FLITS: Akkoord - Die Ventertjies 29 Junie 2017

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 8 ก.ย. 2024
  • FLITS: Akkoord - Die Ventertjies
    29 Junie 2017
    Suid-Afrika het nie ‘n tekort aan kindersterre nie, en dis veral in die musiekbedryf waar jong name tans groot opslae maak. Ons het by die kitaarspelende susters bekend as Die Ventertjies gaan inloer om meer oor hulle musiekloopbaan uit te vind.
    Wees deel van kykNET se TH-cam kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

ความคิดเห็น •