Daaglikse Oordenkings - 8 Februarie 2025
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 7 ก.พ. 2025
- Efesiërs 5:18-19 (NLV)
Verder, moenie soveel wyn drink dat julle dronk word nie, dit lei tot uitspattige gedrag. Nee, laat die Heilige Gees julle lewe vol maak en sing saam psalms en lofgesange en geestelike liedere. Sing en jubel met julle hele hart tot eer van die Here.
👇🏼Vir dankoffers gebruik die skakel hieronder👇🏼
👉🏼 bit.ly/payfast... 👈🏼
Stuur ’n SMS, bv. GEBED na 33274
(standaard SMS tariewe geld)
More more...dankie vir n wonderlike week...dankie vir di voorreg om na elkeen te kon luister...my fokus is op U ek vertrou ek glo ek hoop...laat my keuses vir U aanneemlik wees..mooi dag🙏🙏🙏🙏🙏
Goeiemore Pastoor Andries en Span. Dankie vir die Woord geestelik leef elke dag
Worshop amen
More Past Andries . Dankie weereens vir hiercie kragtige boodskap . Here help my om Geestelik te groei, LOOF SIE HERE ,,,, AMEN ❤❤❤
AMEN EN AMEN 🙌 👏 ❤️ DANKIE LIEWE JESUS AMEN 🙌 ❤️ dankie Andries vir die kragtige boodskap JESUS SEËN 💖 ❤️ 🙌 ek luister net "gospel" musiek ❤️ 💖 😊 😄 😀
Goeie môre, Dankie Vir die Boodskap 🙌🏻 Amen in Jesus Naam 🙌🏻
Amen dankie Jesus 🙌 🙏
Dankie Andries, Amen op jou boodskap 🙏🙏
Amen 🙌🙌
Amen amen. 🙌👍
Amen🙏🙏
Amen geseende dag pastoor 🙏✝️
Amen 🙏 ❤
Amen❤
AMEN!
Goeie môre. Amen. Prys die Here God. Baie dankie vir die ware boodskap. Ek luister elke dag graag Christus musiek. Ek kan dit heel dag luister sonder my foon of die wereld musiek. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde en dankie Here God vir Lewensentrum gemeente. 🌲🌥️❤️✝️🙌
Amen
Baie dankie Andries
Baie dankie Andries vir die boodskap
Dankie Heer Vir U liedere wat my siel voed met n heerlike geur tot U .
Môre Pastoor Andries dankie vir die mooi boodskap. Prys Die Here Amen! 🙏 geseende Saterdag Andries.
More Andries, dankie vir die boodskap. Seeninge.
Goeie more Prys d Here ek kan heeldag worship sonder om my foon te antwoord dankie Here.
Stem met u 100% saam
Dit hou jou positief
Amen🙏🙏
Amen🙏