wow, dit is fantastiese musiek. dankie, dankie en weereens dankie vir die wonderlike bydrae tot ons afrikaanse musiek bedryf. ek het op n stadium gedink ons was verdoem met die onoorspronlike kak wat vir n paar jaar uit die noorde populer gemaak was deur die media masjien. julle ouens is n nuwe stem met n amazing gees. hou dit vol en alle sterkte!
Fantastiese musiek. Het julle show Saterdag by Pierneef Teater in Pretoria gaan kyk en is 'n groot supporter van julle musiek. Thanks vir iets nuuts, en boonop excellent musiek julle!
Ek het eenvoudig nie 'n Fav Spoegwolf Song nie. Elke Song groei en groei net Erger op my. En ek dra dit oor aan my goeie ou Man 😍 Danie, jou stem is eenvoudig Uniek. DOE ZO VOORT!
Daar is 'n loerie in die boom En 'n meisie in die stroom Ja, die middag het haar blond gemaak Daar is 'n bottel in my hand En 'n bier in my hart Ja, die middag het my swaar gemaak Kan ek jou kom sien? Ek dink ek ly my lewe lank Aan swaartekrag Daar is 'n dier in jou kyk Wat in skaduwee kan eet En die ruite van my skedel steel So bleik lig my brein Met jou lyfie gestyn Maak dit merke in my keel Kan ek jou kom sien Ek dink ek ly My lewe lank Aan swaartekrag Ek gaan jou kom sien Ek weet jy ly Ook jou lewe lank Aan swaartekrag Daar is 'n spook in die poel Wat is die stroom af spoel Ek hoor die monster van die see Ek gooi boot op die rots En my hart in my trots Wat die duine van jou hartseer Jy kan maar vir my kom sien Virdrink en ly Ons lewens lank aan swaartekrag Liewe Here sien Ons almal ly Ons lewens lank Aan swaartekrag.
wow, dit is fantastiese musiek. dankie, dankie en weereens dankie vir die wonderlike bydrae tot ons afrikaanse musiek bedryf. ek het op n stadium gedink ons was verdoem met die onoorspronlike kak wat vir n paar jaar uit die noorde populer gemaak was deur die media masjien. julle ouens is n nuwe stem met n amazing gees. hou dit vol en alle sterkte!
Dis n baie nice song my favorite 😊😊😊😊🤙🤙
Fantastiese musiek. Het julle show Saterdag by Pierneef Teater in Pretoria gaan kyk en is 'n groot supporter van julle musiek. Thanks vir iets nuuts, en boonop excellent musiek julle!
Ek ly ook my hele lewe lank aan swaartekrag... cool song !
Waar was julle my hele lewe?!
Ek het eenvoudig nie 'n Fav Spoegwolf Song nie. Elke Song groei en groei net Erger op my. En ek dra dit oor aan my goeie ou Man 😍 Danie, jou stem is eenvoudig Uniek. DOE ZO VOORT!
Een van die local bands by ver.... Ware inspirasie vir elke dag se skyn
Hulle het rerig baie goeie musiek well done boy's
ag uiteindelik iets wat ek mens in afrikaans kan luister !
Die song bly goed
Best shit ooit. Julle gaan dit ver vat. Doen baie moeite met die volgende videos ouens. Dit sal afbetaal.
julle kook manne! dis nou luistermusiek.. musiek wat jou kom haal... stunning!
So mooi!
Lekker lied
So mooi! Sal die woord versprei!
Woorde!
Daar is 'n loerie in die boom
En 'n meisie in die stroom
Ja, die middag het haar blond gemaak
Daar is 'n bottel in my hand
En 'n bier in my hart
Ja, die middag het my swaar gemaak
Kan ek jou kom sien?
Ek dink ek ly my lewe lank
Aan swaartekrag
Daar is 'n dier in jou kyk
Wat in skaduwee kan eet
En die ruite van my skedel steel
So bleik lig my brein
Met jou lyfie gestyn
Maak dit merke in my keel
Kan ek jou kom sien
Ek dink ek ly
My lewe lank
Aan swaartekrag
Ek gaan jou kom sien
Ek weet jy ly
Ook jou lewe lank
Aan swaartekrag
Daar is 'n spook in die poel
Wat is die stroom af spoel
Ek hoor die monster van die see
Ek gooi boot op die rots
En my hart in my trots
Wat die duine van jou hartseer
Jy kan maar vir my kom sien
Virdrink en ly
Ons lewens lank aan swaartekrag
Liewe Here sien
Ons almal ly
Ons lewens lank
Aan swaartekrag.
Siels music
Ek dink ek ly my lewe lank aan swaartekrag...
Lekker man ouns julle maak vantasties musiek
my vrou se foon se ringtone
Julle sing gedigte waar ander kunstenaars rympies sing ... julle maak musiek wat my laat ontsnap uit daaglikse lewe .
Julle maak goeie musiek ouens ! Hou dit sou
JULLE ROCK
Original Trouble makers hahahah
:)
my bra; klim uit die bedens en trek n hemp an, ek sweer dit, my Sal meer konterversieële toekening kry
Wat?
Julle is n ongelooflik
Julle is ongelooflik! Nog nooit sulke Afrikaanse musiek gehoor nie!
hoe vervrissend. Oorspronklikheid. so skaars