Taboo Deel 13 - Eségiël 28 - Die Gesalfde Gerub - Tuin Van Eden - Deon Allers

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 6 ก.ย. 2024
  • Taboo Deel 13 - Eségiël 28 - Die Gesalfde Gerub - Tuin Van Eden -
    Deon Allers
    SUBSCRIBE - SLUIT AAN BY ONS YOU TUBE KANAAL:
    / @deonallers
    SUBSCRIBE OP ONS RUMBLE KANAAL:
    rumble.com/c/D...
    VOLG ONS OP TELEGRAM:
    t.me/deonaller...
    BYDRAE:
    www.deonallers...
    BESOEK ONS WEBTUISTE:
    www.deonallers.co.za
    EPOS:
    info@deonallers.co.za
    #taboo
    #taboodeel13

ความคิดเห็น • 28

  • @neelsduplessis1079
    @neelsduplessis1079 หลายเดือนก่อน +4

    Kosbare leringe. Ons leer so baie. Al die jare was ons van die waarheid beroof. Nee gee my maar hierdie taboos. Ek is honger vir meer leringe. Ja disverzeker nie n preek met n klimaks nie. Dis leringe. Dankie Deon.

  • @jesssmith7363
    @jesssmith7363 หลายเดือนก่อน +6

    Dit verbaas my dat daar nie ander predekers nooit hierdie lering kon bring nie.......hoèkom nie? Dankie Deon!!

  • @mariondeason1032
    @mariondeason1032 หลายเดือนก่อน +3

    Dankie Pastoor elke gelowige wat vir HEMELSE VADER werk het n eie unieke bediening.

  • @riaanvand
    @riaanvand หลายเดือนก่อน +4

    Baie dankie Deon. Die lering is so wat ons in die tyd nodig het. Dis bietjie aardskuddend maar so goed. Mag die Here jou ryklik seen

  • @Love-sv7vg
    @Love-sv7vg หลายเดือนก่อน +3

    Dankie Deon.. ek is mal oor die taboo reeks.. baie dankie jy dit met ons deel.. hou asb aan daarmee ..ek waardeer wat jy vir ons almal doen.. Die Here seen jou en jou familie ❤🙌 ek kan alklaar nie wag vir die volgende sessie nie 😂😂

  • @user-ko2uq7jj6s
    @user-ko2uq7jj6s หลายเดือนก่อน +3

    Baie dankie, Pastoor. Ek volg nog gereeld die reeks, dis awesome. God seen

  • @carinakotze9482
    @carinakotze9482 หลายเดือนก่อน +3

    Baie dankie Deon, ek leer BAIE uit hierdie reeks!

  • @beatrixbird
    @beatrixbird หลายเดือนก่อน +3

    Baie dankie

  • @marindafourie1674
    @marindafourie1674 หลายเดือนก่อน +3

    Baie dankie!! Het uitgesien na die episode.

  • @elfieweber3610
    @elfieweber3610 หลายเดือนก่อน +2

    Baie dankie dis mind blowing. Ons kan nie solank wag vir vlg lesing nie. Hulle moes hom ken.😮😊

  • @pamelajoubert
    @pamelajoubert หลายเดือนก่อน +3

    Ek is nog ingeskakel. Dis 'n baie goeie lering hierdie. Dankie Deon.

  • @sonjagerber9549
    @sonjagerber9549 25 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie pst Deon. Dis baie insigewend en ek leer baie.

  • @user-gl9zw1mj1p
    @user-gl9zw1mj1p หลายเดือนก่อน +2

    Dankie Deon, ek het net gou klaar geluister van die okkulte, simbole ens...ek glo jy sal nie dinge opmaak nie en dit is baie interesant om net n bietjie te weet van die simbole, dankie👌 Ek luister nou na jou Taboo13, dankie 🙏 Veilige reis Israel toe 🙏🙏😇😇

  • @elfieweber3610
    @elfieweber3610 หลายเดือนก่อน +3

    Dis Baie interressant en leersaam

  • @deesteynberg4945
    @deesteynberg4945 หลายเดือนก่อน +1

    Hi Deon
    Ek glo 100% alles oor die reuse en nephilum ens en bestudeer dit al jare. Ek volg jou Taboo reeks en vanoggend kom die vraag by my op " as engele nie voorr plant nie, en ons glo dat hulle almal manlik is omdat die Bybel altyd na hulle in die manlike vorm verwys, dan hoe het hulle die aardse vroue bevrug? Hoekom sou engele sperm gehad as hulle nie self voortgeplant het nie?
    Hoop dat jy lig kan gooi op die vraag vir my.
    Jesus liefde
    Dee

  • @louisekoutsouveliskoutsouv7922
    @louisekoutsouveliskoutsouv7922 หลายเดือนก่อน +1

    Jesus Christus is die Enigste Gebore seun van God Jesus Christus is aleen wat uit n Maagd gebore is .Dis ook die rede waarom Slegs net Jesus Christus die volmaakte offer was en is .Slegs net die Bloed van Jesus Christus is en was vir God aanvaarbaar om ons weer met God die Magtige God en Vader te Hereenig.

  • @karenbarnard5075
    @karenbarnard5075 18 วันที่ผ่านมา

    Die Hemelse wesens klink vir my Baie scary oor hoe hulle lyk 😮

  • @mandiepil3015
    @mandiepil3015 หลายเดือนก่อน +4

    Baie dankie Leon.
    Dit is waarlik leersaam en opbouend. Gaan voort hiermee asb.
    Liefde, Mandie.

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 หลายเดือนก่อน +2

    Baie dankie Deon....ek sal more kyk...bietjie laat v my😊🤗

  • @genevesteenkamp4883
    @genevesteenkamp4883 หลายเดือนก่อน

    Die week verstaan ek ook baie dankie!

  • @willieknell468
    @willieknell468 หลายเดือนก่อน +4

    klank is goed

  • @willieannandale5418
    @willieannandale5418 หลายเดือนก่อน +1

    Asseblief bring die reeks in boekvorm uit.

  • @christiecoetzee4972
    @christiecoetzee4972 หลายเดือนก่อน +3

    Ek is ingeskakel ek kan joor.

  • @hansnel7963
    @hansnel7963 หลายเดือนก่อน +3

    Baie leersaam.

  • @ErasaSmit-yv7mn
    @ErasaSmit-yv7mn หลายเดือนก่อน +1

    Boom van kennis van goed en kwaad dis tog nie regtig n boom nie

  • @johanettelouw1241
    @johanettelouw1241 หลายเดือนก่อน +3

    Moenie ophou nie

  • @louisekoutsouveliskoutsouv7922
    @louisekoutsouveliskoutsouv7922 หลายเดือนก่อน +1

    Die Here Here in die bybel kan ook Jesus Christus wees.