JAGERSFONTEIN, South Africa - The Diamond that needs its Sparkle back

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 2 ม.ค. 2025

ความคิดเห็น • 99

  • @7wessel
    @7wessel 20 วันที่ผ่านมา +7

    Thank you so much Willie. Myself and my husband love your vlogs. Please keep up the good work. You take us around South Africa to places we never knew existed. You are Top😊

    • @willieexplore
      @willieexplore  20 วันที่ผ่านมา

      My absolute pleasure, Wessel. Glad you enjoy my content and I'm grateful for your support. Cheers!

  • @toscabrutus1781
    @toscabrutus1781 20 วันที่ผ่านมา +6

    Willie Baie dankie Jy wys ons die dorpe wat mense nie aldag sien nie! Ek was al op Jagersfontein maar dit was donkie jare gelede! Groete!

    • @willieexplore
      @willieexplore  20 วันที่ผ่านมา

      Hallo Tosca, dit was my eerste keer hier en ek het gehoop om die gat te sien. Dalk 'n volgende keer. Groete daar in Lima!

  • @janiliebenberg4407
    @janiliebenberg4407 20 วันที่ผ่านมา +4

    Hallo Willie, ek het baie mooi herinneringe van Jagersfontein. 'n Oom van my, Tienie Booysen en sy vrou Anna en hulle kinders het hulle hele lewe lank daar gewoon. Hulle was altyd ons oornagplek oppad na ons vakansie bestemming. Tiniest ou Boere gasvryheid was altyd oorweldigend, van varsgebakte brood met plaasbotter tot skywe gebraaide skaapboud.... Dan was dit die groot gesels. Mense het daardie dae nog geweet hoe om te kuier.
    President Steyn se huis was ook nog op die dorp. Ek weet nie of hy nog bestaan. Dankie vir jou video en dat ek hierdie stukkie nostalgie kon deel ❤💙🤩

    • @bobovanzyl3008
      @bobovanzyl3008 20 วันที่ผ่านมา +1

      Pragtige herrinneringe.

    • @willieexplore
      @willieexplore  20 วันที่ผ่านมา +1

      Hallo Janli, dankie vir jou mooi boodskap en die deel van jou herinneringe. Dit is kosbaar. Groete

  • @ernestrobbertse8544
    @ernestrobbertse8544 20 วันที่ผ่านมา +5

    Dankie Willie - I followed you to Armenia earlier this year after watching your vid of Yerevan

    • @willieexplore
      @willieexplore  20 วันที่ผ่านมา

      My pleasure! Yerevan is great, isn't it? One of my favourite trips and a special video from a professional perspective, as it was my first video that got more thank 1K likes on this platform. Groete!

  • @melaniebrits2113
    @melaniebrits2113 20 วันที่ผ่านมา +4

    Sjo...wat n ryk geskiedenis. Dis hartverskeurend dat als so vervalle is. Ek sou graag die ou geboutjies en huisies se stories wou hoor. Dankie Willie, dit was lekker om iets van Jagersfontein te kon ontdek.

    • @willieexplore
      @willieexplore  20 วันที่ผ่านมา

      Bly jy het dit geniet Melanie. Ja, dit is jammer oor die huidige toestand van die geboue, maar ek sien die glas half vol en dink daar is baie potensiaal om die dorp behoorlik op te knap. Hulle benodig wel finansies en dryfkrag. Dit kan 'n ongelooflike toeriste-dorp word.

    • @melaniebrits2113
      @melaniebrits2113 20 วันที่ผ่านมา

      @willieexplore Dit is so, ja. Die dorp en sy mense sal beslis baat by toerisme. Dis die moeite werd om die diamant geskiedenis te bewaar en te bemark.

  • @sandybernardo2998
    @sandybernardo2998 4 วันที่ผ่านมา +1

    Ek is baie lief vir jou program. Plekke wat ek nooit van geweet het nie in SA. Baie dankie😊

    • @willieexplore
      @willieexplore  4 วันที่ผ่านมา

      Baie dankie Sandy, waardeer jou ondersteuning! Hoop jy kry ook 'n kansie om van die ander lande se videos te sien :)

    • @sandybernardo2998
      @sandybernardo2998 2 วันที่ผ่านมา

      @willieexplore ek kyk nou matjiesfontein. So lekker om te hoor van die kriket in die ou Dae.

    • @willieexplore
      @willieexplore  23 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      @@sandybernardo2998 Hallo Sandy, voorspoedige 2025! Ja dit is baie interessant. Dit moes 'n ongelooflike ondervinding gewees het om krieket daar te kyk. Groete!

  • @lynettevanschalkwyk
    @lynettevanschalkwyk 20 วันที่ผ่านมา +5

    Wow, moet sê die dorp is pragtig skoon. Sien geen papier rondlê... al is van die geboue onherstelbaar. Dankie Willie... ons volg graag jou wandering. Leer ook baie oor dorp se geskiedenis so.

    • @willieexplore
      @willieexplore  20 วันที่ผ่านมา

      Hallo Lynette, dit lyk of die mense baie trots het om hul dorp skoon te hou. Dit is jammer van die geboue maar ek is seker met 'n bietjie inisiatief en geldelike ondersteuning kan daar wondere verrig word. Die geskiedenis in die deel van SA is uniek en moet beter vertoon word.

  • @kathyraven4456
    @kathyraven4456 19 วันที่ผ่านมา +2

    Wow..... amazing....I didn't even know this place existed and I've lived in the country for a long time now......as you say could be promoted for tourism......a business opportunity.......think you must visit S.A tourism and offer to do this for all the small towns you visit. You really are amazing!!!❤

    • @willieexplore
      @willieexplore  18 วันที่ผ่านมา

      Thanks for your kind words, Kathy! This town has so much potential. So many other towns in SA too. Greetings!

  • @mayousimon1
    @mayousimon1 20 วันที่ผ่านมา +2

    Great video willie but as stated that has Australian feel towards about these towns. Thanks for visiting these lands and places so others can view!

    • @willieexplore
      @willieexplore  20 วันที่ผ่านมา

      Cheers Simon, interesting to hear that comparison with Australia. Lots of mining towns Down Under of course too. Greetings

  • @derikjordaan803
    @derikjordaan803 20 วันที่ผ่านมา +4

    Baie interesante Willie. Ek Hou van jou positiewe aanbiedings

    • @willieexplore
      @willieexplore  20 วันที่ผ่านมา

      Dankie Derik, waardeer jou ondersteuning. Jagersfontein het ongelooflike potensiaal. Groete

  • @sheilam4525
    @sheilam4525 19 วันที่ผ่านมา +4

    That gentleman had such a lot of interesting artefacts and stories to tell😊. But such a bleak place considering they mine diamonds! Sad to see the state of some of the buildings too.

    • @willieexplore
      @willieexplore  19 วันที่ผ่านมา +1

      Hi Sheila, yes he is very interested in history and was absolutely the best person to speak to regarding Jagersfontein. The town itself has seen better days, but it has the potential to become a wonderful tourist destination if they play their cards right.

  • @mariusboshoff1199
    @mariusboshoff1199 20 วันที่ผ่านมา +3

    I have spent many holidays in Jagersfontein with my aunt who lived there. It is town rich with stories and I would recommend a visit to the graveyard.

    • @willieexplore
      @willieexplore  20 วันที่ผ่านมา

      It is a very interesting place with unique tales to tell. Thanks for watching and engaging!

  • @desireuys2794
    @desireuys2794 14 วันที่ผ่านมา

    Dankie Willie. My pa was daar gebore en hy het vir ons baie stories vertel. Ek is so bly om dit te sien. Ek is nou 68jaar oud.

    • @willieexplore
      @willieexplore  14 วันที่ผ่านมา

      Baie dankie vir die saamkyk, bly u het dit geniet! Beste groete

  • @riaanesterhuizen9003
    @riaanesterhuizen9003 7 วันที่ผ่านมา

    Dankie vir die video Willie. Ek het daar groot geword in die vroee sewentigs en dit was 'n pragtige dorp. Dit is hartseer om die agteruitgang van die dorp en gemeentskap te sien. Gelukkig het ek nog die mooi herrinneringe.

    • @willieexplore
      @willieexplore  7 วันที่ผ่านมา

      Dankie vir die saamkyk en jou kommentaar, Riaan. Ek kan glo dat dit nie 'n maklike kyk is nie. Ek sien egter baie potensiaal vir die dorp. Ja, van die geboue kan seker nie meer tot hul volle glorie herstel word nie, maar 'n mens kan wel informasieborde langs of op die geboue plaas wat meer van die geskiedenis of interessante feite noem. En natuurlik sal toeriste die gat wil sien. Met 'n bietjie dryfkrag, visie en finansiele inspuitings kan wondere verrig word, daarvan is ek seker.

  • @barbaraholzmann946
    @barbaraholzmann946 6 วันที่ผ่านมา

    Thank you so much Willie - this is so informative and I agree - this town could really get a boost if they developed events to attract more tourism!

    • @willieexplore
      @willieexplore  6 วันที่ผ่านมา

      My pleasure Barbara, thanks for watching. More tourism would really give this region a boost!

  • @dinomoonsamy5073
    @dinomoonsamy5073 6 วันที่ผ่านมา

    Hi Willie thank you for such a great vid so much history one thing i noticed is that its very clean

    • @willieexplore
      @willieexplore  6 วันที่ผ่านมา

      You are most welcome, thanks for watching and contributing to the discussion. The locals certainly keep their town in pristine condition.

  • @marygird7715
    @marygird7715 20 วันที่ผ่านมา +2

    Hi Willie I hope that Lotto charity
    will also help this town to fix all the Churches and other buildings Would you ever consider filming via a drone footage to get a view of the mining town? I hope that they do more for tourism and establish a museum and tours of the town could help with job creation

    • @willieexplore
      @willieexplore  20 วันที่ผ่านมา +1

      Hi Mary, there are so much potential in Jagersfontein and they can create something special. Re the drone, I thought about using one on my travels abroad, but it is a mission with all the laws and regulations. I've not looked into using one in South Africa though - as you say, maybe something to consider. Hope all is well!

    • @marygird7715
      @marygird7715 6 วันที่ผ่านมา

      @willieexplore Hi Willie did you find out why the mine was closed?I have seen the Big hole in Kimberly and would have loved to see Jagersfontein mine. With Kimberly it is easy to travel there by train or bus which is good for tourism.

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 20 วันที่ผ่านมา +2

    Goeie video

    • @willieexplore
      @willieexplore  20 วันที่ผ่านมา

      Dankie Frederik, groete

  • @iamgeoffandthisismystory
    @iamgeoffandthisismystory 17 วันที่ผ่านมา

    Looks like a gem of a Klein dorpie man! 🤙🏻🇿🇦😆

    • @willieexplore
      @willieexplore  16 วันที่ผ่านมา +1

      Absolutely a gem, albeit a rough one. No doubt it has a lot of potential with regards to tourism. Thanks for watching!

  • @godfreyberry1599
    @godfreyberry1599 19 วันที่ผ่านมา +2

    EXCELLENT presentation - keep it up. Just wondering: if the mine is still operational, why is the place so dilapidated - should have a thriving economy.

    • @willieexplore
      @willieexplore  19 วันที่ผ่านมา

      Thank you very much! You ask a very good question...

    • @karinvantubbergh3418
      @karinvantubbergh3418 6 วันที่ผ่านมา

      One guess?

  • @johannaengelbrecht6971
    @johannaengelbrecht6971 19 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie vir die interessante video van hoe dit nou daar lyk. Breë strate en baie droog soos groot dele van die Vrystaat maar is. Interessant al die veiligheidsheinings en hekke met slotte. Diefstal en inbrake seker nie uitgesluit met geen werksgeleenthede beskikbaar nie .

    • @willieexplore
      @willieexplore  19 วันที่ผ่านมา

      Dankie vir die saamkyk en kommentaar. Jy maak 'n goeie stelling oor veiligheid. Groete

  • @denisradford2490
    @denisradford2490 19 วันที่ผ่านมา

    Hi Willie. Jagersfontein, been there done that and never bought the T-shirt. Some years back, I was looking at moving towns and Jagersfontein was on the list, but after having looked the town over, decided not for me. However you blog makes the town interesting. The research into the history of the town was truly interesting. As you stated, the mine should be opened like the Kimberly mine, bring tourism into the town, and it will grow. The "Oom" and his historical books on the town was also interesting, and one can see his passion for the town. Maybe he should talk to 5he mine owners to get the mine opened for tourism and allow it to become the second Kimberley. Thank you, great blog.

    • @willieexplore
      @willieexplore  19 วันที่ผ่านมา

      Hi Denis, thanks for your continuous support and engagement! From some of the other comments, I gather that the town looked very different a decade or two ago. Despite the current situation, I believe the town has a fantastic platform to launch an incredible tourism campaign. They have all the history, the biggest hole, interesting architecture and it is not a million miles away from Bloemfontein and Kimberley. It is also around the corner from Fauresmith. The Free State and the Northern Cape more generally has a lot to offer tourists but there needs to be the drive, monetary support and collective effort to make a success of it.

  • @terryhosker1298
    @terryhosker1298 8 วันที่ผ่านมา

    Enjoyed your vidio

    • @willieexplore
      @willieexplore  7 วันที่ผ่านมา

      Appreciate your support, glad you liked the video!

  • @Dav-iy8cm
    @Dav-iy8cm 5 วันที่ผ่านมา

    Nice one Willie 😊

    • @willieexplore
      @willieexplore  5 วันที่ผ่านมา

      Cheers, appreciate it!

  • @peterkoning21
    @peterkoning21 6 วันที่ผ่านมา

    Jagersfontein used to be a lovely town. I've viewed that open mine. That water "fountain" was one of the early water dispensers and they had one on every other block and you used a token, like a modern day despenser, to get a bucket of water at a time.

    • @willieexplore
      @willieexplore  6 วันที่ผ่านมา +1

      Thanks for watching Peter. Yes, that is what Mr Venter also said when I visited him. Glad to hear you had an opportunity to view the open mine. They are missing a golden opportunity to get more tourism.

  • @TheGivenGift
    @TheGivenGift 12 วันที่ผ่านมา

    Thank you for visiting

    • @willieexplore
      @willieexplore  12 วันที่ผ่านมา

      Cheers for watching!

  • @marygird7715
    @marygird7715 19 วันที่ผ่านมา

    Hi Willie all well thanks as a long weekend 🎉Yes, I have spotted some SA vloggers who use drones especially when in the country side outside of the large cities. They use it to get an aerial view of the size of the village and a birds eye view of things that isn't visible on the ground. Keep well and safe travels

  • @ziskabrits618
    @ziskabrits618 20 วันที่ผ่านมา +2

    Dankie Willie ❤️🕊❤️

    • @willieexplore
      @willieexplore  20 วันที่ผ่านมา

      Altyd 'n groot plesier, Ziska. Mooi dag!

  • @chrisvanheerden2223
    @chrisvanheerden2223 20 วันที่ผ่านมา +2

    Ek wil in my hande huil as ek hierdie sien. Ek het tegnikus gewees op Jagersfontein en is weg daar in 1989. Toe was daai dorp nog mooi en mens kon trots wees om jou vriende en familie die dorp te wys. So n mooi geskiedenis maar ja die laaste 30 is die dorp vernietig.

    • @willieexplore
      @willieexplore  20 วันที่ผ่านมา

      Hallo Chris, al was ek self nog nooit op Jagersfontein voorheen nie, voel ek jou hartseer. Ek dink toerisme kan 'n reddingsboei wees vir die dorp - het jy enige idees? Groete

  • @samsonkjoseph6087
    @samsonkjoseph6087 20 วันที่ผ่านมา +3

    Baie dankie Meneer.

    • @willieexplore
      @willieexplore  20 วันที่ผ่านมา

      Altyd 'n groot plesier. Waardeer jou insette.

  • @restorationmyway4978
    @restorationmyway4978 6 วันที่ผ่านมา

    Het daar gebly en skool gegaan. Goeie herhinneringe.

    • @willieexplore
      @willieexplore  6 วันที่ผ่านมา

      Klink na goeie tye! Dankie vir die saamkyk!

  • @johanvandersandt8904
    @johanvandersandt8904 20 วันที่ผ่านมา +5

    Sjoe maar die dorp is ryk van geskiedenis! Dis bietjie vervalle soos jy se maar daar is baie potential.

    • @willieexplore
      @willieexplore  20 วันที่ผ่านมา +1

      Dis nes jy daar noem, Johan. Baie potensiaal en 'n unieke geskiedenis. Toeriste sal baie belangstel om die dorp te besoek as 'n paar kaarte in plek val.

    • @johanvandersandt8904
      @johanvandersandt8904 20 วันที่ผ่านมา

      @@willieexplore Kom ons hoop dit doen! Dit sal hartseer wees as die dorp tot niet gaan.

  • @MicheleOosthuizen
    @MicheleOosthuizen 7 วันที่ผ่านมา

    Hallo Willie, so hartseer maar goed ook om my kleintyd se dorp te sien. My oorlede ouers het n kaffee en Chemaly Cashstore gehad in die sestigs en vroëe Sewentigs. Jagersfontein was mooi ,veilige dorpie gewees. Groete

    • @willieexplore
      @willieexplore  7 วันที่ผ่านมา +1

      Dankie Michele, waardeer dat jy my videos kyk! Die dorpie het beslis moeilike tye agter die rug, maar daar is baie potensiaal. Klink of jy die herinneringe koester. Groete!

  • @kosherchessandphotography4139
    @kosherchessandphotography4139 18 วันที่ผ่านมา

    Jammer om te sien hoe sleg Jagersfontein lyk, maar die geskiedenis is baie interessant! Ek het vir Zack du Plessis en Dana Niehaus in v.d. boeke gesien, maar julle't niks oor die legendes kwyt geraak nie. Was hulle in die dorpie gebore?

    • @willieexplore
      @willieexplore  18 วันที่ผ่านมา +1

      Dit is beslis 'n plekkie met baie stories. Baie geleenthede as hulle die kaarte reg speel. Daardie akteurs wat jy noem het in flieks en / of TV-reekse gespeel wat in Jagersfontein geskiet is. Groete!

  • @leonschwenk9331
    @leonschwenk9331 4 วันที่ผ่านมา

    Giel is the only person I know with a passion for jagersfontein.

    • @willieexplore
      @willieexplore  4 วันที่ผ่านมา

      It was a privilege to spend time with him. He is so knowledgeable about the town!

  • @leonschwenk9331
    @leonschwenk9331 4 วันที่ผ่านมา

    That water fountain was actually a water dispenser. People would buy tokens which they would insert in the dispenser and get 5 gallons of water

    • @willieexplore
      @willieexplore  4 วันที่ผ่านมา

      Yes indeed, as explained by Mr Venter later in the video.

  • @janicelombaard8918
    @janicelombaard8918 3 วันที่ผ่านมา

    I went through Jagersfontein two years ago and the state of the town really upset me.

    • @willieexplore
      @willieexplore  3 วันที่ผ่านมา

      Thanks for watching. They have the history and tourist sites as starting points to launch something special.

  • @leonschwenk9331
    @leonschwenk9331 4 วันที่ผ่านมา

    That building that was burnt in the middle of the town was until about 15 years ago the municipal office

    • @willieexplore
      @willieexplore  4 วันที่ผ่านมา

      Cheers for that, do you know more about the fire?

  • @FaantjieKlopper-fz5fz
    @FaantjieKlopper-fz5fz 20 วันที่ผ่านมา +3

    Die Checkers trok laai groente en vrugte by Usave af.

    • @willieexplore
      @willieexplore  20 วันที่ผ่านมา

      Ek verstaan so, Faantjie. Dankie vir die bevestiging!

  • @errol-zs1aci
    @errol-zs1aci 20 วันที่ผ่านมา +2

    Bietjie van 'n skok. Ek het 'n ander prentjie in my kop gehad van Jagersfontein. 😞

    • @willieexplore
      @willieexplore  20 วันที่ผ่านมา +1

      Ja, Errol, daar is baie om oor na te dink hier. Maar ongelooflike ruimte vir iets besonders om te gebeur. Groete

  • @ankazwicky
    @ankazwicky 8 วันที่ผ่านมา

    its a fire hydrant not a water fountain

    • @willieexplore
      @willieexplore  7 วันที่ผ่านมา

      Not according to my knowledge. Mr. Venter showed the coin people once used to get water from the fountain.

  • @yadoyaya4887
    @yadoyaya4887 6 วันที่ผ่านมา

    Eish with the Government we have i doubt. Unless people fix it themselves

    • @willieexplore
      @willieexplore  6 วันที่ผ่านมา

      Cheers for watching! I appreciate the support!

  • @kubeini22222
    @kubeini22222 7 วันที่ผ่านมา

    🧡🤍💙

    • @willieexplore
      @willieexplore  7 วันที่ผ่านมา

      Cheers for watching!

  • @EricShingles-p6q
    @EricShingles-p6q 7 วันที่ผ่านมา

    Dismal looking place

    • @willieexplore
      @willieexplore  7 วันที่ผ่านมา

      It can be such a beautiful place

  • @hoop12.34
    @hoop12.34 20 วันที่ผ่านมา

    Nice video, maar jy maak jou naam darm gat op die video.

    • @willieexplore
      @willieexplore  20 วันที่ผ่านมา +3

      Dankie vir die saamkyk, hoop12.34. Groete