Shein en Temu.....so bietjie iets van als

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 11 ก.ย. 2024
  • Hallo julle,
    Hierdie video is sommer net om vir julle te wys die goedjies wat ek by Shein en Temu gekry het om te gebruik vir al my crafts😉. Sommer so iets van als.
    Ek hoop julle geniet dit.
    Dan moet julle onthou van ons facebook groep:
    m.facebook.com...
    Ek hoop julle het 'n heerlike dag.
    Sien julle in my volgende video. Onthou om te subscribe en die video te 👍 as jy daarvan hou.
    Tanya

ความคิดเห็น • 2

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 4 หลายเดือนก่อน

    Hi Tanya, pragtig goodies wat jy gekry het, geniet dit baie..... ❤❤❤

  • @RiaO5
    @RiaO5 4 หลายเดือนก่อน

    Ag te lekker! Daardie tassie se grootte is net reg vir 'n dp met minder kleure. Ek is ook mal oor 'n mooi skêrtjie, joune is só mooi.