Ek kan vir jou net se baie dankie. My een wens was dat julle meer van Luderitz kon wys. Ek verlang so terug nie Luderitz. Ek is 'n Suidwester gebore in Otjiwarongo. Seenwense vir jou en 'n geseende kersfees en voorspoed vir die nuwe jaar. Groete.
So bly ek het heel toevallig hierdie video raak gesoek! Altyd fantastiese musiek oorspronklike konsep en uitmuntende oorlewering! Niks....wanneer minder meer is #2 ;-)
Dankie Neil vir die groot niks opvolg. My oorlede pa was in die polisie en het altyd films en fotos van Kaokoland se mense geneem. Groete.
Dit is 'n ongelooflike goeie reeks gewees. Dankie. Die musiek ook ongelooflik.
Just discovered you friend. Hope there's lots more to come. You are tottoo'd into South Africa. Salute.
Brilliant song and oh showing off the beauty of Namibia I was blessed to have grown up in Swakopmund.
Wat 'n wonderlike, ongelooflike program! Baie dankie dat julle ons inlaat in hierdie groot niks!
Wow ek kan netnie ophou om na die lied te luister nie. Dit laat my so terug verlang na Luderiz. Dankie vir jou e-pos. Yvonne.
Woorde is baie onduidelik met die harde musiek, en Neil praat alreeds so onduidelik!! Dis my mening en ek hou daarby
En ek sal jou reg tot oortuiging beskerm bo als.
Sal wat wou gee om dit te kon sien. Ek bly in Swede, enige voorstelle waar mens dit kan stream?
Stunning video.
Ek kan vir jou net se baie dankie. My een wens was dat julle meer van Luderitz kon wys. Ek verlang so terug nie Luderitz. Ek is 'n Suidwester gebore in Otjiwarongo.
Seenwense vir jou en 'n geseende kersfees en voorspoed vir die nuwe jaar.
Groete.
Meester... dankie!!
So bly ek het heel toevallig hierdie video raak gesoek! Altyd fantastiese musiek oorspronklike konsep en uitmuntende oorlewering! Niks....wanneer minder meer is
#2 ;-)
onlosmaaklik deel van die groot niks ⭐️
Baie nice!
Wanneer jou siel ook maar net korreltjies is wat in 'n woestyn rondwaai...