FISHBUSTERS 1 (Hartebeespoort Dam)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 17 เม.ย. 2018
  • Barend en Jaco gaan maak n draai by Harties.
  • กีฬา

ความคิดเห็น • 19

  • @stefandiedericks7457
    @stefandiedericks7457 ปีที่แล้ว

    Lekker manne hulle is ysters

  • @johanhorn7073
    @johanhorn7073 3 ปีที่แล้ว

    Johan Horn .Hou Soo Aan.Hengel Die dam het baie mooi VI's .

  • @rudolphkorf3906
    @rudolphkorf3906 6 ปีที่แล้ว +1

    Mooi manne, dis n mooi Harties Karp daai.

  • @ethanscheepers5886
    @ethanscheepers5886 6 ปีที่แล้ว +2

    Lekker manne🖐🖐nice video

  • @theunskruger9769
    @theunskruger9769 4 ปีที่แล้ว

    Cool vid

  • @kylethomaswratten8424
    @kylethomaswratten8424 4 ปีที่แล้ว

    Lekker music

  • @JurgensPrinsloo
    @JurgensPrinsloo 6 ปีที่แล้ว

    Altyd aangenaam om nuwe damme te sien. Altyd aangenaam om saam julle in my studeerkamer vis te vang.

  • @afghanjakkals
    @afghanjakkals 6 ปีที่แล้ว +1

    waar is vol44?

  • @southafricanhunters1235
    @southafricanhunters1235 3 ปีที่แล้ว

    Wat is die Naam Vir hierdie plek?

  • @cjhero20yt82
    @cjhero20yt82 4 ปีที่แล้ว

    Jy kan nie meer by hierdie mooi dam vang nie

    • @adamcokayne8379
      @adamcokayne8379 4 ปีที่แล้ว

      Hoekom nie

    • @leoniesamuels5910
      @leoniesamuels5910 3 ปีที่แล้ว

      Kan ek asb die nr kry van die plek. Dit lyk super mooi daar en lekker. My nr is 0605878947

  • @jaundrevanderwatt233
    @jaundrevanderwatt233 6 ปีที่แล้ว +1

    Gaan vang asb by shongolo fishing resort ek het al n paar 12kg carp daar gevang jul sal daarvan hou

  • @afghanjakkals
    @afghanjakkals 6 ปีที่แล้ว +2

    watse app praat barend hier van

  • @rubenvandermerwe3551
    @rubenvandermerwe3551 3 ปีที่แล้ว

    Ons was al 3 keer by hatepees poord dam en ons het niks gevang nie

  • @afghanjakkals
    @afghanjakkals 6 ปีที่แล้ว +1

    Barend, schalla, waar is die nuwe videos? raak maar boring hier in afghanistan

  • @cariavermaak7223
    @cariavermaak7223 3 ปีที่แล้ว

    maar julle weet alles van vis vang maar julle vang groot visse julle moet ook by erfenis vang

  • @jennyvanaswegen6419
    @jennyvanaswegen6419 4 ปีที่แล้ว

    Waarmee vang julle