Paas Diens, Vrydag Middag 29.03.2024 - Br. Johnny Gerber | Lig en Lewe Sentrum Springs

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ต.ค. 2024
  • Vrydag Middag Diens 29.03.2024
    Skriflesing: JESAJA 55:6-13
    As u graag die boodskappe wil ontvang (in audio formaat), sluit gerus by ons WhatsApp of Telegram groep aan (of by al twee).
    Die groepe is gestig om ALLEENLIK die boodskappe te deel, daar is geen gesprekke of prentjies wat gestuur word nie & net die admins kan plaas. As u n specifieke boodschap verlaat of n vraag het, kontak die admins asb direk.
    Klik net op die link & u word automatics by die groep aan gesluit.
    Telegram:
    t.me/joinchat/...
    WhatsApp:
    chat.whatsapp....
    Die boodskappe word gratis uit gegee, so ons vra dat u dit gratis moet uit deel - ter opbouing, stigting & verheerliking van Jesus se koningkryk. Die boodskap mag nie verkoop of verruil word vir winste nie.
    Liefde & groete in Jesus Naam

ความคิดเห็น •