GAAN MY NIE VERBY, O HEILAND - Frances J. Crosby (1868) Hymn Lyrics With Piano Accompaniment

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ต.ค. 2024
  • WELCOME TO YOUR ONE STOP CHANNEL WITH KARAOKE SING-A-LONG LYRICS AND MUSIC OF ALL GENRES, INCLUDING GOSPEL AND HYMNS.
    THANK YOU FOR WATCHING MY VIDEO AND SUBSCRIBING TO MY CHANNEL. MUCH APPRECIATED. NO NEED TO BUY ME COFFEE - PLEASE LIKE THE VIDEO IF YOU ENJOYED IT
    AND SUBSCRIBE TO BE NOTIFIED OF NEW VIDEOS UPLOADED. THANKS!
    For Educational Purpose. No Copyright Infringement Intended.
    GAAN MY NIE VERBY, O HEILAND - Frances J. Crosby (1868)
    1.Gaan My Nie Verby, O Heiland,
    Gaan My Nie Verby!
    Wyl U Ander Seën, Heiland,
    Seën Nou Ook My!
    Refrein
    Jesus Heiland,
    Wees My Nou Naby,
    Wyl U Ander Seën, Heiland,
    Seën Nou Ook My!
    2. Voor U Troon Gekniel, O Heiland,
    Bid Ek In Geloof;
    Hoor My Sugte En Gebede,
    Ondanks Swak Geloof!
    Refrein
    Jesus Heiland,
    Wees My Nou Naby,
    Wyl U Ander Seën, Heiland,
    Seën Nou Ook My!
    3. Op U Soenbloed Pleit Ek, Heiland
    Wees My Hulp En Steun!
    Wees My Voorspraak En My Midd'laar,
    Hoor My, O Gods Seun!
    Refrein
    Jesus Heiland,
    Wees My Nou Naby,
    Wyl U Ander Seën, Heiland,
    Seën Nou Ook My!
    4. U Skenk Lig En Vreugde, Heiland,
    U, My Troos Geheel;
    In Die Hemel En Op Aarde
    Bly U Steeds My Deel!
    Refrein
    Jesus Heiland,
    Wees My Nou Naby,
    Wyl U Ander Seën, Heiland,
    Seën Nou Ook My!

ความคิดเห็น • 1

  • @kobusgrove985
    @kobusgrove985 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie.Baie baie dankie.