I'm not Afrikaans but can understand the 'taal' let me tell you 'koekmester' your oma grooikie'bikuit risep is now with my sister in law in Canada and she loves it your oma grooikie would be proud I'm sure baie dankie meneer koekmester vir die resep
Lyk heerlik! Dankie baie!!! Ek het nou sommer besluit om daai rosyntjies en klapper in my kas te gebruik! Hoera vir Afrikaans! Liefde Naomi de Bruin aka Dollalicious Creations
@@kosmeesterkortes dit het! Ekt sommer my melk laat week met rooibos tee en klapper en rosyntjies en rooibosbessie en klapper en sonneblomsaad en 'flaxseed' en graan ingesit. Dis ongelooflik lekker. Hul droog nou uit in my sonkrag-dehidreeder wat my man my gebou het (coke blikkies konsep whatsapp my ek str pic 0828002119)
Naomi De Bruin jou woorde verheug my, ek gaan dit verseker ook probeer. Ek gaan jou whatsapp want ek wil graag dai dehidreerder probeer. Krag raak nou te duur.
Ek het myne nou in die oond vir die droog. Ek het botter gebruik en dit is so lig en bros. Dankie vir die lekker resep. Ek het hom nou sommer gesave ook. 😁
Goeie dag wil net weer sê, ek is bly ek het jou deur youtube ontmoet!😀...soek nou al vir ń geruime tyd vir die sò ń maklike en vinnige resep, daar is sò baie van hulle beskibaar,met teveel tierland teitjies😀..toe kom die regte een! Danksy jou en die huisgesin,sien julle sit almal hand by, hou van! Het hom nou ń paarkeer aan mekaar gesit,miskien vyf of agt keer, elke keer het dit beter gegaan, beslis die beste resep tot nou toe, ek is eerlik om te erken!😀😁jy is my hero,praad nou teveel miskien? Hier by ons word dit nou geëet asof dit al is in die huis ''OM'' te eet!👍Nog maals baie dankie aan al julle kokedore om daardie kombuis tafel, word wardeer van julle, met die opregheid wat dit verdien, groette Coenie van Alberton!
Beste Coenie, geweldig baie dankie vir jou terugvoer en komplimente. Dis lekker om te weet dat mense die resep waardeer en geniet, wat natuurlik vir ‘n mens soos myself die moed gee om aan te hou videos maak (as mens die kans kry). Ek is bly julle geniet dit en eet lekker. Die lewe is kort en daarom moet mens elke moontlike oomblik (en happie) geniet.
Hi I just made the rusks this morning and they very nice but the dough was a little hard, should I add more buttermilk into the egg mixture or one more egg?
Hello, perhaps you can use larger size eggs or maybe an extra egg as suggested. Normally this recipe is pretty foolproof so if you stick to the ingredients 100%, that extra egg could make all the difference. Keep in mind the dought is pretty stiff and that is why if you soak your hands it is easier to spread out.
Ons bied tans ons KMK produkte aan op afslag om hierdie mylpaal te vier op sosiale media. Ek het ook Weskus Kampkos Episode 2 vroeër gelaai om hierdie epiese oomblik te vier.
Ek het dit nounet gemaak. Nog net n paar minute in die oond oor dan afkoel dan gaan ek uitdroog. Kan nie glo ek het altyd gedink dus so moeilik. Ek het R150 by n kollega altyd gekoop as ek nou dink die amper die bestandele se geld.
Ek is alewig mosterd na die maal hêhê. Moenie vir my lag nie maar waar in die oond moet die pan gaan? Bo of onder of middel? Skies het nog nooit beskuit gebak nie ...
Ek vat 1 Rooi Bos Tee sakkie en Voeg dit by die Canranmelk en roer dit bitjie , Omdad dit nie warem is nie kry mens net n klein hoeveeluid tee smaak Heerlik
I am actually not too sure. With electricity being so expensive here in South Africa, some businesses use server cabinets with fans and a light bulb to dry out as a cheaper alternative.
Yes, it is a great idea, i m pretty sure a lot of people want to learn, but they don't speak Afrikaans, luckily you put subtitles in English, so i could follow the instructions, thank you for that. 👍🤗👏👏
Probeer miskien griekse of natuurlike yoghurt in dieselfde hoeveelheid. Smaak baie soos karringmelk en behoort steeds goed te werk, alhoewel ek dit nog nooit self so gemaak het nie. Dan natuurlik kan jy jou eie karringmelk probeer maak, maar as ek ion jou posisie was het ek vir seker eers die yoghurt probeer. Hou my gerus op hoogte.
@@lavenderloco ek is ongelooflik bly om dit te hoor. Geniet elke oomblik en maak seker jy is ge’subsscribe’ en dat jy die 🔔 gedruk het vir reminders as ek videos opsit. Môre laai ek ‘n onvergeetlike potjiekos op in sowel engels as afrikaans.
I'm not Afrikaans but can understand the 'taal' let me tell you 'koekmester' your oma grooikie'bikuit risep is now with my sister in law in Canada and she loves it your oma grooikie would be proud I'm sure baie dankie meneer koekmester vir die resep
Huge pleasure my friend
Oooh HOW I LOVE!! THANK YOU....BAIE DANKIE.....DEFINITELY MAKING THESE!! MOOI BLY!!
❤DANKIE VIR DIE LEKKER maklike resep🙏🙏🙏🙏
Dankie oom
Dankie dat jy jou resep so.deel en dan's dit ook heelwat makliker as ander resepte. Ek gaan hom download en probeer Dankie
Jou kompliment verheug my. Ek hoop jou beskuit is ń REUSE SUKSES. Hou my asb op hoogte. Baie lekker.
Klink baie lekker. Gaan sommer nou maak.
Lyk heerlik! Dankie baie!!! Ek het nou sommer besluit om daai rosyntjies en klapper in my kas te gebruik! Hoera vir Afrikaans! Liefde Naomi de Bruin aka Dollalicious Creations
Naomi De Bruin fantasties. Ek hoop dit het Ongelooflik lekker gekom
@@kosmeesterkortes dit het! Ekt sommer my melk laat week met rooibos tee en klapper en rosyntjies en rooibosbessie en klapper en sonneblomsaad en 'flaxseed' en graan ingesit. Dis ongelooflik lekker. Hul droog nou uit in my sonkrag-dehidreeder wat my man my gebou het (coke blikkies konsep whatsapp my ek str pic 0828002119)
Naomi De Bruin jou woorde verheug my, ek gaan dit verseker ook probeer. Ek gaan jou whatsapp want ek wil graag dai dehidreerder probeer. Krag raak nou te duur.
Ek hoop dit was SMAAKLIK
Met n lekker koppie koffie of glas melk. Nou is ek honger! Lyk heerlik!
Ek het myne nou in die oond vir die droog. Ek het botter gebruik en dit is so lig en bros. Dankie vir die lekker resep. Ek het hom nou sommer gesave ook. 😁
Net ‘n plesier. Ek gebruik ook graag botter en jy is reg heerlik veerlig en baie smaaklik.
Goeie dag wil net weer sê, ek is bly ek het jou deur youtube ontmoet!😀...soek nou al vir ń geruime tyd vir die sò ń maklike en vinnige resep, daar is sò baie van hulle beskibaar,met teveel tierland teitjies😀..toe kom die regte een! Danksy jou en die huisgesin,sien julle sit almal hand by, hou van! Het hom nou ń paarkeer aan mekaar gesit,miskien vyf of agt keer, elke keer het dit beter gegaan, beslis die beste resep tot nou toe, ek is eerlik om te erken!😀😁jy is my hero,praad nou teveel miskien? Hier by ons word dit nou geëet asof dit al is in die huis ''OM'' te eet!👍Nog maals baie dankie aan al julle kokedore om daardie kombuis tafel, word wardeer van julle, met die opregheid wat dit verdien,
groette Coenie van Alberton!
Beste Coenie, geweldig baie dankie vir jou terugvoer en komplimente. Dis lekker om te weet dat mense die resep waardeer en geniet, wat natuurlik vir ‘n mens soos myself die moed gee om aan te hou videos maak (as mens die kans kry). Ek is bly julle geniet dit en eet lekker. Die lewe is kort en daarom moet mens elke moontlike oomblik (en happie) geniet.
Dankie vir die resep dis 'n groot treffer in ons huis. Groete uit Swede 🇸🇪
Jou woorde verheug my. Ek is baie bly.
Baie Dankie vir die resep
Oooja gaan hom nou ñ gou ñ probeer gee, ek weet die ouma's weet hoe!😀😁ons praat weer groette, Coenie van Brakenhurst Alberton!
Geniet hom Coenie. Altyd baie lekker.
Het sò pas my eerste baksel aan mekaar geslaan😀 het mooi gebak lyk sòver suksesvol!😀nou besig
@@coeniemeyer1428 wees gewaarsku. Julle gaan lekker eet.
@@kosmeesterkortes kan nie wag om te proe nie!😀ons praat weer
groete Coenie
Julle was toe reg baie...baie lekker😀😁😁dankie aan elkeen van julle, geseënde en ñ mooi sondag aan almal!...👏👏
Sommer so. ..without further ado....ek hou hiervan...geen gebaiepraat nie....lekker. ...ek loop bak ook nou....
Pragtig man. Geniet dit.
@@kosmeesterkortes in die oond al....😊😊
I love your rusks.
So glad to hear. Thank you.
Dankie boet!
Dankie aan julle!😀😀
dit gaan lekker wees
Susan, jy weet waarvan jy praat. Baie lekker beskuit hierdie.
Lyk yummy!!!
Ek het hom vandag gemaak voorwaar n du Plessis resep!!!
Sune Terblanche ek hoop dit was baie lekker.
Lyk njammies. Transkripsie van resep asseblief?
Wow dit lyk awesome! Gaan dit moet probeer
Wees net gereed vir BAIE LEKKER eet.😋
Love dit!
Jay-Jay awesome man. You like the on-screen instructions?
@@kosmeesterkortes yes I do man. It's great. Keep it coming. Love your style too.
@@jay-jay3351 thank you. It is very encouraging.
I’m hooked on this recipe 😋 I also added 1 Tblsp Vanilla Extract and 1 tsp Almond Essence - it really enhances this recipe - try it 😊 you’re welcome!
That sounds absolutely super!!! Will most definitly try it since we LOVE THESE RUSKS. Thanks for sharing your tip.
Hi I just made the rusks this morning and they very nice but the dough was a little hard, should I add more buttermilk into the egg mixture or one more egg?
Hello, perhaps you can use larger size eggs or maybe an extra egg as suggested. Normally this recipe is pretty foolproof so if you stick to the ingredients 100%, that extra egg could make all the difference. Keep in mind the dought is pretty stiff and that is why if you soak your hands it is easier to spread out.
@@kosmeesterkortes thank you so much
Ingredientes en English 😮
Nice, soo I don’t need stock to bake margarine ? I see spread on your vid
Rethabile Nolo you can use margarine or butter, whatever you like, we have only had success with this amazing rusks.
Kosmeester Kortes okay, Thank You
Oor n half 1000 mense ingeteken? Celebrate! Mylpaal!
Ons bied tans ons KMK produkte aan op afslag om hierdie mylpaal te vier op sosiale media. Ek het ook Weskus Kampkos Episode 2 vroeër gelaai om hierdie epiese oomblik te vier.
@@kosmeesterkortes Hier kom groot dinge. Julle doen baie mooi. Kwaliteit inhoud.
@@j.reichert2027 baie dankie. Paar lekker opwindende resepte oppad
Ek het dit nounet gemaak.
Nog net n paar minute in die oond oor dan afkoel dan gaan ek uitdroog.
Kan nie glo ek het altyd gedink dus so moeilik.
Ek het R150 by n kollega altyd gekoop as ek nou dink die amper die bestandele se geld.
Ja dis lekker baie beskuit. N bietjie moeite maar n mens spaar regtig baie. Geniet dit. Baie lekker.
Ek is alewig mosterd na die maal hêhê. Moenie vir my lag nie maar waar in die oond moet die pan gaan? Bo of onder of middel? Skies het nog nooit beskuit gebak nie ...
Sommer In die mirrel Cirrel😀
Ek vat 1 Rooi Bos Tee sakkie en Voeg dit by die Canranmelk en roer dit bitjie ,
Omdad dit nie warem is nie kry mens net n klein hoeveeluid tee smaak
Heerlik
Klink absoluut uitsonderlik.
4 hours in the oven to dry out? Gas is very expensive here where i live, there is any other way to dry it out?
I am actually not too sure. With electricity being so expensive here in South Africa, some businesses use server cabinets with fans and a light bulb to dry out as a cheaper alternative.
Thanks, I will try that. We live in Brazil, but my husband is originally from South Africa.
He will love you twice if you make these beauties
Do you think I must make these in english language video too?
Yes, it is a great idea, i m pretty sure a lot of people want to learn, but they don't speak Afrikaans, luckily you put subtitles in English, so i could follow the instructions, thank you for that. 👍🤗👏👏
Nice!m, is daar 'n alternatief vir karringmelk? Ek kan nie dit hier kry nie, dalk wel maak.
Probeer miskien griekse of natuurlike yoghurt in dieselfde hoeveelheid. Smaak baie soos karringmelk en behoort steeds goed te werk, alhoewel ek dit nog nooit self so gemaak het nie. Dan natuurlik kan jy jou eie karringmelk probeer maak, maar as ek ion jou posisie was het ek vir seker eers die yoghurt probeer. Hou my gerus op hoogte.
@@kosmeesterkortes dankie sal dit probeer
Ek sal die later probeer. Ek word nou al so getamteer oor beskuit. 😅
Ek verstaan 🤣🤣🤣. Die reseppie baie lekker en baie maklik.
@@kosmeesterkortes beslis baie heerlik ! Het so 2 gehad voor die drooging en wow 👌 my kombuis ruik heersaam🥰
@@lavenderloco ek is ongelooflik bly om dit te hoor. Geniet elke oomblik en maak seker jy is ge’subsscribe’ en dat jy die 🔔 gedruk het vir reminders as ek videos opsit. Môre laai ek ‘n onvergeetlike potjiekos op in sowel engels as afrikaans.
Ek het nou vreeslik lus.
Dit lyk heerlike! Hoeveel margarine?
500 gram.
Moet ek selfrissing gebruik of Kan koekmeel reg reg?
Dit MOET self-raising wees. Hierdie beskuit is so lekker en ekonomies. Mense bak dit oor en oor. Baie lekker
Mietjie: een koppie koekmeel met 1 en 1/2 teelepels bakpoeier en 1/4 teelepel sout = selfraising flour.
Ek wil net weet. Daar waar jy meel en botter meng..wat as daar nog klonte oor is..of moet alles soos krummels wees
As jy die botter in die meel in vryf raak dit krummelrig, helemal normaal so.
@@kosmeesterkortes Maar maak dit saak as daar byv ng klein 'klonte' botter in is as dit bak?
@@writemysoul neewat, ek glo nie. Gaan steeds allemintig lekker wees.
Hoe meng ek bakpoeier en koeksode, redesign bruismeel is klaar
Vriende, het julle die 'transcript' van die resep gelees ? Google translate is not your best friend 😂