VitaAmp Inspirasie | Plaas jou lewe in God se hande

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 13

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 6 หลายเดือนก่อน +2

    Amen!

  • @hannesviljoen641
    @hannesviljoen641 6 หลายเดือนก่อน +1

    Amen

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 6 หลายเดือนก่อน +1

    Ons dien n groot God 🙏 Amen 🛐 Abba Vader 🤲

  • @marthaspangenberg8119
    @marthaspangenberg8119 6 หลายเดือนก่อน +3

    So dankbaar en n voorreg om op God te kan vertrou

  • @ronelvanzyl557
    @ronelvanzyl557 6 หลายเดือนก่อน +1

    Johan my trane lê nou vlak....pragtig dankie 🙇‍♂️

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 6 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir hierdie boodskap. Ek het die boodskap vandag so nodig. Ek stel my vertroue in ons Hemelse Vader.

  • @emmievanwyk9223
    @emmievanwyk9223 2 หลายเดือนก่อน

    Goeiemore baie dankie vir al u boodskappe dit doen my baie goed om te luister gesèende dag

  • @ConnieDaniel-e2j
    @ConnieDaniel-e2j 6 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir die Mooi verhaal ek het dit v Oggend bitter nodig Ek wil U Vertrou My Vader 🛐 U Sal My vertroue In U Hande Los 🙏🙏

  • @MJBESTER
    @MJBESTER 6 หลายเดือนก่อน

    Dankie Here. Ek het U gisteraand gevra vir n woord en vanoggend het ek my antwoord gekry. Ek moet alles in U hande los. U sal n moeder hart nooit in die steek laat nie.

  • @siebertmarais3838
    @siebertmarais3838 6 หลายเดือนก่อน

    So DANKBAAR vir BOODSKAP..baie nodig met my kanker behandeling.sterkte.

  • @HessBeam
    @HessBeam 6 หลายเดือนก่อน

    Stuur asb die vir my

  • @elsaduplessis8162
    @elsaduplessis8162 6 หลายเดือนก่อน

    Amen

  • @mary-janewill3489
    @mary-janewill3489 6 หลายเดือนก่อน

    amen