Soldate se Rubicons: Deelnemers vertel - Episode 6

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 21 ก.ย. 2024
  • Vier van die langslewende lede van Spesiale Magte gesels oor 'n paar van hulle ervarings in die ou dae.

ความคิดเห็น • 6

  • @beatrixfourie9792
    @beatrixfourie9792 18 วันที่ผ่านมา +1

    Ek geniet en Waardeer hierdie vertellings so baie, dankie

  • @thyszondagh6541
    @thyszondagh6541 18 วันที่ผ่านมา

    Ai, dit is lekker on na sulke Ysters se ervaringe te luister . So bly Wessie het die dokumenter gemaak.

  • @annaliedupreez9488
    @annaliedupreez9488 18 วันที่ผ่านมา +1

    Baie interessante ooms. Rekordeer asb so veel as moontlik. Meer boeke skryf?

  • @rodtennant7603
    @rodtennant7603 18 วันที่ผ่านมา +1

    Saluut, aan julle almal! Ek het die eer gehad om Koos Moorcroft te ontmoet by Oribi lughawe tydens naweke by die vryval klub in 75 toe ek my tweede basies doen by 5 SAI.

  • @jacobusmoorcroft1087
    @jacobusmoorcroft1087 17 วันที่ผ่านมา

    Saluut

  • @kempvdwesthuizen9245
    @kempvdwesthuizen9245 17 วันที่ผ่านมา

    Die gesprekke word net al hoe meer interresant. Baie respek vir die manne