Brendan Peyper - Op Jou Spoor (Official Music Video)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 12 ก.ย. 2024
  • Official Music video for "Op Jou Spoor" by Brendan Peyper. Download or stream hier - selectmusiek.l...
    Follow Brendan Peyper op Social Media:
    Facebook - / brendanpeypermusiek
    Instagram - / brendan_peyper
    Twitter - / brendanpeyper
    Director of Photography/Editor - Stephan van Huyssteen
    Location - The Hit Factory studio, Pretoria
    Hierdie beeldmateriaal was opgeneem tydens die werklike opnameproses van “Op Jou Spoor”.
    Op Jou Spoor
    Sê jy’s verlief op my
    Maar dis nou verby
    Die son het klaar gesak
    En die wolke kom sit teen die rand
    Van my geskwesde hart
    Hier kom die donderweer
    Ek kan dit nie keer
    Gaan haal jou emmers sement
    En skep water om dit mee te meng
    En vee al my krake toe
    Ja ek is op jou spoor op jou spoor
    Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor
    Elke traan wat jy afvee
    Lei my net weer nader aan jou
    Ja ek is op jou spoor op jou spoor
    Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor
    Daar’s ‘n plek in my hart 
    Spesiaal net vir jou gehou
    Ja ek is op jou spoor
    Ek is op jou spoor
    Sal jy jou kop op lig
    My wonde is nog rou
    Sou saam ‘n lewe bou 
    Dis waarvoor ek bid vir jou
    Ek bid vir jou
    Is daar nog hoop vir my
    Waar gaan ek jou kan kry
    Die skoot het klaar geklap 
    En al wat sit is ‘n spoor in die sand
    Hoe het ons hier beland
    Ja ek is op jou spoor op jou spoor
    Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor
    Elke traan wat jy afvee 
    Lei my net weer nader aan jou
    Ja ek is op jou spoor op jou spoor
    Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor
    Daar’s ‘n plek in my hart 
    Spesiaal net vir jou gehou
    Ja ek is op jou spoor
    Ek is op jou spoor
    Ja ek is op jou spoor op jou spoor
    Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor
    Elke traan wat jy afvee 
    Lei my net weer nader aan jou
    Ja ek is op jou spoor op jou spoor
    Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor
    Ek het plek in my hart 
    Spesiaal net vir jou gehou
    Ek is op jou spoor
    Music video by Brendan Peyper performing Op Jou Spoor. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) vevo.ly/lnU7HL
    #BrendanPeyper #OpJouSpoor #Trompie

ความคิดเห็น • 172

  • @Pat-Van-Canada
    @Pat-Van-Canada 3 ปีที่แล้ว +87

    Hier in Kanada, mense ken niks oor Boere kulture. Ek wens hulle kon dis kyk. Julle mense is wonderlik. Ek het vir drie jare Afrikaans gestudeer. Dis week, ek sal begin my kinders dit leer. Wens my baie gelukkig almal :)

    • @zuanthevanniekerk5698
      @zuanthevanniekerk5698 3 ปีที่แล้ว +4

      Goodluck jy sal great wees

    • @Pat-Van-Canada
      @Pat-Van-Canada 3 ปีที่แล้ว +1

      @@zuanthevanniekerk5698 Dankie!

    • @PhilipKotzefs
      @PhilipKotzefs 3 ปีที่แล้ว +4

      Ek is van Suid Afrika. Dis so mooi om dit tehoor mense van Canada wat afrikaans praat. Dit laat ñ mens goed voel.

    • @Pat-Van-Canada
      @Pat-Van-Canada 3 ปีที่แล้ว +2

      @@PhilipKotzefs en jou bodskap maak my voel goed ook! dankie

    • @Pat-Van-Canada
      @Pat-Van-Canada 3 ปีที่แล้ว +2

      @Clara J Lekker! dankie vir verdeel met my :)

  • @waltermarshall7257
    @waltermarshall7257 3 ปีที่แล้ว +18

    Bliksem!💪dis n yster liedjie, walter marshall hier ,ek boer hie in amerika,,,ouens soos julle maak ons lewe hier makliker,,, danki boys!👌verlang die huis nou erg,ons los mos almal en alles agter,😊

    • @brandonslater5684
      @brandonslater5684 3 ปีที่แล้ว

      Sterkte daai kant, julle is Ysters... 😁👌

    • @carinabosman751
      @carinabosman751 3 ปีที่แล้ว

      Ek stem saam.... Bliksem, dis een moerse diep liedjie wat aan my gestuur is van iemand baie spesiaal, en ek was amper in trane...
      Awesome song!!!!

  • @user-oj1nu3wc1m
    @user-oj1nu3wc1m 3 ปีที่แล้ว +15

    What a beautiful language! And a great song! Been listening for some days and not gonna stop!

  • @quinevere452
    @quinevere452 3 ปีที่แล้ว +11

    Ek kani wag ni Oom Brendan.❤

  • @BritanniBarnard
    @BritanniBarnard 3 ปีที่แล้ว +8

    Wow Brendan Peyper die liedjie van jou beteken so baie vir my. Dit maak my hartseer laat my dink aan iemand baie spesiaal in my lewe. Dankie baie

  • @hendriroets4566
    @hendriroets4566 2 ปีที่แล้ว +2

    Dis maklik die mooiste liedjie ever. Elke een van die 500 keer wat ek hom die laaste paar maande geluister het, raak hy vir my al hoe mooier en dieper.
    Ek kry elke keer n baie diep hartseer as ek hom luister.

  • @ladyyen841
    @ladyyen841 2 ปีที่แล้ว +1

    Brendan peyper jy hof nie vir amill happy te maak. Jy of net vir jou happy te maak . Die mystic

  • @gavinknoetze6319
    @gavinknoetze6319 3 ปีที่แล้ว +7

    Baie mooi song my vriend hou so aan. God is goed vir ons mag hy jou nog bless met baie jare se mooi songs. Jy is n yster :)

  • @caylinmostert5520
    @caylinmostert5520 3 ปีที่แล้ว +4

    Woww dis rerig n Baie mooi song ... ek love jou songs ... wil jou net ontmoet🤩😍

  • @yvonneviljoen8367
    @yvonneviljoen8367 3 ปีที่แล้ว +5

    Jou songs is onbeskryflik. Elke song wat jy skryf sing jy met soveel passie en jy inspereer my om te sing. Ek het nooit regtig gedink ek kon sing nie maar as ek met my kitaar alleen in my kamer sit is dit jou liedjies wat my motiveer. Die lewe is nooit maklik nie, maar die plaaslewe maak alles soveel makliker veral as jy jou kop moet skoon kry. Brendan Peyper JY INSPEREER MY✨

  • @MarthaMans-y1n
    @MarthaMans-y1n 13 วันที่ผ่านมา +1

    ❤❤Baie mooi ❤❤

  • @cheresenel5867
    @cheresenel5867 2 ปีที่แล้ว +1

    Ek is so so so mal oor jou musiek ....jy is awesome.....ek bly jou groootste fan.....ek is seker jy het 10000de super fans

  • @janniefrederikdeklerk3750
    @janniefrederikdeklerk3750 3 ปีที่แล้ว +5

    Hi Brendan, in my oe is die jou beste song. Daar is 'n verandering in jou musiek waarvan ek hou. Dis baie mature. Knap gedaan

  • @musiek_dude1364
    @musiek_dude1364 3 ปีที่แล้ว +6

    Dit is so mooi, ek gaan hom op my kitaar speel. Kan nie wag vir die konsert.

  • @devanpieterse8731
    @devanpieterse8731 ปีที่แล้ว +1

    I have a taste for different genres in music..and this song is my top pick in Afrikaans❣️ Dankie vir die meesterstuk Brendan.

  • @ladyyen841
    @ladyyen841 2 ปีที่แล้ว +1

    is baiy mooi. JY het haart op bit gewerk . Ek is trots hop jou brendan peyper .bye bye🥰😍🤩😘❤

  • @marlizeengelbrecht7988
    @marlizeengelbrecht7988 3 ปีที่แล้ว +4

    Wow!!! hierdie song is nou my gunsteling

  • @TheZXViper
    @TheZXViper 3 ปีที่แล้ว +9

    Hierdie gaan nóg ń treffer wees, asook dik en dun. Wel gedaan. Jy maak ons trots!

  • @marilisetheron4491
    @marilisetheron4491 3 ปีที่แล้ว +1

    Hou aan om die mooi afrikaanse musiek te sing. Trots afrikaans

  • @yolandakruger9337
    @yolandakruger9337 ปีที่แล้ว

    IT MOVES ME TO TEARS EACH TIME I LISTEN TO IT. EVERYTIME!

  • @vanessaadendorff469
    @vanessaadendorff469 3 ปีที่แล้ว +1

    Dis seker 1 van die mooiste songs wat ek in n lang tyd gehoor het.. Well done BP!!! Gooi dai petrol Boetie...

  • @annaleneengel1573
    @annaleneengel1573 2 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig🤩 en tog beskryf die woord tog nie heeltemal hoe amazing die liedjie is nie😍 love it

  • @carla_16
    @carla_16 3 ปีที่แล้ว +2

    Happy Birthday Breandan... Hoop jy geniet jou daggie vandag ❤️ lekker verjaar.. My yster 💪🏻love jou songs, hou so aan ☺️

  • @MarthaMans-y1n
    @MarthaMans-y1n 8 วันที่ผ่านมา +1

    ❤❤❤

  • @prinseschanel268
    @prinseschanel268 3 ปีที่แล้ว +4

    Ek gaan nie venaad slaap nie oom brenden

  • @San-MarieBerning-sq1vs
    @San-MarieBerning-sq1vs 11 หลายเดือนก่อน

    Jy het my maak huil gisteraand🥺❤️die liedje vat my hartjie wat so dag is

  • @MarthaMans-y1n
    @MarthaMans-y1n 10 วันที่ผ่านมา +1

    ❤❤

  • @willdinesmith4220
    @willdinesmith4220 3 ปีที่แล้ว +1

    Brendan jou songs is amazing ek love dit en kan ni wag vir die een ni 🤗🤗🤗😁😁😁😁

  • @thenocturnalanimal8258
    @thenocturnalanimal8258 2 ปีที่แล้ว +1

    I don't speak south African but damn I feel this song ❤💝💯

  • @alettavorster8869
    @alettavorster8869 ปีที่แล้ว

    Luister hom oor en oor.Dis net n baie mooi liedjie.Kan regtig relate en hy sit my in droom wêreld in.

  • @maruschkamaruschka7393
    @maruschkamaruschka7393 2 ปีที่แล้ว

    Love dit....😪

  • @WaneSchollij
    @WaneSchollij 3 หลายเดือนก่อน

    Love dit

  • @duaneboshoff8834
    @duaneboshoff8834 3 ปีที่แล้ว +6

    I love it, it's beautiful everything

  • @aevdmerwe
    @aevdmerwe 3 ปีที่แล้ว

    Wow wow wow wow!!!!!!!!! 👏👏👏

  • @johannacharlottejacobs2285
    @johannacharlottejacobs2285 3 ปีที่แล้ว +1

    Die song is soos rerig amazing ...Die woorde slaan rerig diep!!

  • @cornetwaldeck8620
    @cornetwaldeck8620 2 ปีที่แล้ว

    Dis my absolute fav!!!!!!

  • @andreadelange7572
    @andreadelange7572 3 ปีที่แล้ว +1

    Dit is n baie baie mooi song, hou so aan👏👏👏😍

  • @bettinagrabig4903
    @bettinagrabig4903 2 ปีที่แล้ว

    So wonderfull..😀

  • @lorrainelotz3710
    @lorrainelotz3710 ปีที่แล้ว

    Love jou humbleness dit maak jou so uniek.

  • @leonmaritz2598
    @leonmaritz2598 2 ปีที่แล้ว

    Puik song Brendan.... Jy sing uit my mond uit maater....

  • @johankruger6707
    @johankruger6707 3 ปีที่แล้ว

    Love Love Love!!!!!!!!!!!

  • @jay-oc4gf
    @jay-oc4gf 2 ปีที่แล้ว +1

    Love you songs 🙏

  • @jozelvanrensburg9927
    @jozelvanrensburg9927 2 ปีที่แล้ว

    hierdie liedjie is amazing ek kry altyd hoender vleis
    Amazing

  • @NathanHarmse
    @NathanHarmse ปีที่แล้ว

    Was ñ goeie een gewees vir outjo wildsfees 2023 ❤🍻

  • @dorenevanzyl9256
    @dorenevanzyl9256 ปีที่แล้ว

    Ongelooflike mooi song. Kannie ophou luister daarna!

  • @jjboshoffcod1271
    @jjboshoffcod1271 ปีที่แล้ว

    wow brendan die liedjie HIT HOME WEL DONE

  • @laysslayysslaays
    @laysslayysslaays 2 ปีที่แล้ว

    Die song !!! 😍😍😍

  • @mathildamutota1341
    @mathildamutota1341 ปีที่แล้ว

    Weer Raphael Love dit

  • @imkevandermerwe661
    @imkevandermerwe661 3 ปีที่แล้ว +1

    Ek love jou musik

  • @annerikachelhoffer5805
    @annerikachelhoffer5805 3 ปีที่แล้ว +1

    Love it 🥰

  • @josh_markus
    @josh_markus 3 ปีที่แล้ว +1

    Dag 4...en still loving it !👍

  • @miaahlers9326
    @miaahlers9326 3 ปีที่แล้ว

    Wat n mooi liedjie ek is mal oor hom ek love hom ek luister hom 27 en elke dag as ek in die ry is

  • @naasdutoit6167
    @naasdutoit6167 3 ปีที่แล้ว +2

    haai dis nou toevallig ek het ook n jack russel reun en sy naam is ook Trompie het hom al vir 7 jare

  • @simoneminnie126
    @simoneminnie126 2 ปีที่แล้ว

    pragtige song, pragtige stem, pratige mens!!!

  • @janine9825
    @janine9825 3 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig brenden BRAVO

  • @BigMammas_
    @BigMammas_ 3 ปีที่แล้ว

    Platinum hit😍😱

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 ปีที่แล้ว

    Stunning

  • @sonettewessels9350
    @sonettewessels9350 3 ปีที่แล้ว

    Wow... Dis n flippen mooi liedjie

  • @haileydeklerk3739
    @haileydeklerk3739 3 ปีที่แล้ว +1

    Wow Brandon Hou soo aan die littjie het baie betek vir my 😀Al jou littjie betek baie vir my ek luister net na jou musiek

  • @livekebronkhorst7867
    @livekebronkhorst7867 2 ปีที่แล้ว

    Hello ek is mal oor jou musiek hoop jy het n goeie dag. 😄

  • @willizeduplooy7680
    @willizeduplooy7680 2 ปีที่แล้ว

    Your my biggest fan❤️💋

  • @zunerichards9888
    @zunerichards9888 3 ปีที่แล้ว

    Dis verby beautiful

  • @lislenaude7877
    @lislenaude7877 3 ปีที่แล้ว

    So mooi!

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 3 ปีที่แล้ว +1

    Mooi song ❤️🖤❤️🖤❤️

  • @christineturnbull560
    @christineturnbull560 3 ปีที่แล้ว

    Soon mooi

  • @zonikalaubscher6084
    @zonikalaubscher6084 3 ปีที่แล้ว

    Wow 🥰.Die woorde klim so diep in my hart

  • @ReneBrussouw-td4ds
    @ReneBrussouw-td4ds 9 หลายเดือนก่อน

    Jy sing mooi😊

  • @melissaellis3004
    @melissaellis3004 3 ปีที่แล้ว

    dit is mooi !!!!!!!!!!!!!!!!

  • @imkevandermerwe661
    @imkevandermerwe661 3 ปีที่แล้ว

    Asseblief Brenden 🥺🥺🥺❤️❤️❤️

  • @annemiemoggee4885
    @annemiemoggee4885 3 ปีที่แล้ว

    I love this song amzing

  • @nadinepaxton8913
    @nadinepaxton8913 3 ปีที่แล้ว

    Super mal oor jou musiek😍 jy is baie talent vol

  • @funduets1394
    @funduets1394 3 ปีที่แล้ว

    Well done Brendan dis is n baie mooi liedtjie het my in trane gehad. Bly awesome jy en Trompie

  • @christellekruger8734
    @christellekruger8734 3 ปีที่แล้ว

    Dis n beautiful liedjie

  • @cmoss4530
    @cmoss4530 2 ปีที่แล้ว

    Eks is lief vir jo

  • @heinliebetrau9618
    @heinliebetrau9618 3 ปีที่แล้ว

    Dit is n mooi liedjie...

  • @rudimoore8436
    @rudimoore8436 3 ปีที่แล้ว

    love die song

  • @marneellis9646
    @marneellis9646 2 ปีที่แล้ว

    Beste liedjie

  • @minke_brits
    @minke_brits 3 ปีที่แล้ว

    LOVE LOVE LOVE!!! :))

  • @jolenebarwise8030
    @jolenebarwise8030 3 ปีที่แล้ว

    Love die so baie😍😻

  • @bezties
    @bezties 5 หลายเดือนก่อน

    Een van my gunstelinge!

  • @robinbrandt6282
    @robinbrandt6282 3 ปีที่แล้ว

    Dis so pragtig❤️

  • @lijanaerasmus558
    @lijanaerasmus558 3 ปีที่แล้ว

    Brendan jys n legend hou so aan😎

  • @mbgaming6012
    @mbgaming6012 3 ปีที่แล้ว +1

    Awehh

  • @biancabezuidenhout6731
    @biancabezuidenhout6731 3 ปีที่แล้ว

    So baie mooi! ❤️

  • @chrizellemeyer3487
    @chrizellemeyer3487 3 ปีที่แล้ว

    Mooi...

  • @rozannestone433
    @rozannestone433 3 ปีที่แล้ว

    Mooier as mooi.....Mooiste words well done my mens

  • @lindymeijer1353
    @lindymeijer1353 3 ปีที่แล้ว

    This song is beutiful love this song🥰👍🎤

  • @leonajansevanrensburg805
    @leonajansevanrensburg805 3 ปีที่แล้ว

    Mooi, love jou stem🤗😍

  • @user-ov1qq8ei7e
    @user-ov1qq8ei7e ปีที่แล้ว

    Jy kan , jy sal en jy gaan dit nog ver bring en mense gaan nog verbaas staan

  • @qquehen1284
    @qquehen1284 3 ปีที่แล้ว +3

    Hi jy Kan sing Hou so aan Baie mooi geniet die ferkansie Baie
    dankie

  • @121maxsteel
    @121maxsteel 3 ปีที่แล้ว

    Pragtige Lied ou.. Hou so aan!

  • @adelledejager9402
    @adelledejager9402 ปีที่แล้ว

  • @schalkburger6403
    @schalkburger6403 3 ปีที่แล้ว

    Hierdie is `n amazing song! Well done Brendan :)

  • @alexzand804
    @alexzand804 3 ปีที่แล้ว +1

    🙏🤩

  • @angieengelbrecht3398
    @angieengelbrecht3398 3 ปีที่แล้ว

    Wow ek meen die song is net wow✨

  • @nicolenegerber2303
    @nicolenegerber2303 3 ปีที่แล้ว

    Hi,ek love al die songs wat my skryfen ek het van jou all gehou toe ek nog baie jonk was. En ek Sal daar van hou as my meer silke music skryf ❤❤

  • @HugoTaljaard
    @HugoTaljaard 2 ปีที่แล้ว

    Wow

  • @willieduplessis6908
    @willieduplessis6908 3 ปีที่แล้ว +1

    Well Done Buddy 🤘

  • @miraculous2680
    @miraculous2680 ปีที่แล้ว

    MY EEN JAARIGE SUSSIE IS VERLIEF OP DIE SONG AS SY DIT HOOR LAG SY BAIE
    😉

  • @axelseptember1221
    @axelseptember1221 3 ปีที่แล้ว

    onbeskryflik mooi.