@@-maisman ja jy seker reg dat ek Afrikaans moet besig, wat 2.5 milj in die wereld gebruik as huistaal. Hier is my uitdaaging, die videos word ook in Duits en Arabies gedoen aangesien ek 25 jaar met die mense te doen en word terselfdertyd opgeneem waarin ek dan tussen die 3 tale verander. Ongelukkig het ek nie n TV span en ook die tyd om n snit oor en oor te doen totdat sinsnedes asook uitsprake korrek is.... its the real deal you see, without all the TV editing and to make it perfect.
Hi oom Louis, ons het onlangs ons eerste karavaan gekoop. Commander soos julle. Ek het baie geleer uit die videos, want dis ons eerste karavaan. Ek wil oom graag kontak as ek mag, het nog so paar vrae wat oom my dalk mee kan help. Sal oom bereid wees om met my te kan gesels?
I enjoy your travels Oom Louis and I am your subscriber my Oom. Geniet julle vakansie.
Thank you very much
Woolly-necked Stork (Cicomia episcopus)
Thank you very much for your comment. I like the name, fits perfectly
Geniet ! Lekker om op aftrede te wees, tyd om die lewe te geniet sonder om jou self te bekommer oor die dag van more.
@@williedevilliers5487 jou beurt sal kom, maar dan moet jy daai duur voertuie weggee... hahaha
Ek like dit baie, ek dink oom moet net afrikaans praat dan is oom meer gemaklik. Geniet dit
@@-maisman ja jy seker reg dat ek Afrikaans moet besig, wat 2.5 milj in die wereld gebruik as huistaal.
Hier is my uitdaaging, die videos word ook in Duits en Arabies gedoen aangesien ek 25 jaar met die mense te doen en word terselfdertyd opgeneem waarin ek dan tussen die 3 tale verander.
Ongelukkig het ek nie n TV span en ook die tyd om n snit oor en oor te doen totdat sinsnedes asook uitsprake korrek is.... its the real deal you see, without all the TV editing and to make it perfect.
Hi oom Louis, ons het onlangs ons eerste karavaan gekoop. Commander soos julle. Ek het baie geleer uit die videos, want dis ons eerste karavaan. Ek wil oom graag kontak as ek mag, het nog so paar vrae wat oom my dalk mee kan help. Sal oom bereid wees om met my te kan gesels?
Haasdas.... enigetyd, jy is welkom.
0823252000.
Indien ek nie antwoord, stuur whatsapp, ek skuld baie mense geld en antwoord nie vreemde nommers 😅
I enjoy your travels Oom Louis and I am your subscriber my Oom. Geniet julle vakansie.