Easter weekend with the family in Gansbaai. Taking the kids fishing! Fun fishing from the beach!

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 1 ต.ค. 2024
  • Become part of the ZLF community to get access to perks and exclusive content:
    / @zoolookfishing
    To book your land based guided fishing trip with Zoo Look fishing or to get a quote on a all inclusive trip/tour
    email: zoolookfishing@gmail.com
    / zoolookfishing
    / xander_zoo_lookfishing
    www.paypal.me/...
  • กีฬา

ความคิดเห็น • 41

  • @BloksP
    @BloksP ปีที่แล้ว +4

    Great vid my bla. Ek hengel daai stretch gereeld. Gooi maar altyd n aasie vir n steen of galjoen. Sal biekie gooi vir n spottie ook. Lyk net te lekker

  • @renierpotgieter6828
    @renierpotgieter6828 ปีที่แล้ว +4

    Jinne Oom ek weet nie waar om te begin nie, ek kyk Oom se videos nou al 3 jaar en ek het visvang nog altyd geniet maar Oom se videos inspereer my om beter te word, alles wat ek nou al weet van soutwater hengel het ek by Oom geleer en ek is baie dankbaar vir Oom se channel. Ek het Oom ontmoet daar in Stilbaai desember en Oom is n great persoon en n regte inspirasie vir my.

  • @hannesnel2945
    @hannesnel2945 ปีที่แล้ว +2

    Lol... Ek kan sien hoe het Boetie se visvang al gegroei. Hy wil die ander beslis wys hy het meer ervaring. Xander jyt n champion beet daar...

  • @buhaydagat38official87
    @buhaydagat38official87 ปีที่แล้ว +4

    Nice fishing and family bonding watching from Saudi arabia😊

  • @lilmulletfishing2744
    @lilmulletfishing2744 ปีที่แล้ว +1

    1st time I ever seen Zandre smile after catching a fish... I was starting to think he lost his teeth

  • @xrismarais3468
    @xrismarais3468 ปีที่แล้ว +1

    Wonderlike dag en geleentheid. Pragtig om die jong klomp se vuur en drif te aanskou. Dankie vir n fantastiese video. My tande het behoorlik gewater vir n stukkie kabeljou en n proe van die alikrukpotjie. Sies vir julle. Ek sal moet my addres aanstuur. Dankie weereens Zander.

  • @michaelhiggins9850
    @michaelhiggins9850 ปีที่แล้ว +2

    Pragtig om te sien Zander julle , dis waar memories gebou word for life en nooit ooit sal vergeet word nie en meer kosbaar is as goud . Dit vir n kind sal sy lewe lank soos met hom gaan as die happy moments of life , pragtig om te sien en wel gedaan . And a sport fishermen is born distant to become a champion angler . 😊

  • @stephanlouwrens7514
    @stephanlouwrens7514 ปีที่แล้ว +1

    Yster my pal.....tyd saam jong span en familie dis wat die sport leka maak......Hou so aan

  • @Safari.Shorts.
    @Safari.Shorts. ปีที่แล้ว +2

    jisso lekker man! pearly 💪 home turf 😂

  • @infotheoutdoorman
    @infotheoutdoorman ปีที่แล้ว +1

    Lekke manne die ruggies staan krom !!!Priceless

  • @deonvanzyl5718
    @deonvanzyl5718 ปีที่แล้ว +1

    Johh xander ek was ook paasnaweek daar ons het n huis in uilenkraalsmond en ek sal enigeiets doen om n hengelsessie saam oom te he en ek love die videos hou so aan 😁

  • @lilmulletfishing2744
    @lilmulletfishing2744 ปีที่แล้ว +1

    Xander's English sould be considered a new language

  • @claudgoosen8520
    @claudgoosen8520 ปีที่แล้ว +2

    Hello
    Kan ek jou opinie kry oor die Daiwa BG MQ18000 ?

    • @zoolookfishing
      @zoolookfishing  ปีที่แล้ว +1

      Ek het nog nie met hulle self gehengel nie, maar hulle voel heel solid van wat ek al gevoel het. Verder kan ek nie regtig n opinie gee as ek dit nog noe self gebruik het nie. Dit lyk wel na n groot upgrade vanaf die vorige BG.

    • @claudgoosen8520
      @claudgoosen8520 ปีที่แล้ว +1

      @@zoolookfishing baie dankie

  • @kaidenmayes183
    @kaidenmayes183 ปีที่แล้ว +2

    Nice man see your boy has a new rod bluefish zero

  • @BasicFishingNZ
    @BasicFishingNZ ปีที่แล้ว +1

    always a great time making memories especially with people you cherish

  • @ebenbotha8022
    @ebenbotha8022 ปีที่แล้ว +1

    Dis nou regtig ń great video nice om te sien hoe die kids hulle geniet 🙏🎣💪

  • @derrickboscombe2385
    @derrickboscombe2385 ปีที่แล้ว +1

    Great to see the family bonding time and the passing of skills to the younger generation. Geez, but Xandre has come kn in leaps and bounds. He is going to be challenging you BIG time very soon.

  • @bernieblignaut7517
    @bernieblignaut7517 ปีที่แล้ว +1

    Baie nice dankie julle dit is baie waar 👌🎣gaan nou braai 🤣👌🍺

  • @ruhanvaneck3347
    @ruhanvaneck3347 ปีที่แล้ว +1

    Nice vidoes
    Like dit baie
    What is you opinie op Tecni perline 9x braid
    Dis op still fishing se webwerf.
    Hou aan met die qualiteit producsie

  • @watermellone3414
    @watermellone3414 ปีที่แล้ว +2

    love the videos

  • @macw2234
    @macw2234 ปีที่แล้ว +1

    So lekker.

  • @lynwhite7502
    @lynwhite7502 ปีที่แล้ว +1

    🎣 Great to go fishing with family and friends 🎣

  • @shedwellswarts2272
    @shedwellswarts2272 ปีที่แล้ว +1

    Great content as usual,DANKIE ZANDER

  • @pierrevanderburgh9296
    @pierrevanderburgh9296 ปีที่แล้ว +1

    Lekker ou pel

  • @kreisenchetty3688
    @kreisenchetty3688 ปีที่แล้ว +1

    Yet another great ZLF video.
    Really Awesome to see the skills transfer to the next generation.
    👌👍🎣❤

  • @graham529
    @graham529 ปีที่แล้ว

    Lekker AL mal hou van Visvang in Stilbaai ek is in stilbaai 😂😂

  • @aidanjamesfreswick8611
    @aidanjamesfreswick8611 ปีที่แล้ว +1

    Is that the nature reserve

  • @Notseth69
    @Notseth69 ปีที่แล้ว

    love the vids keep up the great vids!

  • @stevebond9054
    @stevebond9054 ปีที่แล้ว

    Just great. Thanks

  • @marnelubbe2002
    @marnelubbe2002 ปีที่แล้ว

    Love it that you have dedicated the day to the kids. We need more adults doing this with their kids❤