Pastor David ek sit vanoggend op n trein oppad werk toe in Canada Vancouver. Ek het baie sonde en vaniggend toe ek bus stop toe loop en bid vra ek vergifnis en opnuut gee ek my hart vir die Vader. Op die bus vra ek vir n boodskap al is dit hard en direk. Die Gees se onmiddelik vir my google preke op youtube. Toe ek dit doen kom daar baie op maar die Gees laat my op joune fokus. Jy het vandag hard en reguit met my gepraat. Bid asb vir my dat ek nie weer van die Huis sal wegloop nie. Dankie
Dankie Pastor James vir die woord wat die wind in my uit blaas die onverwagse storm en die dag wanneer jy berou toon oh dankie Here vir die woord u moet weer Bonnievale tie kom GOD seen u
Die verhaal van die verlore is n duidelike voorbeeld van hoe God bly word wannneer sy verlore kinders terug kom.Jesus gebruik die boodskap om n beeld te skep en te Hy verwerp niemand wat terug keer na Hom toe nie.in teen deel hy beklee jou met nuwe kleure en n ring.wat n wonderlike Hemelse Vader het ons nie.Dankie Jesus dat U niemand verwerp nie."Ek sal nooit my rug op jou draai as jy na MY toe kom nie."
Dankie vir die waarheid want alleen die waarheid maaķ vry
Pastor David ek sit vanoggend op n trein oppad werk toe in Canada Vancouver. Ek het baie sonde en vaniggend toe ek bus stop toe loop en bid vra ek vergifnis en opnuut gee ek my hart vir die Vader. Op die bus vra ek vir n boodskap al is dit hard en direk. Die Gees se onmiddelik vir my google preke op youtube. Toe ek dit doen kom daar baie op maar die Gees laat my op joune fokus. Jy het vandag hard en reguit met my gepraat. Bid asb vir my dat ek nie weer van die Huis sal wegloop nie. Dankie
Dis n kobare woord past dankie mag GOD u ryklik seen en sy krag liefde u omring en beskerm.
Goeie Naand Pastor James
Dit is waarlik n geseende boodskap,
Baie dankie my PA ek wardeer❤❤❤❤
Kragtige woord. Pastor James daar is min soos u oor...
Amen, dit is die waarheid. Dankie pastor dat die Here ons seën deur u.
Dankie Pastor James vir die woord wat die wind in my uit blaas die onverwagse storm en die dag wanneer jy berou toon oh dankie Here vir die woord u moet weer Bonnievale tie kom GOD seen u
Amen 🙏🙌
Blessed WORD man of GOD, always a blessing 🙌
Blessed word of God
Dankie pastoor vir die wonderlike boodskap
Amen n geseende woord dankie Pastoor
AMEN EN AMEN
Prys die Here vir Sy Genade
Baie dankie pastor James die woord is kragrtig ek voel gesig
Dankie Pastoor James God seën u. U praat net vir my. O Here vergewe my!
Pstor ek luister altyd u leerings.mag d here u seen.
Halleluja! Kragtige boodskap! Bekeer! Maranata!JESUS KOM WEER!
Dankie pastor Amen
Welkom past James David u was gemiss God seen
Dankie Past
Amen prys die here
Dankie Pastoor James U seen my
Dankie Pastoor
Kragtige preek Amen
Ek luister in Fairbanks, Alaska. Ek is Amerikaner, wat Afrikaans soo 'n biejtie kan praat.
You are it!.God seen.
Hi past James ek Wayne jantjies kleinseun van oom Jim manus ek like di manier hoe u preek bje u loop reguit dankie maak di pad gelyk.
Het ons nog Afrikaans predikers op hierdie kanaal ? waar. Is die A O GOD ?
My lewe is nie meer dieselfde nie dankie pastoor
Man van God
Seppie
😅
Piet hoxobeb

Saveg f
Ý⁹
,