When someone ignores you, it hurts, but it's a sign that... psychological facts ||

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 31 ธ.ค. 2024

ความคิดเห็น • 3

  • @honeyhandenterprise
    @honeyhandenterprise 6 วันที่ผ่านมา

    These are true aspects of real love❤❤❤❤❤❤❤

  • @rikabuitendag797
    @rikabuitendag797 10 วันที่ผ่านมา

    Dit is hoekom daar so baie egskeidings is. Die grondslag vir n verhouding word nie eers stewig gelê nie, wat staan nog van n huwelik. Ek is so bly ek is van alles gespaar in my lewe. Ek is nie gemaak vir drama nie, sal dit nie kan hanteer nie.

  • @rikabuitendag797
    @rikabuitendag797 10 วันที่ผ่านมา

    Ek het heeltemal begrip dat n persoon as hy lief is vir iemand sy distansie behou vir wat die redes ookal mag wees. Maar my probleem is dat hy in daardie tyd by herhaling dmv bds sy liefde verklaar, en dan saam met iemand anders met vakansie gaan. Dan noem hy ons is in n verhouding. Ek sal verkies dat die persoon weg sal bly sonder enige kontak of liefdesverklarings tot hy eendag gereed is om kontak te maak. Sy optrede spreek van ontrouheid in die hoogste graad. Hy doen dit by herhaling, vra dan verskoning en wil nog n kans hê net om dit weer te doen. Hy het geen benul van liefde en wat n verhouding van hom verwag nie. Nee wat as n persoon op sy ouderdom nog so onvolwasse optree het ek geen hoop nie.