Top 6 en Ramaposa moet besef wat hul swakpunte was wat die land in gemors beland het en dit aan DA gee. Wil hul so voortgaan en dan DA ook swak te laat uitsien.
Hierdie gaan soos n Big Brother huis werk. Almal hou mekaar dop. Almal skinder oor almal. Hier besluit 2 en daar besluit 3 om saam te span. En so gaan hul 1 vir 1 verdwyn. En net 1 gaan oorbly.!!
Goed om na te luister ...👍 Dankie vir ingeligte opinies.
Kan julle dalk die (wit ding) Mikrofoon? voor Prof se gesig verwyder asb.
Ek het soveel hoop gehad maar nou kommer ek van voor af. Hoe kon die DA so dom gewees het
Puik insette, dankie
Top 6 en Ramaposa moet besef wat hul swakpunte was wat die land in gemors beland het en dit aan DA gee. Wil hul so voortgaan en dan DA ook swak te laat uitsien.
Nou het Hlophe en sy MK ook bygekom, wat ook poste wil he. Wat saam met EFF wil werk om die land te
regeer.