Ds Hennie. Ek bly in Australia al 10 jaar. My kerk is TH-cam. Ek wil Dankie sê vir so n pragtige preek gelukkig het ek Jesus nooit verloor hier nie. Hy is my Vader en Heer. Die boodskap het my maar net weer laat besef hoeveel die mense hier mis om Jesus nie te ken nie. Ek luister graag na al u preke en Geniet dit baie en beteken so baie vir my. God seen u ek bid vir u. Ek dink ons ewe oud. Ek nou 74. Sterkte en Baie dankie.
Ja Ek stem Saam ons Kan ook Na Niks Anders luister as jy sulke preke gewoond is Om Na te luister Nie dit praat dwarsdeur jou Hart. Die Here het die skrif vir jou wonderlik oopgemaak.. baie dnki.
Ds Hennie. Ek bly in Australia al 10 jaar. My kerk is TH-cam.
Ek wil Dankie sê vir so n pragtige preek gelukkig het ek Jesus nooit verloor hier nie. Hy is my Vader en Heer. Die boodskap het my maar net weer laat besef hoeveel die mense hier mis om Jesus nie te ken nie.
Ek luister graag na al u preke en Geniet dit baie en beteken so baie vir my.
God seen u ek bid vir u. Ek dink ons ewe oud. Ek nou 74. Sterkte en Baie dankie.
Ja Ek stem Saam ons Kan ook Na Niks Anders luister as jy sulke preke gewoond is Om Na te luister Nie dit praat dwarsdeur jou Hart. Die Here het die skrif vir jou wonderlik oopgemaak.. baie dnki.