Dankie Prof Stefan "Die ander helfte is my nooit vertel nie". Dankie dat u my help om my geloofsvisie in te skerp, nou sien en beleef ek God se werklikheid nog duideliker.
Hulle het dood gegaan, maar het net nog nie fisisies dood gegaan nie. Hulle het onmiddelik geestelik dood gegaan. Hulle het geval van wat hulle was... Dit is waarom ons weer gebore moet word en deur die Gees gebore word. Ek hou van die openbaring: God se wese bepaal Sy planne. God kan nie Sy karakter weerspreek nie. Hy is LIEFDE! Amen! Maar die breek van die WET het 'n gevolg. Wat ek nie mee saam stem nie, is dat God Sy planne verander: Isa 55:8 Want my gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle weë is nie my weë nie, spreek die HERE. Isa 55:9 Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is my weë hoër as julle weë en my gedagtes as julle gedagtes. Isa 55:10 Want soos die reën en die sneeu van die hemel neerdaal en daarheen nie terugkeer nie, maar die aarde deurvogtig en maak dat dit voortbring en uitspruit en saad gee aan die saaier en brood aan die eter; Isa 55:11 so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan: dit sal nie leeg na My terugkeer nie, maar doen wat My behaag en voorspoedig wees in alles waartoe Ek dit stuur. Net soos Nebukadnezer wat nie vir Daniel wouu dood maak nie, maar agv van Sy eie woorde moes Hy die nag uit wag. God kan nie Sy woorde wat Hy gespreek het terug trek nie, want Hy verander nooit nie. Hy het wel 'n plan gehad waar deur Hy die 'loophole' gekry het wat Sy genade OOR se oordeel laat heers het. Hoop dit maak sin wat probeer se. Help my reg as ek verkeerd is. Baie geseende aand. Hendrik
Dankie Jesus vir die plan wat U in my lewe het. Laat u wil geskeid. Baie dankie vir hierdie pragtige preek, leer so baie......
Baie dankie Stephan
God by ons!! Dankie vir hierdie grooot waarheid. Mag ons Hom gehoorsaam wees sodat Sy Planne in ons vervolmaak kan word. Amen.
Dankie vir die baie nodige perspektief Stephan
Dankie Prof Stefan
"Die ander helfte is my nooit vertel nie".
Dankie dat u my help om my geloofsvisie in te skerp, nou sien en beleef ek God se werklikheid nog duideliker.
Wat 'n kragtige boodskap. Ek het soveel geleer vandag en hang letterlik aan Stephan se woorde - soveel waarhede en soveel hoop. Baie dankie hiervoor.
P) p polo pp 0 pop p00‰00¿
Jammer oor die deur mekaar getik hierbo
P.vn
Amen!!!! Baie dankie vir hierdie besondere boodskap.
So n wonderlike verduidelike gesprek.
Dankie Stephan
Jy bring altyd so n kalmte oor my.
🙏🙏🙏🙏
Dit was nou wat hul sê ń “eye opener” les vir my ……. Sal nog weer en weer daarna wil luister 🙏🙏
Baie dankie. Wat 'n wonderlike boodskap 🙏
Hulle het dood gegaan, maar het net nog nie fisisies dood gegaan nie. Hulle het onmiddelik geestelik dood gegaan. Hulle het geval van wat hulle was...
Dit is waarom ons weer gebore moet word en deur die Gees gebore word.
Ek hou van die openbaring: God se wese bepaal Sy planne. God kan nie Sy karakter weerspreek nie. Hy is LIEFDE! Amen!
Maar die breek van die WET het 'n gevolg.
Wat ek nie mee saam stem nie, is dat God Sy planne verander:
Isa 55:8 Want my gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle weë is nie my weë nie, spreek die HERE.
Isa 55:9 Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is my weë hoër as julle weë en my gedagtes as julle gedagtes.
Isa 55:10 Want soos die reën en die sneeu van die hemel neerdaal en daarheen nie terugkeer nie, maar die aarde deurvogtig en maak dat dit voortbring en uitspruit en saad gee aan die saaier en brood aan die eter;
Isa 55:11 so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan: dit sal nie leeg na My terugkeer nie, maar doen wat My behaag en voorspoedig wees in alles waartoe Ek dit stuur.
Net soos Nebukadnezer wat nie vir Daniel wouu dood maak nie, maar agv van Sy eie woorde moes Hy die nag uit wag. God kan nie Sy woorde wat Hy gespreek het terug trek nie, want Hy verander nooit nie.
Hy het wel 'n plan gehad waar deur Hy die 'loophole' gekry het wat Sy genade OOR se oordeel laat heers het.
Hoop dit maak sin wat probeer se. Help my reg as ek verkeerd is.
Baie geseende aand.
Hendrik
Ek het nou meer vrae as antwoorde, ek verloor jou heeltemal Stefan.
Naand Prof, hoe kan ek die opvolg videos verkry asb
Môre Ina. Al die episodes in die reeks kan jy hier kry: www.ekerk.org/artikels/categories/is-jou-strepie-getrek-god-se-wil