Jakkals Dagroep "As Jy Lag Is Jy Sag" JAG-NET EPISODE 2

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ก.ย. 2024
  • JAG-NET MAAK 'N DRAAI NABY KURUMAN WAAR ONS DIE BESTE MAAK VAN N ONBEPLANDE JAKKALS ROEP NAWEEK EN EEN JAKKALS HELDER OOR DAG PLAT TREK .

ความคิดเห็น • 12

  • @user-pr3wi6oj9t
    @user-pr3wi6oj9t ปีที่แล้ว +1

    Aii manne geniet dit ek's mal oor jag

  • @zanikajansen4536
    @zanikajansen4536 2 ปีที่แล้ว +2

    lkr manne

  • @rupertmcnaughtdavis3649
    @rupertmcnaughtdavis3649 ปีที่แล้ว

    Helder oor dag,so te se.

  • @SafariHunt
    @SafariHunt ปีที่แล้ว

    Ek like jul video baie, goed gedoen goeie humor goeie kennis.
    Dalk kan ek deel vorm van jul volg video...Ek bou die Safari Hunting chairs....kan dalk n dubbel sitplek skietstoel bring en my thermal produkte kom wys...
    Eks nie ver nie Ulco
    Phillip

    • @jag-net7611
      @jag-net7611  ปีที่แล้ว +1

      Phillip ons Jag-Net span sien uit vir die video saam jou . Gaan een wees vir die boeke .💪💪

  • @johandutoit6382
    @johandutoit6382 ปีที่แล้ว +2

    Goedige genade maar jy speel kak musiek in jou videos.. ek.moet meer die volume op en afstel as wat ek kan kyk

  • @AntonVanZyl-ii6dc
    @AntonVanZyl-ii6dc ปีที่แล้ว

    Hi wil net se jag met n Benjamin akela 22cal Jan tot op 300 skied

  • @cbmostert4791
    @cbmostert4791 5 หลายเดือนก่อน +2

    Poef musiek op n jagvideo!!!!

  • @ziegesidollo9411
    @ziegesidollo9411 ปีที่แล้ว

    K hou van jul video..ma k het gdink jlle sou di bakie ini bosse intrek

    • @jag-net7611
      @jag-net7611  ปีที่แล้ว

      Hi dankie 👍. Ons het die bakkie heel weg getrek toe ons geroep het in die dag en in die nag probeer ons maar met donkermaan roep. 👍👍