrikaners wees. Nes ou Bles en Koos Doep. Nes Johnny en al die ander. Ek weet jy sou wou he ons moenie hartseer wees nie. Ons moet "gooi jou hartseer vir die reenboog" soos jy sou sing. Dankie vir alles. Terloops. Jy sing :'So long Marianne' beter as Leonard Cohen." Rus in vrede.
RIV Theuns, jy laat jou stem en pragtige musiek na as jou legende - jy sal altyd in ons harte en huise bly lewe
Soos bloed....helped me cope with the recent death of my beloved husband. Rest in peace Theuns.
My favorite, gewees!!!Theuns ek salute jou. Mag jy tyd gehad het om jou lewe met Jesus reg te maak. Sodat ons in die hemel sal ontmoet.😭😭😭
Net een person kan die song sing en dis ons EIE Theuns 🙌🙌🙌🙌❤️
RIP THEUNS YOU WILL ALWAYS BE ONE OF THE BEST
Its so sad 😪
Listening to this song and it feels like I lost a close relative
Rus in vrede. Een van die grotes. 😰
R.I..P. to the legand 🥺🥺💯you always be the Best 🥺💯💥😢
Listen to this song makes me remember my life in South Africa when my son an husband was still alive sokkie dance even my brother in law who passed this year how I miss you all I was listening to the song and was dancing in my flat in Scotland tonight sokkie by myself remembering bringing back such wonderful memories next is Teuns Jordaan and Steve Hofmeyer
Rus in vrede, Theuns. Dankie vir al die mooi en diep lirieke. Ongeëwenaard. 😥❤️
Singing with angels. Safe in God's promised land, Singing with angels, walking hand in hand. Singing with angels, it's part of God's master plan. There's so many angels walking hand in hand. What a beautiful voice. RIP jy is net na die oor gang van die ewige lewe
Liefste Theuns. Vandag is vir 2de slegte in 3mde my ouman 💔 is gevat met covid ek kan dit nie verwerk en nou loop jy ook vooruit my kind baie dankie vir 💔al die jare se op offerings by Superbowl ons het elke jaar by gewoon baie fotos geneem van ons 2 my vriend 💔 vandag is ek alleen en stukkend sal altyd bly wees vir die ete saam met jou Pa, Ma en ons nou besef ek watter voorreg dit was Theuns ek wili die woorde se nie maar ek wil Rus in Vrede 💔
Lyk my ons almal meet hierso vandag. Mag hy in vrede rus. RSA gaan nie die sele wees sonder jou. Jy en jou musiek sal altyd saam ons bly
RIP liewe Theunis... jou musiek sal altyd Soos Bloed in my are vloei. Gaan jou stem... jou musiek soooo baie mis! 🙏🙏🙏
Wat 'n hartseer dag, was voorwaar 'n Legend 😥😥
I'm still in shock. He was so young and had so much more to offer. Brilliant singer, he will be missed💔😢RIP Theuns Jordaan
RIP Theuns 😢😢jou stem het stil geword maar jou musiek sal vir altyd voort leef
Wat n algehele verlies vir SA musiek. RIP theuns jou musiek Sal jou nog jare saam ons wees. My hart so seer. Simpatie aan sy Familie, geliefdes, medesangers en Juanita
Dis totsiens aan a kunstenaar wat Afrikaans a karakter gegee het wat gestrek het oor kleur en kultuur lyne. Dankie dat jy jou talent en wonderlike stem met ons gedeel het. Rus in sagte Vrede...
Man this reminds me of athletic and rugby meetings in primary and high school.
What a gift Theuns was ❤
RIV Theuns... die song sal altyd baie spesiaal wees vir my
RIP Theuns... Been listening to all your songs and they've had me in tears... Your beautiful raspy voice... I'll never forget the first time I attended one of your concerts at Adam Gaste Huis just outside Rustenburg... You will be sorely missed but we will still have your beautiful music to listen to 🥺💔🙏🏻
Rus in Vrede Theuns jy is en was my gunsteling. Jou stem sal voortleef in jou musiek.
I miss you, your voice and your wonderful music, my heart is sad, it will never forget you
Jou groet eggo steeds in ons. RIV groot stem....
Such amazing talent. What a great loss. RIP Theuns your music lives on.
Rus in Vrede Theuns...jy was my favorite sanger🙏🙏
Salute Theuns jys 'n legende met jou lieflike rasper stem.Rus in Vrede ons Afrikaner liefling seun.
'soos tyd, so vlieg als verby' R.I.P Legend
Ek mis jou growwe, rustige stem, Theuns. Soos Bloed is seker 1 van jou mooiste treffers nog. Dankie vir al jou mooi musiek. Ek gaan dit mis. RIP. Ronelle Coetzer
R. I. P Mr Jordaan.. Your voice is quiet now, but we will continue listening to your great music
Rus sag Theuns. Jou musiek Sal ons altyd bybly.
You are the best .. you were the only Afrikaans singer that I really liked... go well on your journey home to Jesus be safe in his arms ...
Ek voel die koue ek voel die vuur,met n ou ou liedjie is die woorde vergete met skadus teen die muur. Ons groet jou Theuns Jordaan sonder woorde, maar nooit ooit sal ons jou vergeet.
Ou Theuns, deur die moeilike tye van my lewe was jy daar, maar vandag is jy nie. Rus in ewige vrede. Ons sal jou mis, maar gun jou die rus. Tot ons weer ontmoet
Die liedjie het rerig waar bekend gemaak....Chomma ek mis jou rerig waar baie jy was n legend en jou musiek was fol liefde mag jy sag rus oom Theuns........😎
Lief vir jou Theuns, dankie dat jy jou musiek talent met ons gedeel het💜
Dankie Theuns vir jou prag liefdes liedjies. Jy gee my woorde om te gee vir die een vir wie ek nou lief kry. Bang vir seerkry en ek hoop hy sal soos bloed binne my klop. Reen en trane is dieselfde, want niemand kan my sien huil as dit reen nie. Dalk sal hy by my bly, vir liefde. 🐆❤🐗. Theuns jou songs raak aan my hart, jy is voorwaar die beste in SA. Dankie Maria du Preez.
Theuns,jy het my lewe verander vir afrikaans.jy was reeds weg toe ek jou woorde vir die eerste keer gehoor het
Die grootste stem is stil. RIV Theuns ons gaan jou nooit vergeet.
Jy is en bly 'n legende!!!
Ons gaan jou mis Theuns jy was n yster. Mag jy sag by God se voete rus. Net soos jy se in die lied tot ons paaie op raak. Gaan jou mis.
My afrikaans is not so great and I struggle at times, but this dude made me love a Afrikaans song and a movie, even if I had to watch it with subtitles or have hubby explain the words in the song. RIP Theuns Jordaan. #Jahkaldans #soesbloed
Dit is a hartseer dag. Jou musiek het ons trots gemaak om Afrikaans te wees. Jy was en is altyd in ons harte. RIP Theuns. Jy sal in ons harte en gebede bly.
Jy was 'n wonderlike sanger met die beste rasperstem, enig aan sy soort. Rus in vrede jy sal deur miljoene bewonderaars gemis word🙏🙏
Eerste keer hierdie song by die Rittelfees in Vredendal gehoor en van daardie dag af het ek al sy songs geluister! Inderdaad 'n legende... soos ons in Xhosa sê: aluhlangalungahlanga (Rus in vrede).
En skielik is jy vry
Geniet jou vreemde stad ....vlieg hoog en sal jy asb vir ons die son gaan vang ....soos bloed was jy vir ons !
Rus saggies....
Ek wens jy kan terug kom, Theuns Jordaan! Ons het nog nie eers jou heel beste gehoor nie...
Due woorde het baie betekenis vir my. My geliefde Gogga is in 2019 oorlede. Die liedjie van Theuns my gunstelling.
No ways, I just connected with his music when I was on a roadtrip December. Tell me it's not true! Rest in peace ✌️ your music cuts through ❤️❤️❤️
Rsa gaan jou mis . Miskien is jy gelukkiger as ons ....
Soos BLOED...ek kan NIE eens vir jou totsiens se nie...jy is en was n legend Theuns🤗
RIP legend. Jy was en sal altyd my gunsteling Afrikaanse liedjieskrywer bly.
Ons, my en en man se lied, v jou, ons gaan jou mis, die lied leef voort in ons are.... RIP
Totsiens Theuns, gaan met God. Ons sien jou in die volgende een.
So hartseer😢 hierdie een van sy bestes gewees. Aai gaan hom baie mis! 😔😞
One of my favorite singers. Listen to his music in Paraguay when I lived there. Love it. Rip Theuns. You will be missed.
Die beste kontemporere Afrikaanse lied. In n klas van sy eie. R.I.V. Theuns.
Aii theuns jou musiek maak my bly'lief vir jou broer
Een van die. Mooiste liedjies in Afrikaans deur Theuns Jordan se pragtige stem
RIP jy is nou in God's se hande n engel by ons helmse pa.
RIP Theuns🙏🏿🙏🏿...askies man...❤️
Awesome to see how all cultures pay respect to a legend, thank you! Respect!!!
RIP..thank you for the wonderful music u left use with.xxx
Rus sag groot gees. Jou stem het n mens se siel geroer Theuns. Ons gaan jou mis.
Theuns.... Namibians are dancing to namibsroos like crazy!!!! You were dear to us
Rus sag Theuns🙏🙏🙏jy was 'n groot legende en sal nog baie lank in my huis lewe met jou rasper stem🙏🙏
Ja SOOS BLOED was jy vir Suid Afrika, gelukkig het ons kosbare memories van jou en ons mense. Lief vir jou vir altyd,. ❤️💜💗
Niks was vir my beter as om aan die slaap te raak in die kar terwyl my ouers braai en die man se musiek in die agtergrond. R I P groot deel van my kinder lewe. Totsiens oom Theuns.
So jonk nog en so baie meer songs van jou ..nou in die hemel. Groot yster jy..
Ou Grote, jy was n yster met raak at woorde en musiek, dankie vir jou ouers dat jul seun deel van ons almal kon wees🙌🔥🔥🔥🌹
RIP ...Theuns jy het jou naam gemaak
Rus in vrede daar bo
Theuns - my oorlede DAD het SOOS BLOED gesing uit sy diepste BORS toe ons Broer selfmoord gepleeg het - ons het saam gesing - want ons wou so graag he ons broer moes net by ONS BLY! Maar hy is in die Hemel en EK HOOP EN GLO dat my oorlede DAD en BROER saam jou gaan SING uit VOLLE BORS - jy gaan so welkom voel daar BO! Stuur liefde vir my TRIBE daar bo!
Jy sal altyd bly voortleef in ons harte
Rus in vrede Theuns
This song means so much to me especially since I lost Hubby 3 years ago. I understand this song in my deepest soul.
Vlieg Hoog Theuns ! Jy sal gemis word . Dankie vir die egte Afrikaanse musiek .
Rest in piece. I am English and don't really listen to afrikaans music that much but this guy has a amazing voice and I loved his music
Jou musiek en sang leef voort, liefste, Theuns. SA is armer vandag!
So dankbaar vir TH-cam waar jou stem verewig sal voort leef. Jou stem is soos bloed vir my 🥰 Mis jou elke dag. Ek is bly jy is nou op ñ beter plek sonder pyn, by ons Hemelse Vader 😘
You are a legend and will never be forgotten. You are one of the only Afrikaans male singers that i really liked. RIP
Rus sag ou Theuns wat n legend dink almal speel bietjie n tribute.......
SO paar keer op "Pas" (weermag tyd in Oudtshoorn) te doen gehad met hom as hy saam met sy vriende kom kuier het in Roberson - Sexy verby en dan praat ons nie eens van sy stem !!!! Ek kan nie oor die kom ! MAAAAAR hy LEWE steeds met sy musiek wat hy met ons kan deel - Sien jou nie, maar jy is steeds lewendig vir ons ! sal aangaan met lekker dans en sing met jou liedjies ! DANKIE vir JOU !
RIP jou musiek sal altyd onthou word legende
I don't understand Afrikaans that much but I enjoyed his music
RIP Theuns. Ons gaan jou so mis 🙏🙏❤️❤️❤️
He was awesome love his music
It will play on forever
RIP THEUNS
Legend, jy sal so gemis word.
Dankie vir die musiek wat ons harte vol gemaak het en ons gooie memories gelos het R.I.V. My heart is seer
RIP Theuns, you will be missed by many South Africans 💔
So Sad om te hoor jy is ook nou huis toe ! Sag rus jy het n rowe stappie gehaad ou Theuns dit was n voreg om jou n ons lewe te !
RIP Theuns 🙏
sal altyd jou musiek luister jy krap diep in my hart met jou musiek.jy vat my altyd op n trip en bring goeie herinneringe terug in lewe.rus in vrede legende👐
Hy was soos BLOED vir my ..ek sukkel om sy stem stil te maak, dis onmoontlik...😭😭😭😭
Theuns was truly a legend that wil always be one of the best afrikaans singers R.I.P
Tyd is kosbaar, jy bly in my hart, jy is n legende... R I P
Ek kan dit nog niks verwerk nie😭 Jy was een van die beste 💞💫 Jou ster het geskitter op Aarde🌠Rus saggies 🤗😇