Jurian Retief: ’n Plaasseun se Storie van Hoop en Deursettingsvermoë | 28 Januarie 2025

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 4 ก.พ. 2025
  • Ons verwelkom die Retief-gesin, Jurian en sy pa Kleintjie, op die program. Jurian is n 10-jarige plaasseun wat in Graaff-Reinet skoolgaan en het 'n retinaversteuring genaamd LSA en het hom met baie lae visie gelos. Jurian gaan wel aan as normaal en beoefen sporte soos rugby en skaak. Su-An en Francois gesels met die gesin om hulle storie van hoop en deursettingsvermoë met die land te deel.
    #diegrootontbyt
    #hope
    #kyknet

ความคิดเห็น • 6

  • @estellemclachlan9786
    @estellemclachlan9786 7 วันที่ผ่านมา +1

    WOW, wat 'n positiewe en inspirerende seun! Voorreg om dié onderhoud te kon sien.

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 7 วันที่ผ่านมา +1

    Mag God se liefde julle gesin dra. Ht groot bewondering vir julle

  • @Wilma-gz2qm
    @Wilma-gz2qm 8 วันที่ผ่านมา +3

    Wat n pragtige jong man met n pragtige naam. Baie stetkte en glo jy gaan nog baie ver kom in die lewe.❤❤❤❤❤❤

  • @MVDWalt-tw4gn
    @MVDWalt-tw4gn 8 วันที่ผ่านมา +3

    Mag God die pragtige seun en sy sussie seen.

  • @LaetitiaLambrechts
    @LaetitiaLambrechts 4 วันที่ผ่านมา

    Ek het baie respek vir die seuntjie,baie selfstandig,baie oulike ouers en n cute sussie ook❤❤

  • @erasmusghina65
    @erasmusghina65 8 วันที่ผ่านมา +1

    Ian gee hulle skaaklesse