Ek dink ook so, dankie Jesus ! My moedertaal ek praat nogsteeds met Jesus en met myself in Afrikaans,,na Al die jare , Nou praat moet ek maar Engels praat ,my hartjie is Afrikaner....nie genoeg like knoppies nie!Prys ons Here!🙌🧎❤🙌❤️🔥🕊️
Baie dankie. Ek het ń mosterdsaadjie in my bybel vas geplak. In swaar tye kyk ek daarna en weet verseker: ek sal weereens okay wees. Danksy Jesus Christus my Verlosser.
Vader ons bid vir SA dat U n bonatuurlike werk sal doen. Vader open geestelike oe en ore in Christus Naam. Wees SA en Sy mense genadig. Vader ons bid vir ons gesinne se beskerming. Ons bid dat U Bloed beskerming oor ons sal wees. Ons bid vir n Vurige muur rondom ons in Christus Naam. Stuur asb Die Engele wat dienende Geeste is vir U kinders om ons elke dag en nag te beskerm en voor ons uit te gaan. Vader help ons om op ons kniee te kom voor U en onsself te verneder en te bekeer van ons verkeerde wee. Red asb ons mooi Land en Sy mense. Vader ons bestraf die werke van die bose en alle geeste van rassisme en alle geeste van korupsie en rebellie en ons verklaar aan die bose magte dat Jesus Christus julle oorwin het. Hy Alleen moet gedien en aanbid word. O Vader asb help ons dat ons hierdie Woord wat U kind gebring het ernstig sal opneem en besef dat U hierdie woord gestuur het. U plan vir SA en Sy mense is n goeie plan en U wil SA red omdat U ons liefhet, help ons asb Amen
Hemel Vader, hier is soveel seer, soveel pyn in hierdie wêreld van U. Ek bid en vra dat U koninkryk kom en U wil geskied hier op aarde soos dit is in die hemel. Ek droom oor ‘n wêreld sonder al die pyn en die seer ‘n wêreld vry van haat en misdaad. Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons skulde soos ons ook ons skuldenaars vergewe; en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk, die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.
DANKIE V ONS JESUS MANNE IN ONS, LAND ONS, EER JULLE DIE MEESTER SIEN BAIE DANKIE COWBOYS CAN'T CRY.. NO NO NO.. N MAN WAT OP SY KNNIEE VAL E, TRANE VAL SAAM EER EK ONS, GAAN D LAND MOOI NUUT MAAK 😊😊
Eer aan God vir manne wat Glo Hallelujah 🙌 Glory to God blessings Shalom
Alle eer aan ons Koning bo alle konings🎉❤🎉
Dit is een van daai liedjies waar ek 100 keer die 'like' knoppie wil druk!!! ♡☆♡
Ek dink ook so, dankie Jesus ! My moedertaal ek praat nogsteeds met Jesus en met myself in Afrikaans,,na Al die jare , Nou praat moet ek maar Engels praat ,my hartjie is Afrikaner....nie genoeg like knoppies nie!Prys ons Here!🙌🧎❤🙌❤️🔥🕊️
Baie dankie. Ek het ń mosterdsaadjie in my bybel vas geplak. In swaar tye kyk ek daarna en weet verseker: ek sal weereens okay wees. Danksy Jesus Christus my Verlosser.
Wat n voorreg om dit steeds te bely en vertrou. Wat n fees van sang en musiek.
Vader ons bid vir SA dat U n bonatuurlike werk sal doen. Vader open geestelike oe en ore in Christus Naam. Wees SA en Sy mense genadig. Vader ons bid vir ons gesinne se beskerming. Ons bid dat U Bloed beskerming oor ons sal wees. Ons bid vir n Vurige muur rondom ons in Christus Naam. Stuur asb Die Engele wat dienende Geeste is vir U kinders om ons elke dag en nag te beskerm en voor ons uit te gaan. Vader help ons om op ons kniee te kom voor U en onsself te verneder en te bekeer van ons verkeerde wee. Red asb ons mooi Land en Sy mense. Vader ons bestraf die werke van die bose en alle geeste van rassisme en alle geeste van korupsie en rebellie en ons verklaar aan die bose magte dat Jesus Christus julle oorwin het. Hy Alleen moet gedien en aanbid word. O Vader asb help ons dat ons hierdie Woord wat U kind gebring het ernstig sal opneem en besef dat U hierdie woord gestuur het. U plan vir SA en Sy mense is n goeie plan en U wil SA red omdat U ons liefhet, help ons asb Amen
Dis so n mooi lied. Baie dankie julle manne. Loof die Here
Dankie manne. Alle eer aan God.
Baie mooi.
Halleluja
Beste wals liedjie ooit 🙌Dankie YaHWeH
Dit is so,so pragtig.
Amen dis n pragtige lied.alle lof en eer aan ons Koning .God woon onder Sy kinders se lofsange.Dankie jul dis pragtig.
Amen Prays Onse Konning Heer U Hoogheid In Die Hemel
❤
Hart skoonmaak musiek dankie julle
Hemel Vader, hier is soveel seer, soveel pyn in hierdie wêreld van U. Ek bid en vra dat U koninkryk kom en U wil geskied hier op aarde soos dit is in die hemel. Ek droom oor ‘n wêreld sonder al die pyn en die seer ‘n wêreld vry van haat en misdaad. Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons skulde soos ons ook ons skuldenaars vergewe; en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk, die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.
Pragtige Lied en ja seker een can die mooistes
Manne na God se hart, so mooi
Baie bemoedigend 🙏✝️
Stunning song. Mood lifter❤❤❤
Dis n pragtige liedjie 😄🙌🙌
DANKIE V ONS JESUS MANNE IN ONS, LAND ONS, EER JULLE DIE MEESTER SIEN BAIE DANKIE COWBOYS CAN'T CRY.. NO NO NO.. N MAN WAT OP SY KNNIEE VAL E, TRANE VAL SAAM EER EK ONS, GAAN D LAND MOOI NUUT MAAK 😊😊
Genade!!!😢😢😢
AMEN and amen ❤
AMEN!!
AMEN
So bitter mooi
Stunning!
wow pragtig
❤✋🏼✋🏼✋🏼❤
Waar kan ek klavier begeleiding kry.. So mooo
🙋😁😉😇 God Bless
😗🙏🏻😙
Amem
Uitstekend ⚠️ Julle MOET net HERE vervang met YaHWeH 🙌👏👏👏
Liewer vader ABBA.
Amen
ygh
❤