Onse Vader (Afrikaans Lord's Prayer) Missouri State University Chorale 2015
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 15 ต.ค. 2024
- An arrangement by Zander Fick of the Afrikaans Lord's Prayer, 'Onse Vader' (Our Father), sung by the Missouri State University Chorale (2015) and conducted by Gerrit Scheepers.
Ons Vader wat woon in die Hemel,
geheilig sy U naam.
Laat U ryk kom, U wil geskied;
soos in die Hemel,
so ook op die aarde.
Gee ons vandag, ons dag se brood
en vergeef ons al ons skulde,
net soos ons vergewe dié wat teen ons sondig.
Laat kom ons nie in die versoeking,
maar verlos ons van die Bose.
Van U is die ryk en die sterkte, en die ere.
Vir ewig en ewig.
Amen.
As an Afrikaner, this speaks to my soul. It is breathtakingly beautiful! Dankie uit die diepte van my hart! God seën jul
Dankie! God bless America, and South Africa, and please Lord, the whole world. 🙏🏻
Buitensporig asemrowend mooi!!!!!! Dankie!
Greeting from South Africa. Thanks for this.
Sekerlik die mooiste weergawe wat ek nog gehoor het. Welgedaan aan almal betrokke. Groetnis.
Took it to the next level
Wow absolutely beautiful. Boonop in Afrikaans, baie dankie.
Wow how beautiful! I'm English speaking South African but can speak Afrikaans and this is one of my favourite!! Sooooo beautiful!
Absoluut pragtig
Absolutely stunning. Unbelievable rendition.
Dankie vir hierdie pragtige verwerking!
This is such a powerful prayer rendered in such a beautiful manner... I've probably listened to this 12 times.... consecutively now. Al die stemme is pragtig, maar daai bass stemme... sjoe.. ek kry skoons hoendervleis
Dankie...thankyou !! Very special
So spesiaal, dankie
Wow! Dit is die mooiste weergawe wat ek nog gehoor het!
Fantastiese job, wel gedaan Gerrit & Zander, eer aan die ware Vader aleen. Amen
Wow!
Wow Gerrit Scheepers! Dit n awesome uitvoering van hierdie lied! Well done!
A beautiful arrangement of this prayer.
This is beyond beautiful.
Pragtig, WONDERBAARLIK PRAGTIG. GOD BLESS AMERICA, IN GOD WE TRUST
Fantasties!!!
dankie. Dankie.
WOW beautiful, not even an accent you are stunning
Absolutely beautiful!!
How brave, how beautiful! Baie dankie.
Nicely done Gerrit Scheepers!
Whao....hoendervleis...
How I miss my days of singing in a good choir!
Join one!
Excellent! Beautiful rendition, beautiful arrangement. Congratulations! Americans would not know what it means to hear our language, spoken by a small minority in danger of being wiped out by die ANC regime and the EFF communists, sung by them. It means a lot, let me tell you!
Hi daar. Ek bly in Australie maar my hele famielie is in SA.
Ek het hulle aangeraai om hulle lewens volgens Psalm 91 te leef.
Amen 🙏
Dis so mooi!!!!
Excellent!
Stunning!!!
Asemrowend. Soli Deu gloria.
Eer aan God
Wow
Huil elke keer
Absoluut pragtig