ขนาดวิดีโอ: 1280 X 720853 X 480640 X 360
แสดงแผงควบคุมโปรแกรมเล่น
เล่นอัตโนมัติ
เล่นใหม่
You’re right! These sound fantastic as he opens them up! Brilliant video 🙂
great sound
Awesome!
Og jinne, hoor net daai engine se sound soos die drywer opkerf. Baie mooi. Fantasties.
Dis nou mooi, dis nou wragtag mooi
Epic.
Weet iemand of daar nog 33 000's of 33 400's iewers in Suid Afrika loop? Ek het my ambag op hulle gedoen en sal daarvan hou om hulle weer te hoor!
Net die een... 33-487 werk die week op oos Londen metrorail.
@@davey1121 Dankie! So hy is maar daar rond? Ek gaan probeer om in Oos Londen uit te kom...
Hulle loop nog in Namibia onder Transnamib. Was ex SAR 33-400 klas diesels.
Dis nou na al die Chinese gemors wat Transnamib na 2000 gekoop het al uit diens is. Goed vir 1967 modelle! FYI, ek bly in Windhoek in Namibia en hoor hulle elke aand op die Keetmanshoop oornag trein.