Dankie Wynand vir die foto's ens wat julle met ons sal deel na jul terugkeer van Angola. Was betrokke met Ops Savannah Boxer groep, vanaf Silva Porta na Luso en verder na Teixeira de Souse 🙌🏻🙏🏻
Op hierdie kanaal kry jy uitstekende inligting van gebeure, international, asook in ons regionale en plaaslike omgewing. Neem kennis daarvan en onthou om jouself te vra, wat beteken dit vir my en my mense in praktiese terme en wat moet ek doen om voor te berei as gevolg daarvan. Dinge in SA kan net so vinnig verander as dit wat in Siria gebeur het. SA is ryp vir 'n kleur revolusie. Dit sou so maklik wees om hier een te skep.
Rusland soek nie beheer oor die hele Ucraine nie. Ons het nie eers water nie. Hoekom moet ons benoud raak oor die weste en die res van die wereld. Hulle grou ons ondergang al vir meer as 40 jaar.
Good morning Wynand and dear members. Blessed day to all.
Baie dankie Generaal.
Baie seëninge en n rustige Feesgety vir almal by SBB 🎉
Goeie more Wynand. Dankie v vandag se uitsending. Geniet die dag met j gesin.
Goeie môre Wynand en mede SBB lede, ons moet net paraat bly! Dinge sal nie beter gaan nie! Geseënde dag vir almal!
Goeiemôre Genl Wynand en SBB lede.
Goeiemôre Kolonel Wynand en SBB lede 'n veilige rustige en geseënde Donderdag vir julle.
✌️Onthou! Voorberei en Voorentoe elke dag.
Goeiemôre Genl en lede. Geseënde dag vir elkeen
Baie dankie Wynand.
Groete vanaf Velddrif.
Ek kom Maandag na Veldrift toe vir twee weke Cheers
Groete uit Melkbosstrand.
Dankie Wynand vir die foto's ens wat julle met ons sal deel na jul terugkeer van Angola. Was betrokke met Ops Savannah Boxer groep, vanaf Silva Porta na Luso en verder na Teixeira de Souse 🙌🏻🙏🏻
Môre almal Ek dank my sterre ek is nie bygelowig nie😊
DANKIE KOLONEL !
Dankie Generaal
baie dankie Generaal
Gegroet vanuit Zambia
Hoe is dinge daar, genoeg reen
Salute genl geseende dag vir almal Salute 🫡
Goeiemôre Genl
Goeie môre Genl en aan al die lede op die groep, n wonderlike en geseënde dag aan almal...
Goie dag Gen🫡
Môre Genl . Sterkte 'n besige tyd lê voor maar geniet dit .
Goeie dag almal en Genl. Dankie dat u ons ingelig hou. Het iemand dalk inligting oor Colyn Serfontein, hy is nou al vir n paar dae stil. Dankie.
Jy's reg. Hy het 5 dae laas n video geplaas. 🤔
Hy is in TH-cam tronk en saai uit op Rumble in die tussentyd
Dankie Chris.
Dankie!
Bliksemse u tube
More Wynand
Goeie More Generaal en Lede! Daar is net een rigting en dis vorentoe en aan God al die eer! Sien uit na vanaand Bosberaad.
Goeie móre almal.
As an independent white Consulting Mining Eng I find it increasingly difficult to get work due to the pathetic racist BEE policies in RSA
Goeie môre almal
Op hierdie kanaal kry jy uitstekende inligting van gebeure, international, asook in ons regionale en plaaslike omgewing. Neem kennis daarvan en onthou om jouself te vra, wat beteken dit vir my en my mense in praktiese terme en wat moet ek doen om voor te berei as gevolg daarvan. Dinge in SA kan net so vinnig verander as dit wat in Siria gebeur het. SA is ryp vir 'n kleur revolusie. Dit sou so maklik wees om hier een te skep.
@@rodtennant7603 reg alreeds in 'n lae intensiteit burger oorlog, 65 plus moorde per dag . Rainbow nation... .
👍🙏
Rusland soek nie beheer oor die hele Ucraine nie. Ons het nie eers water nie. Hoekom moet ons benoud raak oor die weste en die res van die wereld. Hulle grou ons ondergang al vir meer as 40 jaar.
Juis. Mens moet weet watter agterbaksheid hulle volgende beplan om jouself daarteen te bewapen.
Lekker bewolk,reen weer oppad, groete , wag uit
Drukkend warm on Gauteng en kurkdroog.
Al die grenseGaan toe gemaak word in ZA
Maputo is toe gemaak & taxis strike
Ukraine het hiervoor gesoek. Jy tard nie n beer jaarin en jaaruit nie.
Jy het die skoot hoog deur, ou maat! Sterkte.
Goeie môre almal, ek het net gewonder hoekom is almal so stil omtrent die terreur aanval in die Kaap? is dit die voorloper?
Die mislukte een?