Wouter van de Venter - As Die Hippies Begin Dans

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 3 ต.ค. 2024
  • Wouter van de Venter se nuwe enkel snit "As Die Hippies Begin Dans" van af sy nuwe album "Toe Roep Jy My".
    Nou Beskikbaar op iTunes en Apple Music:
    itun.es/za/Uroyeb
    Volg Wouter van de Venter :
    Facebook: / woutervdventer
    Twitter : / woutervdventer
    Besprekings:
    Anita by 0764865050 of
    www.Bluedivision.co.za
    anita@bluedivision.co.za
    Media Navrae:
    media@vonk.co.za
    Algemene Navrae:
    Lydia Winchester - lydiaw@mweb.co.za
    Regie Deur:
    Michael Van Zyl
    Konsep:
    Wouter van de Venter & Michael Van Zyl
    Platemaatskappy:
    Vonk Musiek
    Produksie Maatskappy:
    Michael Van Zyl
    VPHFilms
    www.vphfilms.com
    Liedjie Publikasie:
    Wouter van de Venter | Vonk Musiek
    ©Vonk Musiek 2016
    www.realmusic.c...
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

ความคิดเห็น • 109

  • @nicolaels7434
    @nicolaels7434 11 หลายเดือนก่อน +7

    Ek kan nie hierdie liedjie genoeg luister nie‼️‼️‼️👌🏼👌🏼👌🏼💯💯💯🔥🔥🔥❤️❤️❤️

  • @RoseKotze-vp5hf
    @RoseKotze-vp5hf 5 หลายเดือนก่อน +2

    ❤❤❤❤❤ vat my terug ver verby ver❤❤ ❤❤

  • @dexter712
    @dexter712 3 ปีที่แล้ว +2

    Ek luister nie baie afrikaans nie maar die het my oortuig om wee te begin luister🔥🔥🔥

  • @elizefourie5494
    @elizefourie5494 2 ปีที่แล้ว +3

    Mooiste van die mooiste… 👌🏻👌🏻

  • @janschultz7272
    @janschultz7272 6 หลายเดือนก่อน +2

    Een van my Go To liedjies op n kuier aand. Love it

  • @bok500
    @bok500 2 ปีที่แล้ว +8

    My favorite song of all time. Ek kry n knop in my keel elke keer as ek die song hoor. Mooi gedaan Wouter.

  • @Westcoastvredenburg
    @Westcoastvredenburg 22 วันที่ผ่านมา

    Lekker music 🎉❤

  • @NORVALinstrumentals
    @NORVALinstrumentals ปีที่แล้ว

    Die coolste Afrikaanse song !!! Briljant!

  • @conrebezuidenhout9156
    @conrebezuidenhout9156 2 ปีที่แล้ว +2

    Ek het n blast saam jou oom, Oom Willie gehad by n braai by my huis. Dit was een besonderse fees met hom. Terwyl ons op die vet kuier was het hy my gevra om die tune te jol op youtube. My lewe en my huis is gevul daarna met n beter as perfekte aand. Dankie.

  • @kelseysteenkamp8126
    @kelseysteenkamp8126 5 หลายเดือนก่อน +1

    Love it dis my fav🎉🎉🎉

  • @WillemPSNRPost
    @WillemPSNRPost 2 ปีที่แล้ว +1

    Ek reken Julle rock en ken van sing en dans en net lekker party hou en mens wees... Julle musiek is flippen lekker - wp

  • @lynettecoertze2521
    @lynettecoertze2521 3 ปีที่แล้ว +1

    Die beste song ooit

  • @Icnivad76
    @Icnivad76 4 ปีที่แล้ว +2

    Beste goedvoel liedjie nog !!!

  • @wolf2016.
    @wolf2016. ปีที่แล้ว +1

    Befokte song dankie vir jou woorde! dit maak mens lekker voel!

  • @nickyfoxnel
    @nickyfoxnel 2 ปีที่แล้ว +2

    Awesome song en Geluk aan die Vonk Musiek Award

  • @martinham5879
    @martinham5879 4 ปีที่แล้ว +6

    Goed man...lekkere muziek...en ik krijg steeds meer zin,om naar zuid afrika te komen

    • @mapleridge466
      @mapleridge466 4 ปีที่แล้ว +1

      Kom kuier hier by ons.Dit is baie lekker hier.

    • @martinham5879
      @martinham5879 4 ปีที่แล้ว +1

      Hope dankie broer,ik ga zeker naar die afrikaners komen,..jullie zijn ,als ons

    • @mapleridge466
      @mapleridge466 4 ปีที่แล้ว +2

      @@martinham5879 Ons bly hier in die Oos Kaap in Jeffreysbaai(Jeffreys Bay) surfers paradise,so jy kan hier kom en 'n lekker koue bier kom drink ook Martin.

    • @martinham5879
      @martinham5879 4 ปีที่แล้ว +2

      Deon Meyer en een jointje ook ,hahahaha,..dank je wel deon,,ik kan mij niet voorstellen hoe mooi en groot zuid Afrika is,en erg leuk om hollands met jou te spreken ,

  • @GerritWilsnach
    @GerritWilsnach 5 หลายเดือนก่อน +1

    😍😍😍👍👍👍

  • @gideonwessels1353
    @gideonwessels1353 ปีที่แล้ว +1

    Jy is awesome...

  • @Intwadamala
    @Intwadamala 3 ปีที่แล้ว +5

    Ek weet presies waar daai tafel is waar op hy sit 00:12, goeie memories van my ma, sy sou mal wees oor hierdie. Mag sy vir altyd sos 'n Hippie dans in de hemel! Dankie vir die mooi song Wouter

  • @sarieviljoen6108
    @sarieviljoen6108 9 หลายเดือนก่อน +1

    Love it

  • @leonismal3000
    @leonismal3000 ปีที่แล้ว

    1972 Sonneblom plaas ouma....Love jul song

  • @complexoturisticokaya-kwer5146
    @complexoturisticokaya-kwer5146 ปีที่แล้ว +1

    Memories

  • @chantelcoetzee1710
    @chantelcoetzee1710 3 ปีที่แล้ว +4

    Ons love musiek, en is geneig om dieselde musiek wat die platinum hits is oor en oor te luister. Hierdie liedjie het toevallig opgekom in die middel van ons musiek, Ek Love die Happy vibes van die liedjie! Gaan hom beslis op al my playlists sit! Eks seker my afrikaans liefhebber vriende gaan ook mal wees oor die song!

  • @attievandercolff3160
    @attievandercolff3160 4 ปีที่แล้ว +1

    Dankie Wouter!!!!!! Doen so voort asb!!!

  • @cpheenop1008
    @cpheenop1008 10 หลายเดือนก่อน

    Aan die Brand ❤🎉🎉

  • @thegoose6687
    @thegoose6687 3 ปีที่แล้ว +3

    Appreciate you making an effort to look good for the music video, Wouter...

  • @hermanbester2106
    @hermanbester2106 3 ปีที่แล้ว +2

    Befokte song Wouter!!!!!!

  • @innerathlete1
    @innerathlete1 2 ปีที่แล้ว +2

    Great song!

  • @kallieb8874
    @kallieb8874 4 ปีที่แล้ว +1

    Dit is nou kwaliteit musiek.

  • @michellevanderwesthuizen8704
    @michellevanderwesthuizen8704 6 ปีที่แล้ว +5

    Wouter van de Venter is a very "modest" friend. But he has the abilities of a Super Hero.
    I knew that "As die Hippies begin Dans" would be a well known song to many.
    We know all his songs by heart ... Go and buy his CD.... it would be well worth it !!! ♥

    • @petrasmit2554
      @petrasmit2554 4 ปีที่แล้ว +1

      Hy is absoluut stunning sanger mal oor die lied.......👏🏻👏🏻

    • @GerritWilsnach
      @GerritWilsnach 5 หลายเดือนก่อน

      😊😊😊😊

  • @janhbhugo5085
    @janhbhugo5085 3 ปีที่แล้ว +1

    Mooi !

  • @RedRhino_za
    @RedRhino_za 7 ปีที่แล้ว +4

    Soos n vars bries oor 'n Godsverlate, swart gebrande veld agter die wit kleinhuisie op Oupa se plaas.... Awesome!

  • @lynettebooysen9223
    @lynettebooysen9223 8 ปีที่แล้ว +30

    Mark my words... Hierdie song gaan almal sing.... Ek luvit!!!

  • @arsenelupin3487
    @arsenelupin3487 7 ปีที่แล้ว +22

    Wat 'n manier om die Saterdag te begin, Wouter van de Venter in die agtergrond, koffie en boerbeskuit in die hand, en dit terwyl ek met verlangende oe oor die vlaktes van Hebron staar. Ek kry sommer trane van lekker kry.

    • @davidtrollip186
      @davidtrollip186 2 ปีที่แล้ว +2

    • @jameswest3270
      @jameswest3270 2 ปีที่แล้ว +2

      Arsene Lupin 😂 thats a name I havent heard ina looong time. But ja, 2nd time today Im listening to this song. Love it!

  • @Pietcoke1
    @Pietcoke1 8 ปีที่แล้ว +9

    Stunning song.........Bring terug baie memories.

  • @andrejcoetzee5356
    @andrejcoetzee5356 7 ปีที่แล้ว +2

    Stunning song. Puik Puik Puik !!!!!

  • @tersiaerasmus9349
    @tersiaerasmus9349 8 ปีที่แล้ว +11

    Fantasties!!! Ek love hierdie song, Wouter is net uniek!!

  • @sbh1311
    @sbh1311 4 ปีที่แล้ว +14

    World class production.....absolutely profound ....totally resonates
    I was dancing

  • @nicoleleonard7589
    @nicoleleonard7589 8 ปีที่แล้ว +6

    Wow! Dis so mooi!

  • @ctreurnicht
    @ctreurnicht 6 ปีที่แล้ว +5

    Great liedjie Wouter! As jy lag, dan lag ek saam met n shootertjie op Langebaan! 😉

  • @jeanetteras8349
    @jeanetteras8349 7 ปีที่แล้ว +2

    Baie cool song met die mooiste woorde en 'n ritme wat my laat saam dans!

  • @louwtjiegriessel8569
    @louwtjiegriessel8569 6 ปีที่แล้ว +2

    Die is n song wat mens se lus wakker maak vir kuier😎

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 3 ปีที่แล้ว +6

    Well done op 1 Miljoen!
    Die "Toe Roep Jy My" album sal nog vir ontelbaar jare op herhaal wees. 🎵🎶

  • @fusionfire-za
    @fusionfire-za 3 ปีที่แล้ว +1

    awesome track julle

  • @magdabotha4727
    @magdabotha4727 7 ปีที่แล้ว +4

    my mooiste ppie dans so mooi saam die musiek desire botha

  • @faampie
    @faampie ปีที่แล้ว +1

    Ek is mal oor die liedtjie. Laat my dink aan my eie jong dae.

  • @bernhardkruger5581
    @bernhardkruger5581 4 ปีที่แล้ว +6

    Legend song!!!

  • @suzaan1943
    @suzaan1943 5 ปีที่แล้ว +3

    Dis my soooong!

  • @jacobrill
    @jacobrill 8 ปีที่แล้ว +11

    Lekker! Ek like!

  • @DJJam68
    @DJJam68 5 ปีที่แล้ว +2

    excellent

  • @daviddecastro1634
    @daviddecastro1634 4 ปีที่แล้ว +1

    lekker tune, smart song

  • @babsiefourie417
    @babsiefourie417 5 ปีที่แล้ว +2

    Uitstekend awesome, gaan nou dans!

  • @RaineCarosin
    @RaineCarosin 4 ปีที่แล้ว +1

    Selfs die slange, spinnekoppe en sommer Al van Ons DANS LEKKER SAAM, even if some of us are invisible for our own good - dancing in the dark xxx

  • @daniereenwolfdutoit6743
    @daniereenwolfdutoit6743 8 ปีที่แล้ว +9

    Befok!

  • @henniemoller9247
    @henniemoller9247 8 ปีที่แล้ว +6

    baie nice song Wouter Ek stem vir jou op Groot FM top 20 sterkte, hoop jy word no 1

  • @lexy-aanblue8034
    @lexy-aanblue8034 7 ปีที่แล้ว +2

    Still my favourite

  • @esmeheunis4398
    @esmeheunis4398 4 ปีที่แล้ว +1

    AWESOME!!!

  • @DawidMoelich
    @DawidMoelich ปีที่แล้ว

    Ek onthou die naam Wouter Van De Venter, Casper Rasper Show, early 2000's toe ek skelm stout TV gekyk het

  • @lindavanwyk9964
    @lindavanwyk9964 6 ปีที่แล้ว +5

    "♡" Te beautiful

  • @oostewaldvangraan9085
    @oostewaldvangraan9085 3 ปีที่แล้ว +1

    Julle kan nog baie songs maak vir ons dit is puik.

  • @marlenrdorfling4798
    @marlenrdorfling4798 7 ปีที่แล้ว +1

    Great song. Dans en sing lekker saam. Vat my ver terug

  • @diaandemiljo419
    @diaandemiljo419 4 ปีที่แล้ว +1

    True life story

  • @dupperl
    @dupperl 7 ปีที่แล้ว +12

    Hoendervleis al die pad van Engeland af. Afrikaans my taal !

  • @altavandersandt8536
    @altavandersandt8536 7 ปีที่แล้ว +2

    Love it

  • @robvan2768
    @robvan2768 6 ปีที่แล้ว +1

    mooi

  • @soumpoema8
    @soumpoema8 7 ปีที่แล้ว +2

    Great!

  • @ianckesymington6677
    @ianckesymington6677 7 ปีที่แล้ว +2

    Verby cool!

  • @vetvissie
    @vetvissie 7 ปีที่แล้ว +2

    goeie werk!

  • @gnomey_fanatic
    @gnomey_fanatic ปีที่แล้ว +1

    Ek kan my ma en pa op die dansvloer al sien met n dop of twee in😂

  • @alliyahanderson1467
    @alliyahanderson1467 3 ปีที่แล้ว +1

    🤗❤

  • @michaelcoetzee9022
    @michaelcoetzee9022 7 ปีที่แล้ว +5

    loop soos 'n jet!

  • @handrebester4116
    @handrebester4116 7 ปีที่แล้ว +1

    nice. ....

  • @catalaya9942
    @catalaya9942 5 ปีที่แล้ว +2

    ❤❤❤

  • @soundofmistery
    @soundofmistery 6 ปีที่แล้ว +3

    onlangs eers ontdek en hy speel heeltyd

  • @RuanFourie
    @RuanFourie 5 ปีที่แล้ว +1

    106K! Kom mense ons druk hom nog!

  • @renabrown2946
    @renabrown2946 5 หลายเดือนก่อน +1

    Verlange na Langebaan.

  • @corpretorius9765
    @corpretorius9765 7 ปีที่แล้ว +3

    Ek was self n hippie toe jonk was en op Potch geswat het (make love not war he he)

  • @lucashaugaard
    @lucashaugaard ปีที่แล้ว +1

    First time hearing this song. What language is this song?

  • @willemconradie424
    @willemconradie424 7 ปีที่แล้ว +7

    Kan net sowel my storie wees LIKE !!

  • @TianDawson
    @TianDawson 3 หลายเดือนก่อน

    Demi moore

  • @nawerk3715
    @nawerk3715 3 ปีที่แล้ว +1

    Pan an song

  • @mrmody249
    @mrmody249 3 ปีที่แล้ว +1

    I want to party with RSA hippies.

  • @marshallharmse
    @marshallharmse 3 ปีที่แล้ว +1

    Ek wil net weet wie die 156 dose is wat die ge 'DISLIKE" het... Soek net adresse , barannewyn en 'n kontak waar ek 160 of so koeËls kan koop?

  • @arnorautenbach177
    @arnorautenbach177 3 ปีที่แล้ว +1

    Hippie hulle gaan piepie

  • @barnabaschoi
    @barnabaschoi ปีที่แล้ว

    what language is this?

  • @stephaniepretorius318
    @stephaniepretorius318 6 ปีที่แล้ว +2

    Glo mens kan soms soos hippie dans en sing...sommer net vry raak en wees...

  • @yohanne9202
    @yohanne9202 4 ปีที่แล้ว

    t.co/7Tz7yLQWxI
    This is a TH-cam link to my another music, called PARTY HARD, very inspirational also. It generally admonishes us to keep on no matter how bad it becomes, having fun with hard work as if it were a Party. Check it out, I know you'll love it.
    #PartyHard

  • @EugenePrinsloo-cr7fm
    @EugenePrinsloo-cr7fm ปีที่แล้ว

    Moer nice song

  • @jamesvanniekerk2831
    @jamesvanniekerk2831 2 ปีที่แล้ว

    Jhon profit

  • @karelmaclean9850
    @karelmaclean9850 3 ปีที่แล้ว

    Never trust a hippie