Music video by Jakkie Louw, Kevin Leo performing Voshaarnooi. (C) 2011 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd vevo.ly/RlSqQR
WOW! So beautiful, just beautiful. Love this song eversins and now more so with the remake. Love the voice of Jackie Louw. "Een miljoen woorde van "praise" vir julle twee.🤩👏😍
My grandpa sang this song to me and I miss him so much 🕊️
I felt that
WOW! So beautiful, just beautiful. Love this song eversins and now more so with the remake. Love the voice of Jackie Louw. "Een miljoen woorde van "praise" vir julle twee.🤩👏😍
Brings back such memories. The singing was splendid. Thanks from NZ.
Prachtig, complimenten uit Nederland
So so mooi!! Afrikaans my taal!!
Beautiful song, grew up listening to it on the old Radio Goeie Hoop when Coenie De Villiers was still a DJ. Lovely memories, thank you.
Ongelooflik mooi, dankie
Met trots, ons Afrikaners is werklik spesiaal!. Tyd dat ons ons plek meer bemark en bevorder in die samelewing
Het die vooreg gehet om Louis Van Rensberg live te sien op die 7de Laan show n klomp jaar terug,die lied het my goosebumps gegee
Lovely voices and that guitar is beautiful. Thank you
Daar is nie woorde om te beskryf hoe goed dit gedoen is. Trots Afrikaans🙌🙌🙌
A lot of love ❤️ from Brasil 🇧🇷… love your all.
Mooiste mooi nog gehoor, Kevin en Jakkie, julle kan sing.
Best version that I can find. Magnificent
Ag dit is sommer te mooi vir woorde, Jakkels en Leeu
One of my favorites 😍
Mooi verwerking. Waardig om Louis se werk te eer.
What stunning words and stunning music, haunting and so beautiful . Rita
Love die song! Beste weergawe ooit!
Dit is sooooooooo pragtig! Wat n unieke lied !
Uitstekende kombinasie vir die liedjie.Uitstekend gedoen
Gosh !!!! Absolutely beautiful.. goosebumps
Ek love love love hierdie weergawe van hierdie liedjie!!!
Wow....dis so mooi ...julle stem gaan so mooi saam...moeni op hou sing ni....
Die Beste wow wow... ✨✨✨
Hallo julle, love jul songs, jul is nou youtube vriende💚🙏🏻👌✝️🙌
Afrikaans,so SKOON🌟🌟🌟
Fantasties!!!
lieflike en pragtige
Kevin Leo is baas!
Love it wow
Mooiste liedtjie ooit
Dir roer my hartsnare!
Love your songs
🌷
Hulle is so awesome dat Iron Man hulle kitaar speel !
absoluut asemromend🙌🙌
my lewe verander♥️♥️♥️
wanneer drop die nuwe album jakkie?
Wow,dit is lieflik Jul 2 manne, mense maar Jul wil dit doen
Pragtige afrikaanse woorde
Vat my nogal terug toe ek die film vir die eerste keer gekyk
Liefling :)
2:23 onverbeterlik wow ❤
Kevin Leo...Stem soos i saxofoon...
Pragtig
🔥🔥🔥
hoendervleis-mooi
❤
Pragtiggg
ek wil n voshaarnooi wees
My gunsteling afrikaanse liekie
2:20 sjoe!!!!!!!
Baie mooi laat my dink
Ai dit is daarem pragtig 1:58
Yo
Pragtig hartslied
Puik puik
Ek wil nie hê dat die liedjie klaar word nie😅
waar koop rk tickets in smoking section?
Awesome Awesome
Wat van n ancore konsert?🙏🙏🙏
Hoe verlang ek na Louis van Rensburg
ek is 14 en ht nou uitgevind jakkie louw is my klein neef want sy ma en my ma is niggies
Puik
eie teihv mste h adds
Ag nee wat Kevin Leo mors hierdie mooie sensitiewe lied met sy oorweldigende stem op. Sal baie graag wil hoor hoe Jakkie Louw dit op sy eie sing.
Americans got talent lady gaga song
Verlang ge korsten but welldone
Q
❤