Wanie & Kattie - Bittersoet (Lirieke Video)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 10 ก.พ. 2025
  • Wanie & Kattie - Bittersoet
    Huil as jy moet
    Skree as jy moet
    Expres hoe jy voel
    Die liefde wat sy kry is bittersoet
    (Is bittersoet sy voel dat)
    Alles wat sy doen is nooit genoeg
    Haar smile sê dit alles
    Haar oë vertel haar storie
    Sy huil haar self aan die slaap in die aand van
    Die liefde wat sy kry is bittersoet
    Sy smile deur haar pyn en pretend alles is okay
    Sy huil haar self aan die slaap elke aand
    Sy voel alles wat sy doen is nooit genoeg
    En dit maak haar emotionally moeg
    So meisie
    Huil as jy moet (Huil as jy moet)
    Skree as jy moet (Skree as jy moet)
    Expres hoe jy voel
    Is okay om te huil baby
    Die liefde wat sy kry is bittersoet
    (Is bittersoet sy voel dat)
    Alles wat sy doen is nooit genoeg
    Haar smile sê dit alles
    Haar oë vertel haar storie
    Sy huil haar self aan die slaap in die aand van
    Die liefde wat sy kry is bittersoet
    Ek ken sien aan haar smile dat sy fake dit
    Ek kens sien aan haar oë dat sy heel nag gehuil dit
    Van lately is lewe bietjie complicated
    Sy voel unappreciated
    Van alles wat sy doen is nooit genoeg
    En die liefde wat sy kry is bittersoet
    Moedeloos sy weet skaars meer wat om te doen
    So huil as jy moet (Huil as jy moet)
    Skree as jy will (Skree as jy moet)
    Expres hoe jy voel
    Is okay om te huil meisie
    Die liefde wat sy kry is bittersoet
    (Is bittersoet sy voel dat)
    Alles wat sy doen is nooit genoeg
    Haar smile sê dit alles
    Haar oë vertel haar storie
    Sy huil haar self aan die slaap in die aand van
    Die liefde wat sy kry is bittersoet
    Huil as jy moet
    Skree as jy moet
    Expres hoe jy voel
    Wees eerlik met jou self
    Volg Op Instagram 👇🏻
    / waniemusiek
    Dag Boek 4 : Jammer Ek Gaan Change
    Download Die Voledige Mixtape 👇🏻
    www.waniemusie...
    #wanie #kattie #bittersoet

ความคิดเห็น • 152

  • @godfreytities5299
    @godfreytities5299 2 ปีที่แล้ว +6

    My yster 🔥 wanie 🔥😎👑 nah jy is Warem my yster 🔥 wanie ju songs slan duip🌹🔥🔥🤝🙏

  • @highboy_sa4009
    @highboy_sa4009 2 ปีที่แล้ว +6

    Wanie #1 danko my boeta

  • @trenlyzaivourdickenson9995
    @trenlyzaivourdickenson9995 2 ปีที่แล้ว +2

    Myyy track👌thanks wanniie viir diie een hyyy iis liit mb❤️💯

  • @questaferis5815
    @questaferis5815 2 ปีที่แล้ว +6

    The best Afrikaans Artist since Early B. Wannie❤❤❤👍👍👍👍

  • @trusanadiegaardt.2921
    @trusanadiegaardt.2921 2 ปีที่แล้ว +5

    Ek was eerste guys love it bje lnk gewag ek was op di countdown

  • @dimitrimuller3332
    @dimitrimuller3332 2 ปีที่แล้ว +3

    it moet gedownload word die moment wane it release word . 🔥🔥

  • @wescpt
    @wescpt 2 ปีที่แล้ว +4

    Wanie is Yster no cap🔥🔥🔥

  • @pollabpaultonjacobs5305
    @pollabpaultonjacobs5305 2 หลายเดือนก่อน

    Gonna be a pleasure working with you guys

  • @sonofthunder_22
    @sonofthunder_22 2 ปีที่แล้ว +1

    Dope🔥❤️🇳🇦

  • @leroyvanwyk3827
    @leroyvanwyk3827 ปีที่แล้ว +1

    °yho die song slaan binne xse die woorde Alleen meen babe esks mal oor hierdie song❤️🥺🤍

  • @musicvideoslyrics8231
    @musicvideoslyrics8231 2 ปีที่แล้ว +4

    Wanie het dit weer gedoen goat

  • @jodeydaries3703
    @jodeydaries3703 2 ปีที่แล้ว +11

    The words are everything 😍 My new favourite 🌻

  • @GeraldJeneke
    @GeraldJeneke 9 หลายเดือนก่อน +1

    This song is so ,so beautiful ❤

  • @LeandreDUplooy
    @LeandreDUplooy ปีที่แล้ว +1

    l Love this song ❤❤❤❤

  • @KeeshaBooysen-q5y
    @KeeshaBooysen-q5y 3 หลายเดือนก่อน +2

    Ek hou van die song ek gaan dt sing vr my boyfriend ❤️❤️

  • @ChickenLicken-sd2zq
    @ChickenLicken-sd2zq ปีที่แล้ว +1

    Ek hoop ek sing ook so mooi eendag❤❤🎉

  • @amanda-leeclaassen4942
    @amanda-leeclaassen4942 2 ปีที่แล้ว +8

    Thank you guys just love this song 🤗❤️❤️❤️❤️❤️❤️

    • @AudreyKhana
      @AudreyKhana ปีที่แล้ว

      FDDDSZKDKKDDKGDXXXNC❤❤❤❤❤❤ 2:32

  • @cindyjacobs-xx2ws
    @cindyjacobs-xx2ws ปีที่แล้ว

    Die song is bittersoet❤❤❤❤
    Love this song I played over and over ❤
    💕💋

  • @dowayneafrica1265
    @dowayneafrica1265 2 ปีที่แล้ว +3

    ❤️Warrem diep Mag God jou nog baie seëninge stuur

  • @anelhemero1788
    @anelhemero1788 2 ปีที่แล้ว +6

    I love this song

  • @Frost1979
    @Frost1979 2 ปีที่แล้ว +5

    Ek like jou songs bra😎🤙

  • @humphriesmichael5985
    @humphriesmichael5985 ปีที่แล้ว +1

    thank you for this

  • @leeclaasen9461
    @leeclaasen9461 2 ปีที่แล้ว +5

    Levels ❤️kattie is net op n ander level 🔥

    • @leeclaasen9461
      @leeclaasen9461 2 ปีที่แล้ว

      Wanie jy is n baas✌️‼️‼️‼️

  • @henzil-g
    @henzil-g 2 ปีที่แล้ว +6

    Ek hoop eendag kan ek met die 2 Collab😭😭😭😭😭❤️❤️❤️❤️❤️❤️💯💯💯

  • @evachristians208
    @evachristians208 ปีที่แล้ว +5

    Ek is mal oor die song 👥💕😘💘😍💝💪

    • @user04151
      @user04151 7 หลายเดือนก่อน

      Ek ook ❤❤❤❤

    • @LeeJanayBooysen
      @LeeJanayBooysen 6 หลายเดือนก่อน

      1

  • @rudeciaraymond
    @rudeciaraymond 2 หลายเดือนก่อน

    Ek het my Dehaike achante ❤❤❤❤❤❤❤❤🎉🎉😅😅😊😊😂

  • @kaylinswartz-v1m
    @kaylinswartz-v1m ปีที่แล้ว +1

    love you lots wani❤❤❤❤❤

  • @rayleneeleanor3221
    @rayleneeleanor3221 2 ปีที่แล้ว +2

    eks mal oor die song kan nie genoeg kry nie goeie werk julle hou aan♥♥♥♥

    •  2 ปีที่แล้ว

      💝💝💝💝

  • @UrsulaLangeveldt
    @UrsulaLangeveldt ปีที่แล้ว +1

    ❤❤❤the song

  • @ambrosevanderpoll3774
    @ambrosevanderpoll3774 2 ปีที่แล้ว +2

    solid number bro.....

  • @renaybotha
    @renaybotha ปีที่แล้ว +1

    Dit is yster ons Gaan sy musiek CP t voorstel

  • @MargaretBaadjies
    @MargaretBaadjies 5 หลายเดือนก่อน

    ❤ die luv wt x kry is bitter but I love your song

  • @laroiimusiek
    @laroiimusiek 2 ปีที่แล้ว +2

    Wanie🔥👑

  • @jeremyalroycupido3287
    @jeremyalroycupido3287 ปีที่แล้ว +1

    Wow die woorde❤❤❤❤

  • @RoxanneDuToit-o8l
    @RoxanneDuToit-o8l 5 หลายเดือนก่อน

    J is di beste luv it ❤❤❤lyste oor en oor

  • @michelleerasmus3017
    @michelleerasmus3017 2 ปีที่แล้ว +1

    dankie djle ds my bday geskenk my nuwe fav op my bday thank u

    •  2 ปีที่แล้ว +1

      happy birthday hoop jy geniet jou dag ❤️❤️‍🩹

    • @ambercloete4443
      @ambercloete4443 2 ปีที่แล้ว

      Happy bday

  • @dinahendricks8055
    @dinahendricks8055 ปีที่แล้ว +1

    Ek hou van jou song 😮 en hou so aan

  • @nowellvanheerden7917
    @nowellvanheerden7917 2 ปีที่แล้ว +3

    The words😭😭

  • @SuzannahBensonAndrisGuvheya
    @SuzannahBensonAndrisGuvheya ปีที่แล้ว +1

    🎉🎉🎉🎉 This song is really good ❤❤❤❤❤

  • @seritaasmamanik2858
    @seritaasmamanik2858 2 ปีที่แล้ว +2

    Thnx i finally got it jeez ware woorde

  • @LeeAnnSaal
    @LeeAnnSaal 8 หลายเดือนก่อน +4

    My cousin love this song ❤

  • @Amy-w-y-z
    @Amy-w-y-z 6 หลายเดือนก่อน

    0:19 dit is liefde❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤ een ding❤❤❤❤❤😊😊😊😊😊😊😊😊

  • @cheslyncommas8169
    @cheslyncommas8169 3 หลายเดือนก่อน

    Die song slaan😢😢😢😢❤❤❤❤😢😢

  • @oliviacoetzee592
    @oliviacoetzee592 2 ปีที่แล้ว +2

    I LOVE THIS SONG

  • @thueerahmeyer9184
    @thueerahmeyer9184 2 ปีที่แล้ว +1

    The words is amazing 😭😭😭😭💖💖💖💖🌹🌹🌹🌹💥💥💥💥🥰🥳

  • @tamarynadams3998
    @tamarynadams3998 2 ปีที่แล้ว +2

    My fav

  • @johanneswillemse3186
    @johanneswillemse3186 2 ปีที่แล้ว +3

    I LOVE THIS SONG ❤️🖤💋🤟

  • @ChurclinBooysen-bq6hk
    @ChurclinBooysen-bq6hk 5 หลายเดือนก่อน

    Die song vat aan my hart

  • @YolandiArends
    @YolandiArends ปีที่แล้ว

    I love this song I play this over and over❤

  • @AugiliaSpeelman
    @AugiliaSpeelman 2 หลายเดือนก่อน

    Ek likes it my brother 🥰

  • @spencer6092
    @spencer6092 2 ปีที่แล้ว +9

    Dope track ❤

  • @AzeekahRoss
    @AzeekahRoss 6 หลายเดือนก่อน +1

    Ek Love song ❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @naylinparts3950
    @naylinparts3950 2 ปีที่แล้ว +1

    Can't wait anymore 💖💖🔥🔥🔥🔥🔥🔥😍😍😍😍😍😍😍😍😍this is fire 😞🔥🔥🔥🔥🔥🥵🥵🥵🥵🥵🥵🥵🥵🥵🥵

  • @DarynSaal-s8v
    @DarynSaal-s8v 5 หลายเดือนก่อน

    Respect vi die even bru van my

  • @user04151
    @user04151 7 หลายเดือนก่อน

    Die woorde vat in ❤❤❤❤

  • @mikemike7359
    @mikemike7359 2 ปีที่แล้ว +1

    Haaaaaa boza boza jy mk my maal bra stop it i llllllllllike it # Wanie tops tops my masé kind love u bra

  • @Itz_Strech
    @Itz_Strech 2 ปีที่แล้ว +1

    Absolutely love this treffer

  • @mickaylajafta8055
    @mickaylajafta8055 2 ปีที่แล้ว

    My Favorite 🔥🔥
    Mickayla from Steytlerville ❤️

  • @NosizweWagner
    @NosizweWagner 4 หลายเดือนก่อน +1

    ex hou va de song❤❤😂😂🎉🎉❤😂😂😂😂❤❤

  • @ShereenChirwa
    @ShereenChirwa 9 หลายเดือนก่อน +1

    Wow wannie

  • @DaniellePetrus
    @DaniellePetrus ปีที่แล้ว

    En dit maak haar emotionally moeg. DIT is my favorite reel🤗🤗😛😋

  • @K_Z_J
    @K_Z_J ปีที่แล้ว

    Love the song

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 2 ปีที่แล้ว +4

    Net Soet. 😎🎶🔥

  • @rushaankarelse1651
    @rushaankarelse1651 2 ปีที่แล้ว +2

    Ek hoy van die song

  • @Jamila1399
    @Jamila1399 2 ปีที่แล้ว +22

    Eks excited kan nie meer wag nie. 🇳🇦

  • @GhrantomAugust-ct3cd
    @GhrantomAugust-ct3cd ปีที่แล้ว

    Di song se woorde ❤️💍

  • @AbideAdame-pr7my
    @AbideAdame-pr7my ปีที่แล้ว

    My favorite song

  • @RachelLeGrange-ck3fx
    @RachelLeGrange-ck3fx ปีที่แล้ว

    Lone this song❤😍😍🥰

  • @denisepalmer930
    @denisepalmer930 ปีที่แล้ว

    My favourite ❤❤❤

  • @lucillewarrelize8540
    @lucillewarrelize8540 8 หลายเดือนก่อน +1

    ❤❤❤❤😂❤❤❤😂❤ek hou van die song

  • @AzeekahRoss
    @AzeekahRoss 6 หลายเดือนก่อน

    Hardseer😢😢😢😢

  • @Saskia-g2b
    @Saskia-g2b ปีที่แล้ว +1

    Nice song 🎵 ❤

  • @RosieSteenkamp-oh3ny
    @RosieSteenkamp-oh3ny ปีที่แล้ว

    &I do liike thus Song verey much🤓

  • @ChickenLicken-sd2zq
    @ChickenLicken-sd2zq ปีที่แล้ว

    Die song is nice❤

  • @PetraLewis-ue2ld
    @PetraLewis-ue2ld ปีที่แล้ว

    Jy moet wag jha 😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅

  • @DiannaPlaatjies-mt4yy
    @DiannaPlaatjies-mt4yy ปีที่แล้ว

    Ek Hou van die song

  • @RaydinePlom
    @RaydinePlom 6 หลายเดือนก่อน

    Wow❤😮

  • @mathildaekandjo8279
    @mathildaekandjo8279 2 ปีที่แล้ว +2

    ❤️🥺

  • @JustinWilliams-r2g
    @JustinWilliams-r2g หลายเดือนก่อน +1

    Ek miss my ma

  • @PetraLewis-ue2ld
    @PetraLewis-ue2ld ปีที่แล้ว

    Nee jy moet wag 😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅

  • @caitlynnshaanlee9699
    @caitlynnshaanlee9699 ปีที่แล้ว +1

    Love it❤

  • @GA-xf6qq
    @GA-xf6qq ปีที่แล้ว

    dii song vt hart toe of hu🥺😣🤎

  • @franbinasomses6826
    @franbinasomses6826 ปีที่แล้ว

    Im obsess met julle 🤩🤗🤗

  • @MelanyRooy-wg5lv
    @MelanyRooy-wg5lv 4 หลายเดือนก่อน

    Ek sal hierdie song Vir faeez waggie sing want die liefde wat Hy Vir my gee is niks wert

  • @larchenay_kiewitz5795
    @larchenay_kiewitz5795 2 ปีที่แล้ว

    release hom asb😭

  • @henricoolivier8941
    @henricoolivier8941 2 ปีที่แล้ว +1

    Joh joh joh ons mense het talent

  • @emileplaatjies2907
    @emileplaatjies2907 2 ปีที่แล้ว +1

    Die number moer guyze🤜🤛

  • @StevenHarmse-io8mh
    @StevenHarmse-io8mh ปีที่แล้ว +1

    ❤❤❤❤❤❤

  • @claudinedeklerk6366
    @claudinedeklerk6366 7 หลายเดือนก่อน +3

    Huil as jy moet❤❤❤❤❤❤💞💞💞❤️‍🔥💯💯💋😭😭😭😭😭😭

  • @FolaOor
    @FolaOor 7 หลายเดือนก่อน

    Wanie jy mk dt sln my diep😢

  • @mbalidlamini1176
    @mbalidlamini1176 2 ปีที่แล้ว +1

    🔥🔥🔥🔥🔥yster

  • @liezelferris18
    @liezelferris18 2 ปีที่แล้ว +2

    Finally 🔥🔥🔥🔥

  • @ashwillgoliathh3275
    @ashwillgoliathh3275 2 ปีที่แล้ว +1

    Wanie

  • @nazleyadams7645
    @nazleyadams7645 2 ปีที่แล้ว +2

    ❤❤❤just love it #onrepeat

  • @andrewmuller685
    @andrewmuller685 ปีที่แล้ว

    My nigie Se oukie het dt VR ja gisin toe ons Newfie dood was 😢😢

  • @jcoktober
    @jcoktober 7 หลายเดือนก่อน

    💥💥🔥🔥🔥🔥🔥

  • @andrewmuller685
    @andrewmuller685 ปีที่แล้ว +1

    My song die ❤❤

    • @Amy-w-y-z
      @Amy-w-y-z 6 หลายเดือนก่อน

      Wee se❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤😊😊😊😊😊😊😊😊❤❤❤❤❤❤

  • @lucindavannelson
    @lucindavannelson 9 หลายเดือนก่อน +1

    ❤❤😊😊😊😊❤

  • @skaye-ye6kr
    @skaye-ye6kr 7 หลายเดือนก่อน

    ❤‍🔥❤‍🔥❤‍🔥❤‍🔥❤‍🔥

  • @andriettelategan7386
    @andriettelategan7386 2 ปีที่แล้ว +1

    Ai, die lyricss🙌 loooove ❤️‍🔥