Past. Shaun Schwartz - Breek die gees van beperking

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 10

  • @margaretsmuts5260
    @margaretsmuts5260 11 หลายเดือนก่อน +2

    Pastoor Shaun...dank God vir ñ gesalfde wat vir ons die brood oopbreek. Ek het ñ getuienisin hierdie preek...ek is in 1994 gebind deur ñ persoon wat nie besef het wat hy gesê het nie...Sy woorde...jy sal in die gutters beland...my antw...NEE ..my God sal dit nooit toelaat nie...Hy sal vir my sorg...dankie Pastoor...ek leer baaie by u. Prys God vir alles wat na my toe gaan kom IN hierdie jaar...Ek is 76 maar gesond deur God se genade. Die woord sê die satan begeer om God se kinders te sif...maar hy het verlede week misluk want my God het MY in die holte van sy hand. PRYS DIE HERE. !!!!!! HALLELUJA.!!!!!.

  • @gertmarang563
    @gertmarang563 3 ปีที่แล้ว +3

    Wow.. what a amazing Word.. thank you Jesus

  • @charlenearendsejanuarie3966
    @charlenearendsejanuarie3966 2 ปีที่แล้ว

    Dit was Kragtig Dankie Amen

  • @CorliaBenjamin
    @CorliaBenjamin 10 หลายเดือนก่อน

    Wow so n geseende woord

  • @marycoetzee2830
    @marycoetzee2830 3 ปีที่แล้ว +1

    Powerful word hallelujah

  • @FredaKlein-k7k
    @FredaKlein-k7k 6 หลายเดือนก่อน

    Amen

  • @johnockhuis4893
    @johnockhuis4893 3 ปีที่แล้ว +1

    vaas , mag mens water drink?