I'm a black South African and I grew up in the townships and I love afrikaans music and it's crazy cuz I only know about 10% of the Afrikaans language.😅
As a Dutchman who speaks Afrikaans (and would move to SA if SA didn't have a shameful and corrupt government) I say. If you want to learn Afrikaans. You can do this. Afrikaans is the only South African language that has the potential of uniting all South Africans in one language.
We'll , I m a dark skinned person from South Africa but that doesn't matter coz music has no boundaries . & This right here is a beautiful peace of music .
This is really great @ Jodie Holmes! Music is the only universal language that unite and brings us together. Thank you for supporting South African music!
I'm not a Christian. Nor am I an atheist. Nor would I fit into any box you might assign me to. That's not important, though I had to state this as a preamble. What is important is this man's passion in what he believes. He has taken his talents and dedicated them to the God of his Understanding. Jo Black is an example to us all. Jo Black is a man who stands and proclaims while others sit and whine. And beyond that, this is a good song. It strikes the right chords in your heart. It moves you. Thank you Jo. Bless you.
hello Jo BLACK moet nooit op gee op misiek nie want jy is die beste ,ek was geboore met jou misieken ek het baie liekies geluister as ek laag voel en jou liekies is die rede hoekom ek nog hier op die aarde is.en ek will net dankie se vir jou om my nog hier te kan hou.ek woop jy sien hierdie want ek is so gewoont om nie gesien ti wort nie.
I'm an English speaking native South African... This song!!! My favourite South African song!!! "Maak net jou arms oop, laat die trane loop. Voel jy die genade"!!! Hmmmm❤❤❤
God het beslis groot glimlag op Sy gesig. Dankie vir die hoop wat jy elke dag deel deur wie jy is, hoe jy ander hanteer en jou liedjies. Jy kan verseker wees dat jy ñ groot impak op mense se lewens is. Jou liedjies help om weer hoop terug te bring en ons te herinner aan God se beloftes.
Na ek by jou show was in die Kaap by die quarry, was ek so motivated dat ek albei my wiremans license assignments klaar gemaak het dieselfde dag van jou show. Ek het vir maande voor dit procrastinate. Dankie!
I am just a man and HE IS JEHOVAH 🙇🥺🥲😭 FROM NAMIBIA 🇳🇦 I AM A PROUD CHRISTIAN, thank you so much Brother Jo Black. I will never fall out of the FATHER'S HAND 💪
"Dewch â'r Gobaith yn Ôl" is the meaning of the song title in Welsh my first language "Bring the hope back" I think is the English translation. Jo Black what a voice and also a superb musician
Wat n pragtige mens is Jo. Groot bewondering vir hom en volg hom al die laaste 9 jaar. Wat n voorreg was dit om hom te ontmoet. Kan nie genoeg kry van sy liedjies nie. Dankie wat jy vir Pta Noord doen
Gisteraand Joe se show gekyk in Struisbaai, wowowow!! Van vooraf weer beindruk Joe!! So opreg. So erkentlik dat Ons God Die Koning is!! Ek voel weer die genade van vooraf. Mag God jou seen Joe, vir dit wat jy aan ander doen met jou musiek. Skryf nog asb.
God's GRACE is for ALL off HIS chosen children - all over the world. To be able to praise HIM in your own language and culture is pure MERCY and it is BEAUTIFUL - even more so if other cultures can also appreciate and respect it. God made us DIFFERENT so that we can admire just THAT. Pragtige lied Jo Black. Stem met jou saam - ons is onder ongelooflike vlerke van GENADE. Ons God is GROOT.
Baie respek vir die song en vir Jo Black. Ek het onlangs my skoonma verloor en ons het die liedjie op haar memorial gespeel. Baie dankie vir die woorde Jo Black
Ek het altyd hierdie song geluister omdat dit n mooi song is en hierdie afgelope paar weeke het ek baie min self vertroue en selfbeheer gehaad en het vinnig kwaad geraak maar totdad ek nunet hierdie litjie weet geluister het het ek besef god is goed. Baie dankie dat jy my lewe verander het god is goed en hy werk op sy tyd waneer hy dink dis nodig
AMAZING!!!! Daar is eenvoudig nie iemand beter as jy nie!!! Jou opregtheid en siel-diepe--musiek is wat jou so uitsonder en soveel sukses toeskryf!!! Jy is 'n voorbeeld vir baie!!! #voeljydiegenade
Hou aan loop En kyk weer op Daar's soveel meer wat op jou wag Sê my, voel jy die genade? Die son kom op Verblind jou oë Dis dalk te groot om te verstaan Maar sê my, voel jy die genade? En die water loop Ja, die water stroom Sê my, voel jy die genade? Maak net jou arms oop Laat die trane loop Sê my, voel jy die genade? Wo-oh, voel jy die genade? Wo-oh, voel jy die genade? Wo-oh, voel jy die genade? Wo-oh, voel jy die genade? Jy's net 'n mens Hy is God Maar jy sal nooit uit sy hand uit val Sê my, voel jy die genade? Jy's vrygekoop Die prys is reeds betaal Jy's skoongewas, 'n Koningskind Sê my, voel jy die genade? En die water loop Ja, die water stroom Sê my, voel jy die genade? Maak net jou arms oop Laat die trane loop Sê my, voel jy die genade? Wo-oh, voel jy die genade? Wo-oh, voel jy die genade? Wo-oh, voel jy die genade? Wo-oh, voel jy die genade? En die water loop Ja, die water stroom Sê my, voel jy die genade Maak net jou arms oop Laat die trane loop Sê my, voel jy die genade? Wo-oh, voel jy die genade? Wo-oh, voel jy die genade? Wo-oh, voel jy die genade? Wo-oh, voel jy die genade?
Mens stap soms harde paaie om so iets te kan skryf en met soveel oortuiging daaroor te sing dat ons Sy genade aan jou kan voel spoel deur n skerm tot by ons. Dis so n wonderlik.
Amazing song. I listen to it often. It is so inspiring and uplifting. Gives one a new lease on life. Hope we will hear many more from you and your band.
Jo black... I absolutely love your music. I find it so deep and emotional and it really speaks to me on a musical level. Your voice is just so much more. I hope you never stop making this beautiful music! :))
Ek het die konsert van Jo Black besoek op die kknk 2019. Hierdie man is nie net n baie goeie sanger nie, hy kan ook baie goed vertel waarover die lewe gaan en wat regtig belangrik is. EK’s n man van 67 jaar en bly in Nederland en is nie so wys nie as Jo.
I'm a black South African and I grew up in the townships and I love afrikaans music and it's crazy cuz I only know about 10% of the Afrikaans language.😅
As a Dutchman who speaks Afrikaans (and would move to SA if SA didn't have a shameful and corrupt government) I say. If you want to learn Afrikaans. You can do this. Afrikaans is the only South African language that has the potential of uniting all South Africans in one language.
Listed to this song 50 times today. Thank you Lord for your grace.
I am Thendo from Venda Thoyandou, i dont understand Afrikaans but i just cant get enough of this song. Jacaranda FM brought me here
Same here Mkhaya, I am also a huge fan of Jacaranda Fm and Afrikaans music 💞
Ohh Thendo... ( are you female or male ) either way , Clearly you don't fall for the divide & conquer agenda . This is dope 🔥💙
I'm from Limpopo Waterval , Let's connect hey !? 😀
Bro from Venda, respect🎉
Same here 😂
We'll , I m a dark skinned person from South Africa but that doesn't matter coz music has no boundaries . & This right here is a beautiful peace of music .
This is really great @ Jodie Holmes! Music is the only universal language that unite and brings us together. Thank you for supporting South African music!
Dark skinned person...I agree totally whit you.. music can change lives in a second
👍
@@humpedum3487 what do you mean PFP
Afrikaans isn't necessarily a white language
I'm asian who liked and appreciated Jo Black songs.. I even watched his concert in Hartenbos. Great performance ❤
We'll say no more . 👍.... Only people of "truth" can find peace with this !
Ek is trots om Afrikaans te wees en my kinders afrikaans groot te maak. Jo Black jy is awesome!!!!!
Lovw joi Jo
Afrikaans is amazing
Gee n like as jy saamstem
God het my Afrikaans gegee. 'n Afrikaner het my weer glo in Hom. Ek's nou nie meer bang meer om Christen te wees. Groete van 'n jong Neêrlander.
Reg. Dit is die beste liedjies vir braai veral hierdie liedjie bru
I'm not a Christian. Nor am I an atheist. Nor would I fit into any box you might assign me to. That's not important, though I had to state this as a preamble. What is important is this man's passion in what he believes. He has taken his talents and dedicated them to the God of his Understanding. Jo Black is an example to us all. Jo Black is a man who stands and proclaims while others sit and whine. And beyond that, this is a good song. It strikes the right chords in your heart. It moves you. Thank you Jo. Bless you.
hello Jo BLACK moet nooit op gee op misiek nie want jy is die beste ,ek was geboore met jou misieken ek het baie liekies geluister as ek laag voel en jou liekies is die rede hoekom ek nog hier op die aarde is.en ek will net dankie se vir jou om my nog hier te kan hou.ek woop jy sien hierdie want ek is so gewoont om nie gesien ti wort nie.
I'm an English speaking native South African... This song!!! My favourite South African song!!! "Maak net jou arms oop, laat die trane loop. Voel jy die genade"!!! Hmmmm❤❤❤
Die lewe druk,en hy druk hard van alle kante af.Ek luitster die song,ek maak arms oop,ek voel die Genade en my trane begin loop.....Dankie Jo......
Dont stress about your skin colour feel the love ,the mercy the grace of God
Iam black south African I like this song very much all the way from hammarsdale (georgedale)
God het beslis groot glimlag op Sy gesig. Dankie vir die hoop wat jy elke dag deel deur wie jy is, hoe jy ander hanteer en jou liedjies. Jy kan verseker wees dat jy ñ groot impak op mense se lewens is. Jou liedjies help om weer hoop terug te bring en ons te herinner aan God se beloftes.
In these uncertain times , this song brings me comfort and I know God is there in every way
Joc👨💼👰💍
Jo, jy is n man van God. Die song laat my armhare rys. Stunning!!!!!
Na ek by jou show was in die Kaap by die quarry, was ek so motivated dat ek albei my wiremans license assignments klaar gemaak het dieselfde dag van jou show. Ek het vir maande voor dit procrastinate. Dankie!
Die dislikes vir die video is seker Jurie Els fans. Amazing song Jo ons dien n groot God. Blessings dat jy Sy naam groot maak.
Hy het so mooi die boodskap van Genade oorgebring.
Defnetief Jurie Els fans. Wat is daar om te dislike van Jo Black se musiek????
Zijn er niet veel
Jocjzsjjjjsjshrqzxkdkkdksdkskdkdkkjdjdnjdnjdndnndmdmdnncglzzmdmdmkwmmemmsmgkxroeoeoeow8u yzYyzyYtkqkwkjzdxKekekekkekej3jejejnwrskkwwmsbxfdodooodekkwkwkwddjslljddlsllsxmdmxkxkdkzzjkmzzjznzgznnzzgyeoowovxllddleowoeooeeooejcwbnwmekskkdkke😢🙏😢😢😢😢🙏😢😢😢😢😢🙏🙏🙏🙏
Jociisiisieiieieiysidiisiwihgkzkkdkdkddkkdkjdjejsjjdkdjsjhgkdkdkskikdkdkkdkkdkdnvvendmmdmmmmdjxjxdjjddjjdjjdjdjdjdjdnnddjjdjddjdbndbsoeeieoiejj😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢🙏😢🙏
I am just a man and HE IS JEHOVAH 🙇🥺🥲😭
FROM NAMIBIA 🇳🇦
I AM A PROUD CHRISTIAN, thank you so much Brother Jo Black.
I will never fall out of the FATHER'S HAND 💪
"Dewch â'r Gobaith yn Ôl" is the meaning of the song title in Welsh my first language "Bring the hope back" I think is the English translation. Jo Black what a voice and also a superb musician
Voel jy die genade? is in English..Do you feel the grace? ❤🙏
Jo Black also has a song called Bring the hope back but thats not this song but this one: th-cam.com/video/Vlujt0Q50UM/w-d-xo.html&
Ek is self afkrikaans, 39 en nooit afrikaans geluister tot 2019 nie en musiek soos die maak dit die moeite werd. Awesome, uit die boonste rake uit!
Wat n pragtige mens is Jo. Groot bewondering vir hom en volg hom al die laaste 9 jaar. Wat n voorreg was dit om hom te ontmoet. Kan nie genoeg kry van sy liedjies nie. Dankie wat jy vir Pta Noord doen
Gisteraand Joe se show gekyk in Struisbaai, wowowow!! Van vooraf weer beindruk Joe!! So opreg. So erkentlik dat Ons God Die Koning is!! Ek voel weer die genade van vooraf. Mag God jou seen Joe, vir dit wat jy aan ander doen met jou musiek. Skryf nog asb.
God's GRACE is for ALL off HIS chosen children - all over the world. To be able to praise HIM in your own language and culture is pure MERCY and it is BEAUTIFUL - even more so if other cultures can also appreciate and respect it. God made us DIFFERENT so that we can admire just THAT. Pragtige lied Jo Black. Stem met jou saam - ons is onder ongelooflike vlerke van GENADE. Ons God is GROOT.
A dosage of Jo Black, thank you very much, and then I feel great.❤
Jy is regtig n voorbeeld oor hoe mens elke dag op jou knee moet bly. Hou so aan God het nog meer vir jou
VIR ONS
🙌🙌🙌I am Sepedi speaking but your songs just move me.Continue to be a blessing brother.
Baie respek vir die song en vir Jo Black. Ek het onlangs my skoonma verloor en ons het die liedjie op haar memorial gespeel. Baie dankie vir die woorde Jo Black
Ek's weer hier, en ja what a song. Prys sy naam!
Wat n pragtige mens is jy moenie ophou sing asb. Jy gee my weer hoop vir die toekoms❤
Amen.Thanx vir wat jy doen en wat jy skryf jou woorde beteken meer as wat jy sal weet...Ons dien een groot God.!!!!
Jou stem en liedjes lig ‘n mens op , jy is fantasies.
Needed to hear this today. Thank you Jesus!
My brother in law died in 2019 December from Cancer. He listened to this non-stop until his last days. It reminds me of him to listen to this song.
Dankie vir hierdie mooi lied Jo Black, ek voel die genade as ek die engele se trane voel op my val, deur Vader se groot genade.
Ek het altyd hierdie song geluister omdat dit n mooi song is en hierdie afgelope paar weeke het ek baie min self vertroue en selfbeheer gehaad en het vinnig kwaad geraak maar totdad ek nunet hierdie litjie weet geluister het het ek besef god is goed. Baie dankie dat jy my lewe verander het god is goed en hy werk op sy tyd waneer hy dink dis nodig
Die song!!! Gee my goosebumps!!! Ek is so lief vir dit!!! Dankie♥️♥️
Net wanneer mens dink Jo Black kan nie beter nie...dan kom so iets 😍 AMAZING!
Ghgdxnk😊😊
Love dit. Jo Black hou aan om jou stem vir die Here te gebruik. Moet jou nooit steur aan negatiewe komentaar nie. Die waarheid moet uit.
God se genade is altyd oor as genoeg Vir ons!!! Prys die Here!!!!
Hoendervleis mooi, Jo Black is n Legend!
Jip, ek voel die Genade v God. Hy is groot....
My ultimate fouvorite Jo Black ❤👌maar alles is 👌👍💪🙌
❤❤❤❤ Ja ek Voel Die Genade Oom Jo Elton Gordon
Wow! so mooi. God is groot en sy genade is groot!!
AMAZING!!!! Daar is eenvoudig nie iemand beter as jy nie!!! Jou opregtheid en siel-diepe--musiek is wat jou so uitsonder en soveel sukses toeskryf!!! Jy is 'n voorbeeld vir baie!!! #voeljydiegenade
Amen vir die mooi song ons almal is net mens en duur hom is ons almal skoon gewas VOEL DIE GENADE !_!
I met Jo black at my school today he flied to Bloemfontein I was amazed to see him
I am an atheist but I love this song. One of the best songs ever. Ek voel di genade
Respek vir jou, jy is 'n yster... Nie enige yster nie' grootman', daai 'Damascus yster' ⏳👀😇
Hou aan loop
En kyk weer op
Daar's soveel meer wat op jou wag
Sê my, voel jy die genade?
Die son kom op
Verblind jou oë
Dis dalk te groot om te verstaan
Maar sê my, voel jy die genade?
En die water loop
Ja, die water stroom
Sê my, voel jy die genade?
Maak net jou arms oop
Laat die trane loop
Sê my, voel jy die genade?
Wo-oh, voel jy die genade?
Wo-oh, voel jy die genade?
Wo-oh, voel jy die genade?
Wo-oh, voel jy die genade?
Jy's net 'n mens
Hy is God
Maar jy sal nooit uit sy hand uit val
Sê my, voel jy die genade?
Jy's vrygekoop
Die prys is reeds betaal
Jy's skoongewas, 'n Koningskind
Sê my, voel jy die genade?
En die water loop
Ja, die water stroom
Sê my, voel jy die genade?
Maak net jou arms oop
Laat die trane loop
Sê my, voel jy die genade?
Wo-oh, voel jy die genade?
Wo-oh, voel jy die genade?
Wo-oh, voel jy die genade?
Wo-oh, voel jy die genade?
En die water loop
Ja, die water stroom
Sê my, voel jy die genade
Maak net jou arms oop
Laat die trane loop
Sê my, voel jy die genade?
Wo-oh, voel jy die genade?
Wo-oh, voel jy die genade?
Wo-oh, voel jy die genade?
Wo-oh, voel jy die genade?
Dis n flippen awesome song
Super music, greatings from Poland !
Asemrowend!!! Simply Awesome, may we indeed feel the Living God our father' mercy!!!
Well done Jo Black!! Weereens bring jy die hoop weer terug!!
Don't understand the words but love this song and love the artist
Dis tyd om in te loer. Advertensie van Kyk Net❤❤❤❤
My Workmate " Henrico Grove" introduced me Jo Black. He is great!!
Nee man. Ek bly nou in San Francisco. Vier jaar later dog ek, ek is okay. Maar ek hoor jou song, en die trane loop! Donner aarde land. Wat 'n song!
Dit is baie goed. Ons het sulkke liedjies in ons lewe nodig. Dankie😉😉
My ou tjommma, ek kannie genoeg kry van jou songs!!! Wel gedaan!!! Jou musiek gee betekenis!!!
Mens stap soms harde paaie om so iets te kan skryf en met soveel oortuiging daaroor te sing dat ons Sy genade aan jou kan voel spoel deur n skerm tot by ons. Dis so n wonderlik.
Amen daarop somme hoendervleis. ❤❤❤🙌🙌🙌😇🙏👌🙌🙏
WOW wat n mooi song GOD is groot en Sy genade is so Awesome!!!!!
Amen!!!
My ginsteling liedjie van die Helle wereld!
Dit was wragtig 'n baie lang wag maar dit was elke liewe minuut die moeite werd! Baie mooi Jo
Amazing!! Kannie wag vir 15/02/2019 nie 🤗 jou liedjies praat met my siel. Dankie Jo.
Joc9y9oe9iiooir9ooo59999999r9poieooooiooouoow6pooooooiihoookkiyoohkii79ooooooi48iooooooooooooooootooooooooolķktioooo6op4iolllofiioooyp00399oppppppooooooooo🙏😎🙏😢😢🙏😢🙏😢🙏
Joc88se5u5etuieieuri839993oo3o9eiiyeiowsuaryoaioaia59ooqoiqiwjdhyiz🤗🙏😢🙏
Joc💔😭
Die song is baie mooi
Amazing song. I listen to it often. It is so inspiring and uplifting. Gives one a new lease on life. Hope we will hear many more from you and your band.
Beste opregte stem ooit ! Kan nie wag vir die volgende album!
Legend brother ons was by jou show diep man jy is yster respect
Perfection Jo black, your music blesses me
Wow What a song!! can't wait for the rest of the album!!!! definitely on my shopping list!!!!!!!!!!!!!!!
MAL oor die liedjie! Dankie laat jy jou talent met ons deel JO :D
Ek voel die genade as ek hierdie liedjie luister. Well done Jo.
Jocowieu2iiekeieiwkwwowkeokwkwekekekhfkdnzbbsnndmddmsmsmsmsmdmsmdmndnndddnndndnsnnennvsgxsmm szydlmdmdnwnnsndbfmsznzndmsmsmmdnsmemsmsndnsnsnwtsnxjsmssmsz 😢🙏😢😢😢😢😢😢🙏😢
Elke dag my ou!!
Jo jy is 'n Yster, die tipe musikant wat ons nodig het in SA
Moeilik om te ondersky tussen genade en tegnology, ek kies genade amen🙏❤️
Jo black... I absolutely love your music. I find it so deep and emotional and it really speaks to me on a musical level. Your voice is just so much more. I hope you never stop making this beautiful music! :))
Jou musiek is so mooi ek net he jy most na my MA skool konsert mom sing want Ander mense mom way sing jy is my roll model jo black
Love die song
This is my mothers favourite song.
Jis wat n lekker lied
Ditto. Dankie YaH
Ain't into Afrikaans music, but damn this song sounded catchy as hell..i like it
Just as good as anything out there - Casting Crowns, etc. Stand tall for The Almighty, Jo Black!
Ah, true!
Don't post nasty things please you are sarcastic and God's children isn't sarcastic
Mal oor dat jy die Woord in so 'n mooi lied vir almal bring. Hou so aan!
Ek het die konsert van Jo Black besoek op die kknk 2019. Hierdie man is nie net n baie goeie sanger nie, hy kan ook baie goed vertel waarover die lewe gaan en wat regtig belangrik is. EK’s n man van 67 jaar en bly in Nederland en is nie so wys nie as Jo.
Kan nie wag om die res van die album te hoor nie, Jo Black jy mag maar💪
Stunning! Prys Hom!!
I would so buy a Christian Jo Black album.
Well done Jo. Jou musiek is goeie insperasie. En dis hoekom jy so goed doen jy motiveer mense veral vir my.
Musiek vir die siel. Dankie Jo
Ek voel die genade ❣️
Die is my nr 1 anthem vir my lewe👃
Hi Jo once more, Great Song … Thanks for Sharing man .. Kind Regards : BRASI
Puik net soos al die ander liedjies....love dit
Verseker n treffer!! Net soos al jou ander...jy is my gunsteling en n groot rol model...hou so aan!!
Ja Here!! Dankie Jesus!🥰💜💃🕊 #Vrygekoop #PrysIsBetaal #JesusSeBloed #JesusIsHERE
Dankie ABBA Yah 😎