4Werke - Hart

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 29 พ.ย. 2018
  • Music video by 4Werke performing Hart. (C) 2018 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
    vevo.ly/JUZO1S
  • เพลง

ความคิดเห็น • 28

  • @jehanswanepoel4854
    @jehanswanepoel4854 4 ปีที่แล้ว +3

    Mal oor 4Werke! Sulke mooi woorde van liefde. Vir my vroulief en net so gepas vir my redder Jesus, die een wat liefde is...

  • @cameronn8519
    @cameronn8519 3 ปีที่แล้ว +5

    Ooh ooh ooh oh oh oooh Liefde loop nie om die hoek nie Wou nie wag nie wou nie soek Jy het my halfpad gekry Met liefde aan die hand gelei In n stukkende, gebreekde wêreld waar ons koers verloor Het my beter helfde my net betyds daar uit gekry Oor en weer jy doen dit oor en weer vir my
    Oor en weer jy kyk so mooi na my
    Hart Hart My hart is waar my huis is My huis is daar waar jy is En jy is als wat saak maak in my Hart Hart My hart is waar my huis is My huis is daar waar jy is Vir altyd sal ek terug kom na my hart
    Die spore van ons liefde sal my lei
    Vir altyd na my hart toe waar jy bly Ooh ooh ooh oh oh oooh Soveel water moes al uitloop Soveel liefde opgehoop Maar as ek in jou oë in kyk weet ek weet ek hoe my vrede lyk Jys my wêreld jys my oomblik waarin ek weer lewe kry Jyt vir ons twee opgestaan jyt voor my gelei Oor en weer jy doen dit oor en weer vir my Oor en weer jy kyk so mooi na my Hart Hart My hart is waar my huis is My huis is daar waar jy is En jy is al wat saak maak in my Hart Hart My hart is waar my huis is My hart is daar waar jy is Vir altyd sal ek terug kom na my hart Die spore van ons liefde sal my lei Vir altyd na my hart toe waar jy Myne is joune Is ons s'n Is als waarvoor ek kon hoop en kon droom en kon bid (Oor noord doen jy dit vir my, oor noord doen jy dit vir my) Hart Hart My hart is waar my huis is My huis is daar waar jy is En jy is als wat saak maak in my Hart Hart My hart is waar my huis is My huis is daar waar jy is Vir altyd sal ek terug kom na my hart (Hart) Hart (Hart) (Haaaart) My hart is waar my huis is My huis is daar waar jy is En jy is al wat saak maak in my Hart (Hart) Hart My hart is waar my huis is My huis is daar waar jy is En vir altyd sal ek terug kom na my Hart Die spore van ons liefde sal my lei Vir altyd na my hart toe waar jy bly Ooh ooh ooh oh oh oooh

  • @olympicsongcontest7117
    @olympicsongcontest7117 5 ปีที่แล้ว +6

    Awesome! Love from Croatia 🇭🇷❤🇿🇦

  • @benzbratm100
    @benzbratm100 5 ปีที่แล้ว +4

    Ik liefde jouw muziek! Dit’s een lekker lied!

  • @vanessacloete6996
    @vanessacloete6996 3 ปีที่แล้ว +1

    I love this song so much

  • @natashiapentz659
    @natashiapentz659 5 ปีที่แล้ว +1

    "Oor en oor" doen 4 Werke dit ! Stunning julle! Sulke mooi woorde... LIEFDE WEN ALTYD!!!!

  • @hesterkruger4180
    @hesterkruger4180 11 หลายเดือนก่อน

    🎉pragtig

  • @josedesousa9635
    @josedesousa9635 5 ปีที่แล้ว +2

    Love you guys

  • @YahyaSrhir
    @YahyaSrhir ปีที่แล้ว

    Do you beleave It ?then l THINK so, ,LOVE for every.❤❤ok darling.

  • @kaylalaufs5666
    @kaylalaufs5666 5 ปีที่แล้ว +1

    ❤ 👌🏻 Dit is so beautiful!!

  • @TheSissie
    @TheSissie ปีที่แล้ว

    Prachtig, groetjes uit Nederland!

  • @hermannieuwoudt7235
    @hermannieuwoudt7235 5 ปีที่แล้ว +2

    awesome in soveel woorde!

  • @yolandesenekal4833
    @yolandesenekal4833 5 ปีที่แล้ว +1

    Liezl het so sterk en awesome stem!

  • @phillipvanrhyn9209
    @phillipvanrhyn9209 5 ปีที่แล้ว +1

    Love die song julle iets darm positief in die land ons het hope talent!!!!

  • @elmarietheron9704
    @elmarietheron9704 5 ปีที่แล้ว +2

    Diep mooi❤️❤️

  • @chereseburger743
    @chereseburger743 5 ปีที่แล้ว +2

    Love al julle songs

  • @beetlecrushe
    @beetlecrushe 5 ปีที่แล้ว +1

    Mooi liedjie.

  • @ladyVandans
    @ladyVandans ปีที่แล้ว

    🥰

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 2 ปีที่แล้ว

    So mooi liedjie ❤️❤️❤️❤️❤️

  • @jacquelynlanghein8439
    @jacquelynlanghein8439 5 ปีที่แล้ว +1

    Diep......❤

  • @barbarakotze2571
    @barbarakotze2571 5 ปีที่แล้ว +1

    Stunning! Ek is mal daaroor!!!!

  • @MariejiedessSitiso-qj6ql
    @MariejiedessSitiso-qj6ql ปีที่แล้ว

    My song ❤❤😊😅

  • @lindashelley6756
    @lindashelley6756 3 ปีที่แล้ว

    Tell me how can I bring y’all to TEXAS. SO HAVE LOVED YOUR MUSIC. I LOVE YALL Kurt I’m u74 I’m coming

  • @divanbester8326
    @divanbester8326 5 ปีที่แล้ว +1

    Sonder ray dylan is hierdie band n balls up

  • @christierossouw7419
    @christierossouw7419 3 ปีที่แล้ว

    Ok cool

  • @Cheveut
    @Cheveut 5 ปีที่แล้ว +2

    Jvoulais juste ecouter le dernier freestyle de timal moi

  • @mannievandenberg7313
    @mannievandenberg7313 4 ปีที่แล้ว

    Julle kan maar hoor