Venue S1E3: Visvang saam die kiddies (Koi Dam)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 4 ส.ค. 2021
  • Het saam met buurseun Armand en my 3 dogtertjies Nina(6), Imkeli(4) en Cari(1) gaan vis vang by Koi dam.

ความคิดเห็น • 6

  • @cornusduplooy6193
    @cornusduplooy6193 2 ปีที่แล้ว +1

    Awesome om te sien hoe mooi jy met jou kids werk...

  • @baardman89
    @baardman89 2 ปีที่แล้ว +1

    86 visse van 7 uur die oggend tot 5 uur die middag.

  • @johandutoit6048
    @johandutoit6048 3 ปีที่แล้ว +1

    Waar is die koi dam gelee?

    • @papgooi8580
      @papgooi8580  3 ปีที่แล้ว +1

      Hy is tussen Potch en stilfontein. 26°40'55.3"S 26°46'54.3"E
      -26.682032, 26.781756

    • @johandutoit6048
      @johandutoit6048 3 ปีที่แล้ว +1

      @@papgooi8580 dankie baie is dit n publieke dam

    • @baardman89
      @baardman89 2 ปีที่แล้ว +1

      Ek het geleer vis by die Koi dam nog voor hy vir publiek oop was. Riaan is n goeie mens en n nog beter buurman!