Sagte Gedagtes - Ricardo Bornman

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 8 ก.ค. 2019
  • Ricardo Bornman se laaste oorspronklike ‘LP’ vrystelling gedurende die 1980’s. Hierdie nommertjie was opgeneem in Ricardo se eie recording studio in Krugersdorp, in wat ons daardie tyd die ‘Spaanse Hacienda’ genoem het, ‘n pragtige dubbelverdieping ‘prag’ woonhuis waar Ricardo die sitkamer in ‘n opname studio omskep het, en waar Ricardo’s Music Publishers gebore was. Alle instrumente hier met hierdie spesifieke opname is weereens deur Ricardo self gespeel, die percussions, klawerbord, begeleidende kitaar en ‘lead’ kitaar.

ความคิดเห็น •