![Papgooi85](/img/default-banner.jpg)
- 10
- 49 538
Papgooi85
South Africa
เข้าร่วมเมื่อ 21 ม.ค. 2021
Welkom by PapGooi85. Die channel is om Papgooi/Visvang/Hengel tips vir oewer hengel met julle te deel.
Ek het as kind baie vis gevang en "life happend". Ek het nou weer begin en daar het so baie verander die laaste 20 jaar dat ek graag wil deel wat ek leer en wat hengelaars my leer.
Enige vrae of vids wat ek vir julle kan maak/antwoord asb stuur aan PapGooi85@gmail.com
Ek het as kind baie vis gevang en "life happend". Ek het nou weer begin en daar het so baie verander die laaste 20 jaar dat ek graag wil deel wat ek leer en wat hengelaars my leer.
Enige vrae of vids wat ek vir julle kan maak/antwoord asb stuur aan PapGooi85@gmail.com
Venue S1E3: Visvang saam die kiddies (Koi Dam)
Het saam met buurseun Armand en my 3 dogtertjies Nina(6), Imkeli(4) en Cari(1) gaan vis vang by Koi dam.
มุมมอง: 3 350
วีดีโอ
Venue S1E2: Klipdrift Dam
มุมมอง 7K3 ปีที่แล้ว
Het saam vriende bietjie Klipdrift Dam gevang 27 April Vryheidsdag
Hoek aas S1E2: Amandel Garlic degie
มุมมอง 8K3 ปีที่แล้ว
Hoe om n amandel/garlic degie te maak wat goed werk in die winter en koue dae
Hoek aas S1E1: Soet wit Amandel degie
มุมมอง 1.7K3 ปีที่แล้ว
Hoe om n SWAD (soet wit Amandel degie) te maak
Venue S1E1: Koidam
มุมมอง 4.1K3 ปีที่แล้ว
Het my hengel tempo gaan oefen by koi dam en deel graag met julle n bietjie van die dam
Stroppe S1E4: Gly Vaaldam strop sonder Gummy stops
มุมมอง 4.9K3 ปีที่แล้ว
EK het die laaste hengel sessie n paar babers verloor met die Gly Vaaldam strop met gummy's. Ek vermoet die Gummy;s brand die lyn af. Ek het so ver 100% land rate met die strop
Stroppe S1E3: Verskillende tipe rietvlei stroppe
มุมมอง 13K3 ปีที่แล้ว
Deel so paar verskillende rietvlei stroppe
Stroppe S1E2: Snoer van hoek metode 3
มุมมอง 2.8K3 ปีที่แล้ว
Maklike manier om n hoek te snoer Easiest way to snell a hook
Stroppe S1E1: Snoer van hoek
มุมมอง 3.2K3 ปีที่แล้ว
2 metodes hoe om n snell knoop te maak op jou hoek
Baie goeie video, baie dankie
Dankie vir goeie verduideliking
Germany: it's just cooking Papgooi85: your ass ren Hoek Ren Hoek: NOT THIS AGAIN!!!! Germany: wha- UK: Bruh....
Papgooi85: I done this Ren Hoek: YOU EEDIOT!!!!!! Papgooi85: your ass Ren Hoek: STOP TALKING ABOUT ADULT STUFF!!!!! Papgooi85: OKAY OKAY.... I made this Ren Hoek: NOT MY BUTT Stimpy: wha- TH-cam: Let me get rid of Papgooi85!!!!
Dankie vir die information
Die is baie helpvol. My pa gaan die elkedag gebruik. Baie dankie vir die
Baie dankie, baie goeie strop!👍🌽🎣
Goeie aanbieding en video. Sterkte met die proewe Stefan! 👍🌽🎣
Kan enige iemand hier gaan visvang of moet jy spesiale toesteming kry siende dat dit n plaasdam is
86 visse van 7 uur die oggend tot 5 uur die middag.
Awesome om te sien hoe mooi jy met jou kids werk...
Hoeveel afstand jule gehengel?
Waar is die koi dam gelee?
Hy is tussen Potch en stilfontein. 26°40'55.3"S 26°46'54.3"E -26.682032, 26.781756
@@papgooi8580 dankie baie is dit n publieke dam
Ek het geleer vis by die Koi dam nog voor hy vir publiek oop was. Riaan is n goeie mens en n nog beter buurman!
What type baitrunner is this?
Its the Shimano X-Aero
Waar is die dam
Dankie ek geniet die video baie, kan jy dalk net in die toekoms die musiek en die gesels bietjie op dieselfde level kry, die musiek is te hard.
Baie dankie. Ek het dit agter gekom en probeer regstel met Klipdrift dam. Sal mooi oplet daar na
@@papgooi8580 100% Goeie werk!
Enige raad vir Zwartfontein vaaldam
Dan Bloei jy!! hahaha
Mooi video - Dankie Klipies
Fyn gedeeltes gaan le onder, nie die groot gedeeltes nie
Baie dankie, waardeer die regstelling
Hy het gese swaarder en nie groot gedeelted nie ?
waar is die koi dam
Hy se dit in die begin van die video
Die dam is tussen Potchefstroom en Stilfontein ( -26.67940, 26.77893 )
Thanks!