Onderhoud met PG DU PLESSIS

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 ก.ค. 2014

ความคิดเห็น • 12

  • @benschlacher6131
    @benschlacher6131 2 ปีที่แล้ว +6

    This interview stopped me dead in my tracks. The quality of the questions asked and the response by Mr. du Plessis is something to behold. Many life lessons here from a remarkable man. We were lucky to have been blessed with the talents of PG du Plessis and Oom Jan Spies, we miss them both.

  • @diekkruger3137
    @diekkruger3137 3 ปีที่แล้ว +3

    Jy's my TAAL HELD!!!

  • @mariusvermeulen109
    @mariusvermeulen109 ปีที่แล้ว

    Ons mis jou PG. Coenie dankie vir die uitstekende onderhoud met Oom PG, ons waardeer. Vir my is en was Oom PG se woorde 'n gekrewe Picasso......mag ons nooit vergeet nie, en altyd waardeer. Sag rus Oom PG.

  • @fearlessformidableferociou8623
    @fearlessformidableferociou8623 2 ปีที่แล้ว

    Dankie vir een van vele meesterstukke Oom P.G...naam van die meesterstuk...Koöperasie Stories...Rus in Vrede

  • @CharlotteStrauss
    @CharlotteStrauss 8 ปีที่แล้ว +4

    Pragtig tagtig!!!!!

  • @wouterswanepoel5753
    @wouterswanepoel5753 2 ปีที่แล้ว +2

    Ek is dankbaar om te kan sê dat ek en PG in ons koerantdae besonder "close" was. As ek so "beskeie" 🙈 mag wees: nadat ek hom by geleentheid 'n taal-lessie kon leer het hy niemand anders met die redigering van sy koerantgeskrifte vertrou nie en daardie verhouding het mettertyd ook tot diepsinnige en (straks meer dikwels) tot komiese gesprekke oor ander onderwerpe gelei. PG was 'n intellektuele reus, maar loshande ook my gunsteling-grapgat. Dit was 'n moerse voorreg om sy vriend te wees.

  • @erichschoeman9706
    @erichschoeman9706 2 ปีที่แล้ว +1

    Wat 'n merkwaardige mens, my oë het tranerig geraak. Hierdie was werklik 'n egte gesprek gelei op 'n meesterlike wyse deur Coenie.

  • @danielle6461
    @danielle6461 8 ปีที่แล้ว +2

    Wonderlik

  • @henry-nr5np
    @henry-nr5np 11 หลายเดือนก่อน +1

    Shoee oom PG is ma net clsss ❤❤❤❤❤😂

  • @Ivan1234772
    @Ivan1234772 7 ปีที่แล้ว +4

    Ai, hoe trek my hart 'n punt en 'n traan kom sit in my ooghoek...wat 'n groot mens. Oom PG my hart is stil vanaand. Dankie dat jy so getrou jou gawe om stories te vertel gedeel het met ons. Vanaand is ons 'n storieverteller armer.

    • @lourenskriel3386
      @lourenskriel3386 3 ปีที่แล้ว +1

      pg my ouma van my pa se kant was met GFC du plessis getroud, GFC het gesneuwel by katkop Naby heilbron,toe is ouma sannie met oupa lourens kriel getroud. tydens die oorlog wou engelse haar huis afbrand, sy dink wat kan sy nou eintlik doen sy besluit toe sy gaan hulle vloek, steek haar kop uit venster en skree op hulle,,,, God bless you,,, haai boet hulle het op hul perde geklim ons het hulle nie weer gesien.jys welkom om by ons te kuier,boeregroete lourens kriel

  • @lydiapotgieter7867
    @lydiapotgieter7867 ปีที่แล้ว +1

    Wat 'n man......